Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council Les 3 - SA Medical Research Council

05.05.2013 Views

n a b e t r a g i n g RESPECT 4 U L e s 3 L A A T G E L D J O U S E L F I N K O M M U N I K A S I E RESPEK TyD viR JOU Merk op oor hoe jy voel en noem hierdie gevoelens vir jouself. Gee aandag aan hoe jy kommunikeer en oefen om selfgeldende te kommunikeer. Onthou, om selfgeldende te kommunikeer het oefening nodig, so hou aan probeer en ontwikkel jou vaardighede. Wat het jy vandag oor jouself geleer? Onthou om oor jou ervaringe te skryf. 22

Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy:• RESPECT 4 U L e s 4 • Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees • Die verskil tussen seks as ‘n biologiese konsep en geslag as ʼn konsep wat sosiaal ontwikkel is en dus potensiaal buigsaam is te erken • Ondersoek hoe geslag ons daaglikse lewens beïnvloed • ʼn Sensitiewe begrip ontwikkel van, en empatie ontwikkel vir die perspek tief van die teenoorgestelde geslag in terme van druk wat hulle ondervind • Verstaan dat jy jou eie geslags identiteit en gedrag kan ontwikkel en ont hou dat jy die ideale wat vir jou betekenisvol en belangrik is bepaa • Maniere identifiseer om problematiese idees oor geslag uit te daag, keuses te maak gebaseer op persoonlike waardes, aspirasies en RESPEK, in plaas van verwagtinge wat deur die samelewing geskep word in hierdie stel handleidings vind jy: • • Hoe ons geslag ervaar • Wat is die verskil tussen geslag en seks? • RESPEK TyD viR JOUSELF REGTE EN VERANTWOORDELIKHEDe Elke persoon is gelyk gebore en het dus die REG tot gelykheid. Elke persoon is VERANTWOORDELIK om ander te behandel in maniere wat hulle nie onderdruk of teen hulle diskrimineer nie. 23

n a b e t r a g i n g

RESPECT 4 U

L e s 3

L A A T G E L D J O U S E L F I N K O M M U N I K A S I E

RESPEK TyD viR JOU

Merk op oor hoe jy voel en noem

hierdie gevoelens vir jouself.

Gee aandag aan hoe jy kommunikeer en

oefen om selfgeldende te

kommunikeer.

Onthou, om selfgeldende te kommunikeer

het oefening nodig, so hou aan probeer

en ontwikkel jou vaardighede.

Wat het jy vandag oor jouself geleer?

Onthou om oor jou ervaringe te skryf.

22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!