05.05.2013 Views

27 Julie 2012 Concipio - Paul Roos Gymnasium

27 Julie 2012 Concipio - Paul Roos Gymnasium

27 Julie 2012 Concipio - Paul Roos Gymnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Concipio

Paul Roos Gimnasium Nuusblad - Paul Roos Gymnasium Newsletter

Uitgawe/issUe 223 Jaargang Xi 27 JUlie 2012

In dié uitgawe:

Martinus Smit en Carel-Bart

Viljoen

, 95%, ’n skild en ’n

90% uitnodiging na nóg ’n fees

– dís wat die PRG-ensemble hierdie

naweek saamgebring het. Hulle het

die afgelope naweek aan Montagu se

Jeug-musiekfees deelgeneem en die

NJKF-skild verower vir die skool wat die

grootste impak op die musiekfees gehad

het.

Die beoordelaars se lofuitinge was

ongekend.

“Soos ’n eerste rugbyspan se spel ’n

spieëlbeeld is van die sport wat in ’n

skool aangaan, so is die skoolorkeste

’n spieëlbeeld van wat in die skool se

kultuur aangaan,” het prof. Loftus Heunis,

een van die beoordelaars van die fees, in

sy terugvoering gesê. “Paul Roos word

nou nie juis geken vir sy kultuur nie,

maar wel vir rugby. Maar op grond van

wat ek vanaand gesien het, sal ek my

kleinkinders aanmoedig om na Paul Roos

te gaan vir sy uitstekende kultuur.”

Die Paul Roos-ensemble, die Paul Rooskitaarensemble

en ’n paar van ons sangers

het aan die musiekfees deelgeneem.

Die Paul Roos-ensemble (onder leiding

van me. Ronella van Rensburg) het The

Eye of the Tiger, Cinema Paradiso en

Pirates of the Caribbean gespeel. Hiervoor

het hulle 90% gekry.

Die gekombineerde Paul Roos/Rhenishorkes

het ’n verskeidenheid komposisies

uit die beroemde musiekblyspel, Les

Miserables, uitgevoer. Dáárvoor is hulle

met 95% beloon, tesame met die skild vir

- p.3 Die man met die goue

greep

- p.4 Rugby results

die groep wat die grootste bydrae tot die

fees gelewer het. Deel van dié prys behels

’n uitnodiging na die Canola Karnavalfees

op 9 en 10 Augustus in Swellendam.

“Simfonieorkeste ontstaan

nie na skool nie, maar in

skole.”

Die nuutgevormde Paul Rooskitaarensemble

(o.l.v. Richard Onraet)

het hul eerste groot optrede op die fees

gehad, met ’n innoverende weergawe van

Gotye se Somebody that I used to Know.

Francois Roux en Aiden Lewis het solo’s

- p.5 & 7 Photos

- p.6 Hockey results

- p.8 Jokes

gesing en ’n Graad 9-ensemble, bestaande

uit Ruben Bouma, Francois en Aiden het

die gehoor met hul uitstekende stemme

betower.

As ’n geheel het Paul Roos die

organiseerders van die fees baie

beïndruk. Prof. Loftus Heunis het

laastens bygevoeg: “Baie mense sê dat

musiek besig is om dood te loop in die

land. Maar solank as wat daar leerkragte

en leerders is wat bereid is om so baie

in te sit soos die orkeste wat ek vanaand

gesien het, sal dit nie gebeur nie.

Simfonieorkeste ontstaan nie ná skool

nie, maar in skole.”

Bo: Die PRG-ensemble in vrolike luim op pad huis toe na hul wonderlike prestasies

by Montagu se Jeug-musiekfees. Die ensemble het ‘n ongelooflike indruk gemaak en

die beoordelaars betower met hul uitstekende spel.

Foto: Alet Conradie

Dylan de Nysschen (Redakteur)

Ontwerp en uitleg: Wihann Dannhauser

Nuus: Martinus Smit, Ferdinand Botha, Carel-Bart Viljoen Foto`s: Alet Conradie, Eunice Visagie, Lucette van Niekerk

Verspreiding: Milo Duna, Michael Troy, Alten du Plessis, Renier Adriaanse

Onderwyser in beheer: Hesti van der Mescht

concipioredaksie@gmail.com

Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za.

Uitgawe/issUe 223 ConCipio page 2

SPESIFIEK VIR OUERS / ESPECIALLY FOR PARENTS

Van Agter die Lessenaar

From Behind the Desk

Jannie van der Westhuizen

Rektor

GREY-FUNKSIE

U word uitgenooi om bogenoemde geleentheid te ondersteun in aanloop tot die

Grey-interskole-naweek.

8-sitplektafels is beskikbaar teen R75 per persoon.

Kaartjies en tafelbesprekings by Kamer 14 (Helene van Wyk en Elizabeth de

Klerk).

Plek:

Paul Roos-Sentrum

Datum:

15 Augustus 2012

Tyd:

19:00

Spyskaart:

Lekker winterkos

‘n Kontantkroeg sal

beskikbaar wees

Vermaak:

Orkes en ander gesellighede

Die Rektor van

die Universiteit

Stellenbosch, Prof.

Russell Botman, het

twee Nguni-velle

vir die Marköttersuite

geskenk as ’n

welwillendheidsgebaar

namens die Universiteit.

Foto: Eunice Visagie,

Eikestadnuus

“Everyone should have a few bad habits, so you’ll have something you can give up if your health fails”

- Franklin P. James

Uitgawe/issUe 223 ConCipio page 3

Bader Pretorius,

’n man van vele

talente

Ferdinand Botha

Bader Pretorius (Graad 9) het die afgelope

jaar naam gemaak in verskeie sportsoorte.

Vroeër hierdie jaar het hy die O/15 afdeling

van die Suid-Afrikaanse stoei-kampioenskappe

gewen. Stoei is egter nie sy enigste talent nie.

Die afgelope Junievakansie het Bader ook by

die Suid-Afrikaanse Judo-kampioenskap met

die louere weggestap. Hy het aan die O/81kg-

Foto: Verskaf

afdeling deelgeneem. Buiten gevegkuns is Bader ook ’n gedugte gholfspeler en ’n lid van Paul Roos se O/15A-gholfspan.

Daarby toer hy op die oomblik saam met die skool se toneelgroep! Hy is uitgenooi na die proewe vir die Suid-

Afrikaanse judospan, wat later vanjaar aan die Afrika Spele sal deelneem. Sterkte, Bader. Hou Paul Roos se naam hoog!

PRG won the Boland Top Schools Chess Championships last

weekend in both age groups.

Well done, gentlemen!

U/19 team

First place – Paul Roos

U/15 team

First place – Paul Roos

Dylan Raubenheimer (Grade 11) has been included in the

WP men’s golfing team that will be taking part in the Men’s

Interprovincial Tournament in Port Elizabeth in September this

year.

Dieter Eiselen (Grade 8) competed at the U/14 & U/17 WP

Weightlifting Championship on Saturday 21st July 2012.

Dieter won a gold medal in the 85+ division, and qualifies to

represent Western Province at the SA U/14, U/17 and Junior

championships, to be held in Bloemfontein during October 2012.

“When women go wrong, men go right after them”

- Mae West

Dominique Gilbert (Graad 11) het in Augustus 2011

deelgeneem aan die karate-streekbyeenkoms wat in

Muizenberg gehou is, waartydens hy ’n goue medalje

verower het. ’n Maand later het hy 3de plek verower by

die nasionale byeenkoms in Wynberg. Dit het hom in

staat gestel om die afgelope vakansie deel te neem aan

die Kimura Shukokai Internasionale Kampioenskap

in Atlantic City, New Jersey, VSA. Dit was ’n tawwe

stryd en ten spyte van sy uitstekende tegniek en

ratsheid, moes hy die knie buig 3-4 teen sy Kanadese

opponent buig.

Uitgawe/issUe 223 ConCipio page 4

Rugby

Team Opponents Result Vir Teen

19A SACS Wen 12 3

19B SACS Verloor 12 14

19C SACS Wen 14 0

19D SACS Wen 44 7

19E SACS Wen 17 0

19F SACS Verloor 0 7

19G SACS Wen 80 0

19H Stellenberg Verloor 0 7

16A SACS Wen 56 6

16B SACS Wen 17 5

16C SACS Wen 60 0

16D SACS Wen 70 0

15A SACS Wen 32 0

15B SACS Wen 44 0

15C SACS Wen 36 3

15D SACS Wen 70 0

15E Stellenberg B Wen 20 0

14A SACS Wen 29 7

14B SACS Wen 34 0

14C SACS Wen 32 0

14D SACS Wen 48 0

14E Stellenberg 14B Verloor 5 17

14F JG Meiring 14A Verloor 7 15

19A Belfast Academy Wen 53 5

19B Leeds Grammar School Gelykop 20 20

19D Taunton Wen 33 7

19F Plymouth Verloor 0 7

19H Belfast Academy Verloor 0 21

16A Leeds Grammar School Wen 35 7

16C Leeds Grammar School Wen 32 5

16E Taunton Verloor 0 50

Photo: Juliana Rossouw

“Some cause happiness wherever they go; other whenever they go.”

- Oscar Wilde

Photo: Julianna Rossouw

Uitgawe/issUe 223 ConCipio page 5

Bo: Maroen en modder gaan nie juis saam nie …

Onder: ’n Besmeerde Quantas-span vier hul oorwinning van 44-7 oor SACS

Foto’s: Lucette van Niekerk

“My wife said to me, ‘Do you mind if I wear my hair in a bun?’ I said, ‘I don’t care if you wear it in a loaf of bread.”

- Tommy Cooper

Uitgawe/issUe 223 ConCipio page 6

Hockey vs SACS

Most of the matches rained out, but the ones below were playable:

U/16

U16A

U/19

drew 0-0

U19A won 3-0

U19B won 2-0

U19C won 3-0

PRG U/19A won 3-2 vs DF Malan

PRG U/19A won 5-0 vs Hugenote

PRG U/19A won 3-0 vs St Johns (Zim)

Semis: Lost 0-2 vs Wynberg

3rd & 4th: Drew 1-1 vs Paarl Gim – then lost 3-2 on 1v1’s

Ended 4th overall.

Soccer

First team:

vs Bridgehouse Won 2-1

vs Cloetesville Drew 0-0

Under 16’s:

vs Bridgehouse Drew 1-1

vs Cloetesville Lost 3-0

ANNUAL PRG HOCKEY GOLF DAY

TUESDAY, 9 OCTOBER 2012

BELLVILLE GOLF COURSE

COMPETITION: 4-Ball Alliance (2 scores to count)

HANDICAP LIMIT: 18 Men 24 Ladies

ENTRY FEE: R2300 per 4-Ball

All correspondence on bookings and any further enquiries to be

addressed to Cyril Camara at linostrading@mweb.co.za or 082 291 5521.

“When re-haired people are above a certain social grade, their hair is auburn.”

- Mark Twain

Uitgawe/issUe 223 ConCipio page 7

Bo: Die PRG-kitaarensemble hard aan die voorberei voor hul optrede by Montagu se Jeug-musiekfees.

Onder: Foto verskaf deur die Paul Roos-argief

Foto: Alet Conradie

Bo: Heerden Herman (PRG Dux-leerling 2008) neem op Saterdag 28 Julie in die Olimpiese Spele deel aan die 400 meter

vryslag (eers uitdunne natuurlik), om ongeveer 10 vm., en op 3 Augustus aan die 1500 meter vryslag.

Die Suid-Afrikaanse Olimpiese swemspan was vir twee weke die gas van Prinses Charlene in Monaco. Sy is die Suid-

Afrikaanse Olimpiese swemster, Charlene Wittstock, wat verlede jaar met Prins Albert van Monaco getroud is. Hulle het

van haar oefenfasiliteite gebruik gemaak en ’n dinee saam met haar in die Pienk Paleis bygewoon.

Heerden se sterkste item is die 1 500m, waarvoor hy in 2010 by die Statebondspele ’n silwer medalje gekry het. Van links

na regs verskyn Cameron van der Burgh, Chad le Clos, Riaan Schoeman en Heerden saam met prinses Charlene.

Children: You spend the first 2 years of their life teaching them to walk and talk. Then you spend the next 16 years telling them to

sit down and shut-up.

Uitgawe/issUe 223 ConCipio page 8

Did you mark our tests?

Well I didn’t do my

homework.

No, I have other classes too.

What?! Why?

Well I have other subjects too.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!