Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council Les 3 - SA Medical Research Council

05.05.2013 Views

n a g e d a g t e RESPECT 4 U L e s 4 RESPEK TyD viR JOU 26 W a t i s g e s l a g ? Om RESPEK te hê kan bedoel dat jy kies om ‘n man of ‘n vrou te wees buite die erkende norm. Jy kan kies om ander mans en vroue te behandel in ‘n RESPEKvolle manier. Dink aan wat jy vandag geleer het en hoe dit jou denke oor seuns en meisies verander. Watter tipe man of vrou kies jy om te wees? Onthou om oor jou ervaringe of gedagtes oor die oefening te skryf.

g e s l a g e n m a g Gedurende hierdie les sal jy:• • RESPECT 4 U L e s 5 • Leer oor mag en hoe mense kies om mag te gebruik • Positiewe uitdrukkings van mag te identifiseer • Die verantwoordelikheid wat met mag gepaard gaan verstaan • Leer oor die verband tussen geslag en mag • Leer omtrent geslags ongelykheid en hoekom geslags-ongelykheid problematies is In hierdie stel handleidings vind jy: • Idees oor wat dit is om ‘n vrou of ‘n man te wees • Om verder te dink oor wat dit is om ‘n vrou of man te wees • RESPEK Portfolio Oefening • RESPEK TYD vir JOUSELF REGTE EN VERANTWOORDELKHEDE Elke persoon is gelyk gebore en het die REG tot gelykheid. Elke persoon is VERANTWOORDELIK om ander te behandel in maniere wat hulle nie onderdruk of teen hulle diskrimineer nie. 27

g e s l a g e n m a g

Gedurende hierdie les sal jy:•

RESPECT 4 U

L e s 5

• Leer oor mag en hoe mense kies om mag te gebruik

• Positiewe uitdrukkings van mag te identifiseer

• Die verantwoordelikheid wat met mag gepaard gaan verstaan

• Leer oor die verband tussen geslag en mag

• Leer omtrent geslags ongelykheid en hoekom geslags-ongelykheid problematies

is

In hierdie stel handleidings vind jy:

• Idees oor wat dit is om ‘n vrou of ‘n man te wees

• Om verder te dink oor wat dit is om ‘n vrou of man te wees

• RESPEK Portfolio Oefening

• RESPEK TYD vir JOUSELF

REGTE EN VERANTWOORDELKHEDE

Elke persoon is gelyk gebore en het die REG tot gelykheid.

Elke persoon is VERANTWOORDELIK om ander te behandel in maniere

wat hulle nie onderdruk of teen hulle diskrimineer nie.

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!