05.05.2013 Views

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

Les 3 - SA Medical Research Council

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

RESPECT 4 U

L e s 2

L E s s E i n K O M M U n i K A s i E

AGGRESSIEF&aanvallend

Wanneer jy jou gevoelens, sienswyse en begeertes

op ander persone forseer. Jy dring aan op

jou regte terwyl jy die regte van ander ontken

Voorbeeld

Kermend, skreeuend, onderbrekend, uitbarstend,

dreigend, korregeer (kyk na die feite), aanhoudend

(ek is reg), beledigend, sarkasties,wraak sinnig (ek sal

jou terug kry), starend of glurend, blamerend (verwyt

die ander persoon), skree of hard praat

Gevolge

Mense wat hierdie benadering

gebruik skrik ander

dikwels af en word nie van

gehou nie

PASSIEF

Om in te gee tot die wil van ander; hoop om te kry

wat jy wil hê sonder om dit eintlik te sê; laat oor aan

ander om te wonder of om namens jou besluite te

neem.

VOORBEeLD

Om jouself te ontrek, stilstuipe om hoflik tewees

maar eintlik kwaad te voel, vermy konflik ten alle

koste, praat agter iemand se rug, probeer om

van die probleem te vergeet, stil te bly oor wat jy

dink, nie eerlik te wees nie vir die vrees om ‘n ander

persoon seer te maak. Gee voor om saam te stem

MANIPULEREND

Wanneer jy gebruik maak van skelmstreke

of valsheid om jou sin te kry. Somtyds gee

mense wat manipulerend is voor dat hulle

passief is manipuleer deur woorde.

VOORBEELD

Kermend, huilend, om ander skuldig te laat

voel, beledigend, smekend, om voor te gee

om te huil.

8

GEVOLGE

Mense wat hierdie optrede

gebruik word dikwels

nie van gehou nie

en ander mag begin

om hulle te vermy

GEVOLGE

Mense wat hierdie

benadering gebruik

word dikwels as van selfsprekend

aanvaar

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!