05.05.2013 Views

Skryf jou eie E-boek - SA Vryskutskrywer

Skryf jou eie E-boek - SA Vryskutskrywer

Skryf jou eie E-boek - SA Vryskutskrywer

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Digbundel

Daar is al baie gepraat, gesels en oor die digkuns gedebatteer.

Wanneer ons na vroeër jare se gedigte van bv. Leipoldt, Eugene

Marais ens. kyk, sal waarskynlik die oorgrote meerderheid

mense dit verstaan, graag daarna luister, lees en waardeer.

Vanaf die sestiger jare en daarna is die (veral Afrikaanse)

digkuns egter gekaap deur ‘n letterkundige snobisme wat die

gewone mens heeltemal van die digkuns vervreem het. Dit het

veroorsaak dat al minder mense digbundels aanskaf en

wanneer dit wel die geval sou wees, was dit eerder om die

boek as status simbool op die boekrak te vertoon.

Vandag met al hoe meer jong “digters” wat hulle eiertjie wil lê,

is daar na die sogenaamde vrye vers beweeg. ‘n Soort van

“everything go” tipe gedig waar die lyn tussen gedig en prosa

papierdun is. Vir die grootste gros mense is hierdie gedig van

geen waarde nie en vaar dit uiters swak in die kommersiële

mark waar mense steeds na werk soek waarmee hulle ten

minste mee kan identifiseer.

Waarom is dit dan so moeilik vir uitgewers om te verstaan

waarom hulle gekeurde bundels stof op rakke vergader. Die

antwoord is tog voor die handliggend: Die gewone persoon

vind geen lees bevrediging tussen daardie bladsye nie.

Is dit dan nie juis die digter wat met sy/haar talent en woordkwas

‘n storie of toneel in ‘n meesterstuk vir die gewone mens

kan verander nie? Ons almal wat kan sien, kan die mooi van ‘n

sonsondergang waardeer. Maar dis die digter wat met sy

besondere woordgebruik dit in ‘n intense leeservaring kan

omskep.

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!