05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Wat is geslag?

Gedurende hierdie les sal jy:•

RESPECT 4 U

L e s 4

• Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe

hierdie idees problematies kan wees

• Die verskil tussen seks as ‘n biologiese konsep en geslag as ʼn konsep

wat sosiaal ontwikkel is en dus potensiaal buigsaam is te erken

• Ondersoek hoe geslag ons daaglikse lewens beïnvloed

• ʼn Sensitiewe begrip ontwikkel van, en empatie ontwikkel vir die perspek

tief van die teenoorgestelde geslag in terme van druk wat hulle

ondervind

• Verstaan dat jy jou eie geslags identiteit en gedrag kan ontwikkel en ont

hou dat jy die ideale wat vir jou betekenisvol en belangrik is bepaa

• Maniere identifiseer om problematiese idees oor geslag uit te daag,

keuses te maak gebaseer op persoonlike waardes, aspirasies en RESPEK,

in plaas van verwagtinge wat deur die samelewing geskep word

in hierdie stel handleidings vind jy:

• Hoe ons geslag ervaar

• Wat is die verskil tussen geslag en seks?

• RESPEK TyD viR JOUSELF

REGTE EN VERANTWOORDELIKHEDe

Elke persoon is gelyk gebore en het dus die REG tot gelykheid.

Elke persoon is VERANTWOORDELIK om ander te behandel in maniere

wat hulle nie onderdruk of teen hulle diskrimineer nie.

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!