Les 3 - SA Medical Research Council
Les 3 - SA Medical Research Council Les 3 - SA Medical Research Council
RESPECT 4 U L e s 6 V e r h o u d i n g s w a t o m g e e Sandy en Adrian bly in verskillende woonbuurte. Hulle gesels een keer per week oor die telefoon, maar dit is net moontlik om mekaar twee keer per maand te sien wanneer Sandy se ma haar tannie besoek wat langs Adrian bly. Wanneer hulle mekaar ontmoet, “vry” hulle gewoonlik (soen en ligte liefkosing). Voordele: Wat is goed of positief omtrent hierdie verhouding? 36 Nadele: Wat is sleg of negatief omtrent hierdie verhouding? Natasha en Kerryn ken mekaar sedert hulle op laerskool saam was. Noudat hulle in dieselfde hoërskool is, doen hulle dieselfde buitemuurse aktiwiteite en doen gereeld hulle huiswerk saam deur die week. Hulle spandeer meeste naweke saam en doen dinge wat hulle albei geniet en dit lyk asof hulle nooit uitgesels raak nie. Wanneer hulle wel argumenteer, vind hulle dit nuttig om vir ‘n tyd weg van mekaar te wees voordat hulle die saak met mekaar bespreek. Voordele: Wat is goed of positief omtrent hierdie verhouding? Nadele: Wat is sleg of negatief omtrent hierdie verhouding?
n a g e d a g t e RESPECT 4 U L e s 6 V e r h o u d i n g s w a t o m g e e RESPEK Tyd ViR JOU Spandeer hierdie week ‘n tydjie daaraan om te dink oor die tipe verhoudings wat jy graag sal wil hê met mense in jou lewe. Kyk na verhoudings van mense wat jy ken. Waarvan hou jy in hierdie verhoudings en waarvan hou jy nie? Watter soort verhoudings verkies jy om deel van te wees? Hoe kies jy om te wys dat jy omgee in verhoudings met ander mense (familielede, vriende, kinders van jou ouderdom, onderwysers, gemeenskapslede, ens.?) Wat het jy oor jouself vandag geleer? 37
- Page 1 and 2: DEELNEMER GIDS Rachel Jewkes |Aník
- Page 3 and 4: WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK
- Page 5 and 6: RESPECT 4 U L e s 1 WIE KIES EK OM
- Page 7 and 8: Lewensreis padkaart REIS NOTAS 1. _
- Page 9 and 10: RESPECT 4 U L e s 2 L E s s E i n K
- Page 11 and 12: RESPECT 4 U L e s 2 L E s s E i n K
- Page 13 and 14: n a g e d a g t e RESPECT 4 U L e s
- Page 15 and 16: RESPECT 4 U L e s 3 L A A T G E L D
- Page 17 and 18: RESPECT 4 U L e s 3 L A A T G E L D
- Page 19 and 20: RESPECT 4 U L e s 3 L A A T G E L D
- Page 21 and 22: RESPECT 4 U L e s 3 L A A T G E L D
- Page 23 and 24: RESPECT 4 U L e s 3 L A A T G E L D
- Page 25 and 26: Wat is geslag? Gedurende hierdie le
- Page 27 and 28: RESPECT 4 U L e s 4 25 W a t i s g
- Page 29 and 30: g e s l a g e n m a g Gedurende hie
- Page 31 and 32: RESPECT 4 U L e s 5 29 g e s l a g
- Page 33 and 34: n a g e d a g t e RESPECT 4 U L e s
- Page 35 and 36: skryf jou idees neer... RESPECT 4 U
- Page 37: RESPECT 4 U L e s 6 V e r h o u d i
- Page 41 and 42: RESPECT 4 U L e s 7 hoe om ‘n ver
- Page 43 and 44: RESPECT 4 U L e s 7 hoe om ‘n ver
- Page 45 and 46: RESPECT 4 U L e s 8 t o 1 0 D i e J
- Page 47 and 48: hoe om verhousings te hanteer : die
- Page 49 and 50: hoe om verhousings te hanteer : die
- Page 51 and 52: hoe om verhousings te hanteer : die
- Page 53 and 54: hoe om verhousings te hanteer : die
- Page 55 and 56: hoe om verhousings te hanteer : die
- Page 57 and 58: hoe om verhousings te hanteer : die
- Page 59 and 60: RESPECT 4 U L e s 8 t o 1 0 D i e J
- Page 61 and 62: RESPECT 4 U L e s 1 1 HOE WEET JY O
- Page 63 and 64: RESPECT 4 U L e s 1 1 H O E W E E T
- Page 65 and 66: RESPECT 4 U L e s 1 1 H O E W E E T
- Page 67 and 68: n a g e d a g t e RESPECT 4 U L e s
- Page 69 and 70: RESPECT 4 U L e s 1 2 V e r s k i l
- Page 71 and 72: RESPECT 4 U L e s 1 2 V e r s k i l
- Page 73 and 74: n a g e d a g t e RESPECT 4 U L e s
- Page 75 and 76: ONDERLIGGENDE FAKTORE Die dinge wat
- Page 77 and 78: RESPECT 4 U L e s 1 3 Oor die stori
- Page 79 and 80: RESPECT 4 U L e s 1 4 AKSIE tEEn GE
- Page 81 and 82: Wat se die Reg ? Seksuele Misdrywe
- Page 83 and 84: RESPECT 4 U L e s 1 4 A K S I E t E
- Page 85 and 86: RESPECT 4 U L e s 1 4 A K S I E t E
- Page 87 and 88: n a g e d a g t e RESPECT 4 U L e s
RESPECT 4 U

L e s 6

V e r h o u d i n g s w a t o m g e e

Sandy en Adrian bly in verskillende woonbuurte. Hulle gesels een keer per week oor die

telefoon, maar dit is net moontlik om mekaar twee keer per maand te sien wanneer

Sandy se ma haar tannie besoek wat langs Adrian bly. Wanneer hulle mekaar ontmoet,

“vry” hulle gewoonlik (soen en ligte liefkosing).

Voordele: Wat is goed of positief omtrent hierdie

verhouding?

36

Nadele: Wat is sleg of negatief

omtrent hierdie verhouding?

Natasha en Kerryn ken mekaar sedert hulle op laerskool saam was. Noudat hulle in dieselfde

hoërskool is, doen hulle dieselfde buitemuurse aktiwiteite en doen gereeld hulle

huiswerk saam deur die week. Hulle spandeer meeste naweke saam en doen dinge wat

hulle albei geniet en dit lyk asof hulle nooit uitgesels raak nie. Wanneer hulle wel argumenteer,

vind hulle dit nuttig om vir ‘n tyd weg van mekaar te wees voordat hulle die saak met

mekaar bespreek.

Voordele: Wat is goed of positief omtrent

hierdie verhouding?

Nadele: Wat is sleg of negatief

omtrent hierdie verhouding?