Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
n a g e d a g t e

RESPECT 4 U

L e s 2

L E s s E i n K O M M U n i K A s i E

RESPEK TyD ViR JOU

Dink aan hoe jy kommunikeer.

Kommunikeer jy op ‘n manier waarvan jy sal

hou dat mense met jou praat? Kommunikeer

jy op ‘n manier waarvan jy nie sal hou ander

met jou kommunikeer nie? Wat is die gevolge

van jou kommunikasie keuses?

Probeer ‘n nuwe manier van kommunikasie

wat weerspieël hoe jy behandel wil word en

hoe jy ander wil behandel. Wat het jy oor

jouself geleer vandag? Onthou om oor jou

ervaringe en gedagtes van hierdie oefening

te skryf.

11