05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

RESPECT 4 U

L e s 6

V e r h o u d i n g s w a t o m g e e

verskillende soorte verhoudings

Hieronder is beskrywings van verskillende tipe verhoudings. Bespreek asseblief

die voor- en nadele van elke verhouding in jou groep. Voltooi die

werksblad gedurende jou besprekings en rond dit af by die huis.

Sipho en Jane spandeer dikwels tyd saam – hulle doen huiswerk gedurende weeksdae

en naweke hou hulle daarvan om na hul gunsteling TV program te kyk en na partytjies

te gaan. Hulle het baie in gemeen en het dieselfde belangstellings. Hulle kan met mekaar

gesels oor hulle wense en drome en los enige meningsverskille op ‘n kalm manier

op.

Voordele: Wat is goed of positief omtrent

hierdie verhouding?

34

Nadele: Wat is sleg of negatief omtrent

hierdie verhouding?

Sheldon en Lebo kom altyd bymekaar by partytjies oor naweke. Hulle het baie pret deur

alkohol te drink, te dans en eindig gewoonlik op om seks te hê by die partytjie. Hulle sosialiseer

nie by die huis of bel mekaar nie. Die verhouding bestaan uit alkohol verbruik en

seks. Sheldon het baie ander meisies en hy is ook intiem met sommige van hulle. Lebo het

een kêrel, Craig, wie haar “ernstige” kêrel is met wie sy meer tyd spandeer, maar hy hou

nie daarvan om na partytjies te gaan nie en woon in ʼn ander woonbuurt.

Voordele: Wat is goed of positief omtrent

hierdie verhouding?

Nadele: Wat is sleg of negatief omtrent

hierdie verhouding?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!