05.05.2013 Views

Rob Week invite - 15.co.za

Rob Week invite - 15.co.za

Rob Week invite - 15.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hoёrskool Rob Ferreira

Geagte Rugby Organiseerder

Hoёrskool Rob Ferreira bied aan die Danie Rossouw Rugby Week in 2013.

Hoёrskool Rob Ferreira, Witrivier, Mpumalanga, 20 – 23 Maart 2013

Dit is vir ons ‘n groot voorreg om van ons top rugbyskole na die Danie

Rossouw Rugby Week vir 0/16 en 0/19 rugbyspanne te nooi.

Soos u op die program sal sien gaan hierdie ‘n besondere week wees wat

ongetwyfeld tot voordeel van elke speler, afrigter en span gaan wees.

Wat maak die Danie Rossouw Rugby Week uniek:

· Daar word vir al die kapteine en onder-kapteine leierskap sessies

aangebied op die week.

· Elke wedstryd word op DVD opgeneem en aan die afrigters na loop van

elke wedstryd oorhandig. Daar sal lokale daagliks beskikbaar wees vir

wedstryd ontleding vir die spanne.

· Daar sal verskeie afrigtings sessies aangebied word deur die BLOUBUL

RUGBY AKADEMIE, wat 14 spesialis afrigters na die week bring.

· Die betrokkenheid van Jannie de Beer op die week.

Al die wedstryde sal deur PUMAS skeidsregters hanteer word.

· Al die 0/16 spanne kan met vooraf bespreking getoets word deur die

volgende fiksheidstoetsings op die week:

Fiksheidskomponent:

Toets: Motivering:

Aerobiese Fiksheid Bleep Toets Aerobiese fiksheid is ‘n belangrike komponent

van fiksheid in rugby, aangesien elke speler lang

afstande aflê in ‘n wedstryd.

Soepelheid Sit-en-reik Goeie hampese (hamstring) soepelheid is

belangrik vir rugbyspelers om te hardloop en

om bal te kan skop. Voorkom beserings.

Eksplosiewe Krag Vertikale

Sprong

Spieruithouvermoё 1min Opstoot

en

1min Sit-ups

Toets

Spieruithouvermoё Maksimale

Optrek toets

Spoed 40m Sprint

Toets

Ratsheid Illinois

Ratsheids

Toets

Vetpersentasie Velvou

Toetsings

Toets die eksplosiewe krag van stilstaande

posisie af. (Slotte)

Spieruithouvermoё speel ‘n belangrike rol in

rugby aangesien daar van ‘n speler verwag

word om deur die loop van ‘n wedstryd

maksimale krag elke keer te kan toepas waar

nodig.

Soos bogenoemde motiveringspunt.

Maksimale hardloop spoed en versnelling is

baie belangrik in rugby.

Die vermoё om vinnig rigting te kan verander is

belangrik in rugby om die verdediging te kan

klop om die lyn te breek en selfs om op

verdediging meer effektief te kan verdedig.

Die vetpersentasie per speler sal vergelyk word

met die norm van sy eie posisie om te bepaal of

die speler in vorm is of oorgewig is.

* Toetsings word gedoen deur ‘n Sportwetenskaplike en Biokinetikus.

DANIE ROSSOUW

Die Program vir die Rugby Week:

Woensdag 20 Maart 2013 –

Spanne arriveer vanaf 10:00 te Huis Basie van Wyk Koshuis, Hoёrskool Rob

Ferreira, Witrivier.

10:00 – 12:00 Registrasie. Toetsings van 0/16 spanne begin.

15:00 Wedstryde begin

18:30 Aandete Spelers

20:00 Spanbestuurders vergadering

Beamptes funksie in skool lapa

Besprekings van lokale vir DVD sessies vir Donderdag

22:00 Ligte uit by Koshuis

Donderdag 21 Maart 2013 –

6:30 – 8:00 Kry DVD van dag 1 se wedstryde/Ontbyt

8:30 – 12:30 Afrigtingsessies met BLOUBUL RUGBY AKADEMIE

12:30 – 14:00 Middagete

15:00 Wedstryde dag 2 begin

19:30 Aandete Spelers. Gala Aand vir beamptes

22:00 Ligte uit by Koshuis (Gee getalle deur vir Vrydag middagete kospakkies

voor einde van die dag)

DANIE ROSSOUW

Vrydag 22 Maart 2013 –

6:25 – 8:00 Ontbyt. Ontvang dag 2 wedstryd DVD

RUSDAG: U sal ‘n lys van aktiwiteite om in die Laeveld te kan doen

aangeheg vind. Ons sal u graag kan help met besprekings

indien nodig. Daar word golf gereel by Sabie River Sun

Resort vir die afrigters wat wil gaan golf speel. Sal n bussie

beskikbaar wees.

18:30 Braai vir beamptes by skool lapa

Aandete Spelers

22:00 Ligte uit by koshuis

Saterdag 23 Maart 2013 –

6:00 – 8:00 Ontbyt

8:00 Finale wedstryde

Onthou asb die kospakkies en die 0/16 spanne se

fiksheidsverslae.

DANIE ROSSOUW

Algemene Reёlings:

1. Voorsien ons asseblief van u skool wapen, asook 'n kort geskiedenis van u skool

voor of op 30 Januarie 2013. Dit moet verkieslik per e-pos aangestuur word.

2. Leerlinge moet eie beddegoed saambring.

3. Bring eie slot vir kaste. Kamers kan sluit en u sal 'n sleutel ontvang per kamer.

4. Die spelers se name en hemp groottes, asook die van die volwassenes, moet

asseblief so spoedig as moontlik aan my deurgegee word.

5. Dui asseblief duidelik aan wie van die volwassenes gaan golf speel.

6. Spelers ontvang 'n hemp by registrasie. Daar sal 'n fotograaf die week wees wat

aksiefotos sal neem en wat beskikbaar sal wees vir bestelling. Hierdie is egter vir die

spelers se eie rekening.

7. Voltooi asb. die mediese vorm van elke speler en die gepaardgaande

vrywaringsvorm. Handig in by registrasie.

8. Die koste beloop R 850 per speler en sluit in verblyf en etes in. Een afrigter en een

spanbestuurder per span is gratis.

'n Deposito van 50% van die totale koste, is betaalbaar voor of op Donderdag 28

Februarie 2013. Skole word vriendelik versoek om asseblief hierdie betaling te doen.

Met versuim om bogenoemde te doen, sal die skool sy plek dan onmiddelik afstaan

aan die volgende skool op die waglys. Indien 'n span egter onttrek na betaling van

deposito, sal hulle die deposito verbeur.

DANIE ROSSOUW

Op die week sal die volgende dienste en fasiliteite beskikbaar wees:

- Velde vir oefening sessies

- Swembad – Onder toesig van eie afrigter

- Gimnasium – Onder toesig van eie afrigter

- Strapping dienste – Bring net eie strapping

- Lokale vir DVD sessies (Wedstryd annalise)

- Verversingslokaal/Snoepie

- Fotograaf

*NB: Daar is beperkte spasie vir spanne en indien u belangstel moet u asb

per e-pos bevestig sodat ons u spasie kan bespreek.

Ons sien daarna uit om u in die Laeveld te ontvang.

DANIE ROSSOUW

Vriendelike groete

John Reyneke Lodewyk van Staden

Hoof en Organiseerder Hulp Organiseerder

Hoёrskool Rob Ferreira Hoёrskool Rob Ferreira

013 751 2281 082 926 3450

jjr@hotmail.co.za v.vanstaden13@gmail.com

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!