05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

RESPECT 4 U

L e s 7

hoe om ‘n verhoudings maat te kies

VERHOUDINGS KOEK: ‘n Metafoor om te help om keuses te maak

Wanneer ons ‘n maat kies is dit belangrik om te dink oor kwaliteite en persoonlikheids

eienskappe wat vir jou belangrik is. Dink aan om ‘n maat te

kies soos om ‘n koek te bak:

• Die noodsaaklike bestanddele – dit is die eienskappe van ‘n maat en ‘n

verhouding wat jy identifiseer as nodig, of ‘n “moet hê”;

• Die versiering – hierdie is eienskappe van ‘n maat of ‘n verhouding wat

“goed is om te hê”, maar nie noodsaaklik is nie;

• Die kersies, neute, sprinkels, of ander versierings – hierdie is die “ekstra

goeie” eienskappe van ‘n maat of verhouding wat dit kan verbeter,

maar wat nie noodsaaklik is nie. Jy mag dalk die “kersies” of ander versierings

vind soos jy jou maat leer ken en die verhouding ontwikkel;

• Bederwers of “vrot eiers” – hierdie is die eienskappe van ‘n maat of verhouding

wat die “koek” (verhouding) kan bederf en dit is die eienskappe

wat jy nie in ‘n maat of verhouding wil hê nie.

Hierdie metafoor kan jou help om te dink oor:

• Die tipe persoon jy wil hê as meisie of kêrel.

• Die tipe verhouding wat jy wil hê met hierdie persoon.

• Wat maak van ‘n verhouding die tipe verhouding waarin jy betrokke wil wees?

39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!