05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

n a g e d a g t e

RESPECT 4 U

L e s 5

31

g e s l a g e n m a g

RESPEK TYD ViR JOU

Hierdie week, dink oor die verwagtinge wat jy

het van jou vriende/vriendinne wat manlik of

vroulik is, insluitend jou kêrel of meisie (as jy een

het). Dink ook aan die verwagtinge wat hulle

van jou het. Is dit dieselfde, of is dit verskillende

standaarde vir meisies en seuns?

Is dit regverdig? Is regverdigheid belangrik vir

jou? Is dit belangrik dat jy regverdig behandel

word? Is dit belangrik vir jou om geken te word

as iemand wat regverdig is? Dink aan waar jy wil

kom in jou lewe en jou persoonlike padkaart.

Wat het jy oor jouself geleer vandag?

Onthou om oor jou ervaringe of gedagtes

oor die oefening te skryf.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!