05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

RESPECT 4 U

L e s 5

30

g e s l a g e n m a g

RESPEK portfolio oefening

geslags ongelykheid: wat kan ons doen om ‘n verskil te maak?

Ons wil almal regverdig behandel word. Ons weet dat mans en vroue biologies

verskil. Maar net omdat mans en vroue se liggame verskillend lyk, beteken nie

dat ons automaties verskillend moet optree omdat dit van ons verwag word nie.

Byvoorbeeld, omdat ‘n vrou geboorte skenk aan babas beteken dit nie dat sy

altyd die kinders moet versorg of maaltye moet kook nie; die pa is ook bekwaam

en geskik om na die kinders te kyk en maaltye te kook. Net so kan ‘n vrou goeie

besluite maak oor geld, soos mans wat ‘verwag word’ om dit te doen. Die feit

dat mans en vroue biologies verskillend is regverdig nie die sosiale ongelykheid

of seksisme wat in ons samelewing bestaan nie. Dieselfde kan gesê word oor ras;

net omdat swart en wit mense verskillend lyk in terme van hulle vel kleur, regverdig

dit nie dat mense verskillend behandel moet word gebasseer op hulle kleur

nie.Net soos ons ‘n samelewing wil opbou gebasseer op rasse gelykheid, moet

ons probeer ons om ‘n samelewing te bou wat geslags gelykheid RESPEKteer

- Waar mans en vroue behandel word met gelyke waarde en regverdige verwagtinge.

Dink aan ‘n tyd wanneer jy gevoel het ‘iemand was nie regverdig behandel nie

as gevolg van sy/haar geslag. Skryf jou antwoorde vir die twee vrae hieronder op

die keersy van die bladsy.

1. Beskryf wat gebeur het en verduidelik hoe jy dink die situasie het daardie

persoon laat voel.

2. Hoe kon die situasie verskillend hanteer word sodat niemand seer gekry het

nie ?

Leerling naam: ____________________________________________________

Onderwyser en klas periode: ___________________________________________

Punte: _____________________________

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!