Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council Les 3 - SA Medical Research Council

05.05.2013 Views

RESPECT 4 U L e s 3 LAAT GELD JOUSELF IN KOMMUNIKASIE Gedurende hierdie sessie sal jy : • • Die betekenis van selfgeldende kommunikasie verstaan • Selfgeldende kommunikasie vaardighede leer • Nuwe woordeskat leer om emosies te beskryf • Selfgeldende kommmunikasie vaardighede te oefen • Dink aan effektiewe en RESPEKvolle maniere van kommunikasie met iemand In hierdie stel handleidings vind jy:• • Selfgeldende kommunikasie • “EK” Verklarings • RESPEK Portfolio Oefening • RESPEK TyD viR JOUSELF REGTE EN VERANTWOORDELIKHEDe Elke persoon het die REG tot vryheid van spraak (‘n persoon kan enige boodskap oordra wat hulle wil kommunikeer). Elke persoon is VERANTWOORDELIK om in ‘n RESPEKvol manier te kommunikeer en om boodskappe oor te dra wat RESPEKvol is en nie ander se regte skend nie. 12

RESPECT 4 U L e s 3 L A A T G E L D J O U S E L F I N K O M M U N I K A S I E Selfgeldende Kommunikasie ‘n Definisie... Selfhandhawende kommunikasie is: • toepaslik, • effektief, • duidelik, • eerlik, • RESPEKvol, en • oorgedra met selfvertroue Selfgeldende beteken om op te staan vir jouself en jou gevoelens oor te dra op ʼn manier wat nie onbeskof of dreigend is nie – jy staan op vir jou regte sonder om die van ander te skend. Selfgeldende kommunikasie beteken jy takel die probleem nie die persoon nie. 13

RESPECT 4 U

L e s 3

L A A T G E L D J O U S E L F I N K O M M U N I K A S I E

Selfgeldende Kommunikasie

‘n Definisie...

Selfhandhawende kommunikasie is:

• toepaslik,

• effektief,

• duidelik,

• eerlik,

• RESPEKvol, en

• oorgedra met selfvertroue

Selfgeldende beteken om op te staan vir jouself en jou gevoelens

oor te dra op ʼn manier wat nie onbeskof of dreigend is nie – jy staan

op vir jou regte sonder om die van ander te skend.

Selfgeldende kommunikasie beteken jy takel die probleem nie die

persoon nie.

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!