05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

RESPECT 4 U

L e s 8 t o 1 0

D i e J o h n e n J a n i n e S t o r i e :

o n D e r h a n D e l i n g v a n v e r h o u D i n g S

In die volgende drie lesse sal ons fokus op die storie van John en Janine.

In hierdie strokies verhaal sal jy lees oor ’n jong paartjie wat probleme het

met die onderhandeling van belangrike aspekte in hulle verhouding. Hierdie

aspekte sluit in vertroue, alkohol, geweld, druk om seks te hê en kommunikasie.

Jy sal ‘n geleentheid kry om die strokies verhaal te lees en dan rol-spel

te doen oor hoe hulle die situasie beter kon hanteer het.

Gedurende hierdie les sal jy:•

• Identifiseer waar die probleme is in John en Janine se verhouding en dink

aan alternatiewe maniere hoe beide John en Janine die verskillende situasies

kon hanteer.

• Begin om besluite te maak oor wat is aanvaarbaar in verhoudings en

bepaal hoe om jou standaarde bekend te maak.

in hierdie stel handleidings vind jy:

• Strokies verhaal - John en Janine se Storie

• Rolspel wenke

• RESPEK Tyd vir JOUSELF

43

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!