05.05.2013 Views

Skryf jou eie E-boek - SA Vryskutskrywer

Skryf jou eie E-boek - SA Vryskutskrywer

Skryf jou eie E-boek - SA Vryskutskrywer

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Digbundel

Die meeste digbundels handel oor ‘n spesifieke tema. Dit is dis

hier belangrik dat die illustrasie van so ‘n aard moet wees om

daardie tema verstaanbaar aan die voornemende koper/leser

oor te dra. Hou ook in gedagte dat die gedig nie so maklik

verteerbaar soos prosa nie. Juis daarom moet daar ook ‘n

effens van ‘n mistieke bestanddeel in die illustrasie wees wat

die potensiële koper/leser se nuuskierigheid prikkel.

Die kortverhaalbundel

Hier kan die skrywer enige van twee moontlikhede oorweeg. In

die meeste gevalle verwys die titel van die boek na een van die

beste verhale. Terselfdertyd verwys die illustrasie op die

voorbeeld dan ook na ‘n toneel of karakter uit daardie

spesifieke verhaal.

Die tweede moontlikheid is om ‘n naam aan die boek te gee

wat verwys na die oorkoepelende tema. Die naam het dus nie

betrekking op enige spesifieke verhaal nie, maar kan eerder ‘n

verwysing wees na die gesamentlike tema van al die verhale.

Sou die verhale hoofsaaklik gaan oor mense in ‘n besige stad,

sal die naam dus daarna verwys (bv. Stadsmense of Mense in

beton ens.) Dieselfde geld wanner die tema deurgaans met

oorlogvoering of sosiale probleme ens. te doen het.

Indien jy as skrywer nie oor die nodige bemarkings-kennis besit

nie, bly dit belangrik om die uitgewer hieroor te raadpleeg.

24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!