Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council Les 3 - SA Medical Research Council

05.05.2013 Views

RESPECT 4 U L e s 7 h o e o m ‘ n v e r h o u d i n g s m a a t t e k i e s Gedurende hierdie les sal jy:• • Dink krities oor essensiële, ideale, ongewensde karaktertrekke van ‘n potensiële intieme maat • Persoonlike behoeftes en jou voorkeure in eienskappe van ‘n maat te identifiseer • Nadink oor die tipe maat wat jy wil wees in ‘n intieme verhouding • Verstaan dat hierdie idees uitgebrei kan word na ander tipe verhoudings en vriendskappe. Dink na oor die tipe vriende met wie jy tyd spandeer en die tipe vriend of maat wat jy kies om te wees in jou verhoudings met familie, vriende, onderwysers, of mense in die gemeenskap. in hierdie stel handleidings vind jy: • Wat is in jou verhoudings koek? • Idees en Aksies • RESPEK Tyd vir JOUSELF REGTE EN VERANTWOORDELKHEDE Elke persoon het die REG om hulle persoonlike waardes te identifiseer en om keuses te maak oor hulle eie gedrag. Elke persoon is VERANTWOORDELIK vir hulle persoonlike gedrag en om seker te maak dat hulle keuses nie ‘n ander se regte skend nie. 38

RESPECT 4 U L e s 7 hoe om ‘n verhoudings maat te kies VERHOUDINGS KOEK: ‘n Metafoor om te help om keuses te maak Wanneer ons ‘n maat kies is dit belangrik om te dink oor kwaliteite en persoonlikheids eienskappe wat vir jou belangrik is. Dink aan om ‘n maat te kies soos om ‘n koek te bak: • Die noodsaaklike bestanddele – dit is die eienskappe van ‘n maat en ‘n verhouding wat jy identifiseer as nodig, of ‘n “moet hê”; • Die versiering – hierdie is eienskappe van ‘n maat of ‘n verhouding wat “goed is om te hê”, maar nie noodsaaklik is nie; • Die kersies, neute, sprinkels, of ander versierings – hierdie is die “ekstra goeie” eienskappe van ‘n maat of verhouding wat dit kan verbeter, maar wat nie noodsaaklik is nie. Jy mag dalk die “kersies” of ander versierings vind soos jy jou maat leer ken en die verhouding ontwikkel; • Bederwers of “vrot eiers” – hierdie is die eienskappe van ‘n maat of verhouding wat die “koek” (verhouding) kan bederf en dit is die eienskappe wat jy nie in ‘n maat of verhouding wil hê nie. Hierdie metafoor kan jou help om te dink oor: • Die tipe persoon jy wil hê as meisie of kêrel. • Die tipe verhouding wat jy wil hê met hierdie persoon. • Wat maak van ‘n verhouding die tipe verhouding waarin jy betrokke wil wees? 39

RESPECT 4 U

L e s 7

h o e o m ‘ n

v e r h o u d i n g s m a a t t e k i e s

Gedurende hierdie les sal jy:•

• Dink krities oor essensiële, ideale, ongewensde karaktertrekke van ‘n potensiële

intieme maat

• Persoonlike behoeftes en jou voorkeure in eienskappe van ‘n maat te identifiseer

• Nadink oor die tipe maat wat jy wil wees in ‘n intieme verhouding

• Verstaan dat hierdie idees uitgebrei kan word na ander tipe verhoudings en

vriendskappe. Dink na oor die tipe vriende met wie jy tyd spandeer en die

tipe vriend of maat wat jy kies om te wees in jou verhoudings met familie,

vriende, onderwysers, of mense in die gemeenskap.

in hierdie stel handleidings vind jy:

• Wat is in jou verhoudings koek?

• Idees en Aksies

• RESPEK Tyd vir JOUSELF

REGTE EN VERANTWOORDELKHEDE

Elke persoon het die REG om hulle persoonlike waardes te identifiseer en

om keuses te maak oor hulle eie gedrag.

Elke persoon is VERANTWOORDELIK vir hulle persoonlike gedrag en om

seker te maak dat hulle keuses nie ‘n ander se regte skend nie.

38

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!