05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

RESPECT 4 U

L e s 4

24

W a t i s g e s l a g ?

Hoe ons geslag ervaar

Dink aan tye wanneer jy op ‘n sekere manier behandel was omdat

jy ‘n meisie of ‘n seun is. is hierdie verskille regverdig?

• Voel jy onder druk om op sekere maniere op te tree

omdat jy ‘n meisie of ‘n seun is?

• Voel jy dat jy jou manlikheid of vroulikheid deur jou

gedrag moet “bewys”.

• Is daar enigiets wat jy nie doen nie omdat jy ‘n meisie of

‘n seun is ?

• Wat is sommige van die geleenthede wat oop is vir jou

omdat jy ‘n meisie of ‘n seun is?

• Hoe laat sulke verwagtinge van manlikheid of vroulikheid

jou voel? Is dit altyd goed?

• Is hierdie verskille regverdig?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!