HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1
HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1
HERSIENINGSVRAE – VRAESTEL 1
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
1

METRO EAST EDUCATION DISTRICT

METRO OOS ONDERWYSDISTRIK

LEWENSWETENSKAPPE

GRAAD 12

TUTORING MATERIAAL

KWARTAAL 2 2011

LEERDER BRONNEPAK
2

EVOLUSIE

HERSIENING

1.1 Tienduisende jare gelede was die diere wat in kameelperde ontwikkel(evolueer)

het, nie so lank soos moderne kameelperde nie.Oor 'n lang tydperk, het die nekke

van kameelperde langer geword. Hulle kon hoog in 'n boom reik vir blare en ook laag

afbuig vir water.

Voorouer

kameelperd

Moderne

kameelperd

Voorouer- en moderne kameelperde besig om te vreet

1.1.1 Beskryf hoe die lang nekke, van moderne kameelperde, deur die

volgende verduidelik sou word:

(a) Darwin

(b) Lamarck

1.1.2 Verduidelik hoekom Lamarck se teorie nie aanvaarbaar is nie.
3

1.2 Die verskillende vinkspesies (A, B, C en D) hieronder kom op verskillende Galapagos-

Eilande voor en daar word vermoed dat hulle uit „n saadetende oerouer spesie van die

vasteland Suid-Amerika ontstaan het. Hulle stem met mekaar ooreen wat hulle

inwendige liggaamsbou aanbetref, maar verskil met betrekking tot die vorm en grootte

van hulle snawels en dus hul voedingsgewoontes.

Sommige van die vinkspesies van die Galapagos –eilande

Blare

A

Insekte

C

Voorvaderlike

saadetende

spesie van die

vasteland

Botsels en vrugte

B

Larwes/Wurms

1.2.1 Verduidelik wat met geografiese isolasie van „n bevolking bedoel

word.

1.2.2 Waarom dink jy het die verskillende vinkspesies aangepas om

verskillende voedselsoorte te eet?

1.2.3 Beskryf hoe nuwe vinkspesies op die verskillende eilande

ontstaan het.

D
1.3 Bestudeer die diagramme hieronder wat 'n evolusieproses toon.

DIAGRAM 1, 2 en 3 toon die volgorde van gebeure wat in konynbevolkings

oor baie duisende jare plaasgevind het.

2

3

1

Bevolking A

Rivier

Rivier

4

Geenvloei

Rivier

Geenvloei

vind nie

plaas nie

Spesie X Spesie Y

Grondverskuiwing

Bevolking B

1.3.1 Noem die evolusieproses wat deur die volgorde van

gebeure in DIAGRAM 1, 2 en 3 hierbo voorgestel word.

1.3.2 Beskryf die proses genoem in VRAAG 3.4.1 deur die

diagramme hierbo te gebruik.
1.4

1.4.1

1.4.2

1.4.3

5

Bestudeer die drie onderstaande diagramme (A, B en C) wat 'n meganisme wat

gebruik word om evolusie te verduidelik, illustreer.

Vergelyk diagramme A en B en beskryf die kenmerk van die kaktus wat

hulle in staat gestel het om vir lang tydperke in warm, droë

weerstoestande te oorleef.

Noem die meganisme wat Darwin voorgestel het om sy teorie van

evolusie wat in hierdie diagramme geïllustreer word, te verduidelik.

Gebruik die drie bostaande diagramme om die meganisme genoem in

VRAAG 2.1.2 te verduidelik.

1.5 Beskryf hoe elkeen van die volgende tot genotipiese variasie in spesies bydra:

1.5.1

1.5.2

1.5.3

A B C

Meiose

Mutasie

Wortels

Geslagtelike voortplanting

Tyd

Die strukturele aanpassing van kaktusse oor tyd

Nakomelinge

1.6 Beskryf hoe spesievorming plaasvind wanneer 'n bevolking deur geografiese

versperrings verdeel word.
1.7 Beide Darwin en Lamarck het teorieë voorgestel om die oorsprong van nuwe

spesies te verduidelik.

1.7.1 Noem die VIER waarnemings waarop Darwin sy teorie gebaseer

het.

1.7.2 Tabuleer TWEE verskille tussen Lamarck se teorie en Darwin se teorie.

1.8 Bestudeer onderstaande diagram van 'n eend se poot.

6

Gewebde poot van 'n eend

1.8.1 Voorouers van eende het nie gewebde pote gehad nie. In terme van

natuurlike seleksie, verduidelik hoe die gewebde pote van eende kon

evolueer.

1.8.2 Die volgende vrae verwys na Lamarck se verduideliking van evolusie

(a) Beskryf die idee wat deur Lamarck voorgestel is om evolusie te verduidelik

(b) Noem waarom Lamarck se verduideliking vandag nie deur die meeste

wetenskaplikes aanvaar word nie

1.9 Lees die volgende leesstuk:

Die cichlidae-visse van die Malawi-meer het uit een voorouer in

meer as 400 spesies ontwikkel oor tyd. Daar is nie baie

versperrings in die meer wat geenvloei en voortplanting tussen

bevolkings sal verhoed nie. Wetenskaplikes is van mening dat die

spesiërings – proses eerder weens teelkeuse plaasvind waar

natuurlike mutasies nuwe kleurpatrone by mannetjies laat

ontstaan. Die wyfievisse verkies die nuwe kleurpatroon en keis

dan „n maat daarvolgens.

1.9.1 Watter soort spesiëring vind plaas by die cichlidae-visse?

1.9.2 Verduidelik kortliks hierdie tipe spesiëring genome in Vraag 1.9.1

1.9.3 Watter soort voortplantings – isolering vind plaas by die cichlidae-visse?

1.9.4 Verduidelik hoe voortplantings-isolering plaasvind by die cichlidae-visse.
1.10 Bestudeer die volgende diagramme wat die verskillende stadiums (1 tot 4)

van 'n evolusieproses toon.

Spesie A

Vasteland

1 2

Geskei deur

kontinentskuiwing

Spesie A Spesie A Spesie A

Vasteland

3

Eiland

7

Vasteland

Spesie A Spesie A

Vasteland

See

1.10.1 Noem die evolusieproses veroorsaak deur die kontinentskuiwing

soos getoon

1.10.2 Beskryf hoe die oorspronklike bevolking van spesie A verdeel het

om twee spesies te word, soos in die diagramme hierbo getoon.

4

Spesie B

Eiland
1.11 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

8

Duisende wildebeeste het oor die groot grasvlaktes van die Serengeti in

Afrika gemigreer. Party van hulle was groot, party klein, party sterk en party

swak. Leeus het die wildebeeste gevolg en die stadigstes gevang en gevreet.

Water was skaars en slegs die sterkstes was dapper genoeg om te stop om

water uit die watergate te drink.

1.11.1 Identifiseer EEN frase in hierdie uittreksel wat variasie onder die

wildebeeste beskryf.

1.11.2 Verduidelik hoe Darwin se idee van evolusie deur natuurlike

seleksie op hierdie uittreksel toegepas kan word.

1.12 Lamarck het sy evolusieteorie op twee beginsels, idees of 'wette' gebaseer.

1.12.1 Noem en beskryf TWEE beginsels wat Lamarck gebruik het om te

verduidelik hoe evolusie plaasgevind het.

1.12.2 Gee EEN rede waarom Lamarck se teorie NIE aanvaar word NIE.
1.13. Bestudeer die diagramme hieronder van die boonste kaak, skedel en die voet

van twee organismes A en B. Die diagramme is NIE volgens skaal geteken

NIE.

Organisme

A

B

Boonste kaak

9

Skedel

(onderaansig)

Foramen magnum

Foramen magnum

1.13.1 Met betrekking tot die tekeninge hierbo:

(a)

Voet

Tabuleer TWEE sigbare verskille tussen die boonste kake van

organismes A en B.

(b) Noem EEN sigbare verskil tussen die voete van organismes A

en B.

1.13.2 Watter organisme (A of B) is meer waarskynlik tweevoetig?

1.13.3 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 1.13.2
10

1.14 Bestudeer die onderstaande tydlyn van menslike evolusie:

1.1.4.1 Watter spesie is volgens die tydlyn ‟n moontlike gemeenskaplike

voorouer van ape en mense?

1.1.4.2 Wanneer het hierdie spesie gelewe?

1.1.4.3 Wat is die belangrikste kenmerk wat veroorsaak het dat hominiene by

punt A in twee afsonderlike groepe verdeel het?

1.1.4.4 Is die moderne mens direk verwant aan Homo neanderthalensis ? Gee

‟n rede vir jou antwoord.

1.1.4.5 Noem ‟n moontlike gemeenskaplike voorouer van die moderne mens

en Homo neandethalensis.
11

1.15 Die kaart hieronder illustreer die moontlike menslike migrasies uit Afrika

1.15.1 Noem die hominien spesie wat in Afrika sy oorsprong het en alle ander

bevolkings vervang het insluitende Homo erectus volgens die “Uit

Afrika” hipotese.

1.15.2 Waarom word Afrika die “Wieg van die Mensdom” genoem?

1.15.3 Watter bewyse het wetenskaplikes vesamel om hulle in staat te stel om

die kaart hierbo op te stel?

1.16 Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord die vrae wat volg.

Nuwe mediese navorsing stel voor dat Suid Afrika verskeie nuwe variante van die

gevaarlike medisyne bestande tuberkulose in die gesig staar waarvoor daar geen

bekende geneesmiddel is nie. Die nuutste bevindinge stel voor dat ten spyte van ‟ n

massiewe TB –kontrole program, begin die regering die stryd te verloor teen die

dodlike siekte bekend as XDR-TB. Die nuwe variante reageer nie op medikasie nie

of reageer slegs baie stadig. Die bevolkingsstruktuur van XDR-TB is nie beperk tot ‟n

enkele genotipe nie maar verskyn onafhanklik in verskillende dele van SuidAfrika.

Een groot problem is dat mense nie hul behandeling voltooi nie en dit veroorsaak

weerstand teen medisyne.

1.16.1 Waarom is XDR-TB so ‟n groot problem?

1.16.2 Waarom ontwikkel TB bakterieë weerstand teen antibiotika

1.16.3 Verduidelik die gevallestudie in terme van evolusie.
12

1.17 Bestudeer die onderstaande twee skedels (volgens dieselfde skaal geteken) en

beantwoord die vrae wat volg.

Homo sapiens

Australopithecus africanus

1.17.1 Tabuleer DRIE sigbare verskille, vanaf die twee skedels hierbo getoon, wat

wetenskaplikes gebruik om Homo sapiens en ander primate te onderskei.

1.17.2 Noem DRIE voorbeelde van Australopithecus-fossiele wat in Suider-Afrika ontdek

is.

1.17.3 Verduidelik die belangrikheid van die ontdekking van die skedels van

Australopithecus in die verstaan van die evolusie-ontwikkeling van die mens.
13

1.18 'n Vergelyking van die anatomiese kenmerke van organismes het

wetenskaplikes gehelp om evolusionêre verwantskappe voor te stel.

foramen

magnum

1.18.1

1.18.2

1.18.3

1.18.4

onderaansig

Skedell

syaansig

pelvis

Homo

Australopithecus

Sjimpansee

Sommige belangrike anatomiese verskille tussen Homo, Australopithecus

en sjimpansee

Tabuleer DRIE waarneembare verskille tussen die syaansig van die

skedels van Homo en die sjimpansee.

Watter EEN van die organismes (Australopithecus of sjimpansee)

is/was 'n viervoetige dier?

Gee EEN waarneembare rede vir jou antwoord op VRAAG 1.5.2.

Noem TWEE fossiele van Australopithecus wat in Suid-Afrika gevind

is.
1.19 Sitochroom C en sekere ensieme was geïsoleer van die mitochondria van

baie tipes selle. Die aantal verskille in die aminosuurvolgorde vanm

Sitochroom C van verskillende spesies is met menslike Sitochroom C

vergelyk. Die volgende table toon die resultate van die ondersoek aan.

14

Verskil in Aminosuurvolgorde

Organisme Aantal verskille in

aminosuurvolgorde

vanSitochroom C in vergelyking

met mense

Tuna 21

Muf 48

Mot 31

Hond 11

Perd 12

Hoender 13

Aap 1

1.19.1 Watter EEN van die organismes in die tabel genoem, se DNS-kode vir

Sitochroom C stem die meeste ooreen met dié van die mens.

1.19.2 Watter afleiding maak evolusioniste uit hierdie ooreenkoms genoem in

VRAAG 1.19.1

1.19.3 Noem VIER ander bewyse wat evolutioniste gebruik om die teorie van

evolusie te ondersteun.

1.19.4 Watter EEN van die organismes wat in die tabel genoem is, se DNS kode vir

Sitochroom C stem die minste ooreen met dié van die mens?

1.19.5 Gee EEN rede vir jou antwoord in VRAAG 1.19.4

1.19.6 Teken „n kolomgrafiek om die veskil in aminosuurvolgorde van Sitochroom C

in die tuna, muf, hond en perd aan te toon.

1.20 Bestudeer die data in die tabel hieronder van studies wat geoen is met DNS-

monsters van verskillende organismes.

Organisme DNA ooreenkoms (%)

Mens 100,0

Sjimpansee 97,6

Rhesus aap 94,7

Langarm aap 91.1

1.20.1 Skryf „n moontlike hipotese vir hierdie ondersoek neer.

1.20.2 Teken „n kolomgrafiek om die data in die tabel aan te toon.

1.20.3 Watter gevolgtrekking kan jy maak uit die resultate.
15

LEWENSPROSESSE

1.1 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg.

1.1.1 Identifiseer dele A, B, C, D, E en F.

1.1.2 Skryf die naam en diagramnommer (1 of 2) van die neurone wat deur elk van die

volgende pyltjies in Diagram 3 voorgestel word.

(a) G

(b) H

Diagram 1

1.1.3 Gee EEN funksie van die neuron wat voorgestel word deur:

(a) Diagram 1

(b) Diagram 2

E

A

B

Diagram 3

C

Rigting van impuls

Dele van die menslike senuweestelsel

G

H

Diagram 2

F

D

spier of

effektor
1.1.4 Wat is ’n sinaps?

1.1.5 Wat is die funksionele eenheid van die senuweestelsel?

1.2 Bestudeer die volgende leesstuk en beantwoord die vrae wat volg.

16

Boodskapperstowwe word in die endokriene kliere van die

menslike liggaam vervaardig en dan na ander dele van die

liggaam vervoer waar hulle betrokke is by die regulering van

die aktiwiteite van bepaalde dele. Stadige, volgehoue of

voortdurende response op hierdie stowwe komplementeer of

ondersteun die ander vinniger en kortstondige response van

die liggaam

1.2.1 Skryf ’n wetenskaplike naam vir elk van die volgende frases wat in die leesstuk voorkom.

(a) Boodskapperstowwe

(b) bepaalde dele waarvan die aktiwiteite gereguleer word.

1.2.2 Noem EEN stelsel in die liggaam wat betrokke is by koördinasie.

1.2.3 Tabuleer TWEE verskille tussen die wyses waarop die stelsels genoem by VRAAG 1.2.2

funksioneer.

1.3 Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae wat volg.

A

B

C

D

E

F

G

Snit deur die mens se oog

H

I

J

K

L
1.3.1 Skryf die letters van die dele wat verantwoordelik is vir die volgende:

(a) Beskerming van die oog teen fisiese beskadiging

(b) Akkommodasie

(c) Breking van ligstrale

1.3.2 Skryf die naam van die benoemde deel wat verantwoordelik is vir die volgende:

17

(a) Beweging van die oogbal

(b) Omskakeling van ligstimuli na impulse

1.3.3 Verduidelik die rol van deel E tydens helder ligtoestande.

1.4 Voltooi die volgende tabel deur die nommers 1.4.1 tot 1.4.9 in jou antwoorde-

boek te skryf en langs elke nommer die korrekte ontbrekende inligting.

(Moenie die tabel oorteken nie.)

Klier Posisie in liggaam Hormoon Funksie van hormoon

1.4.1 1.4.2 Groeihormoon 1.4.3

1.4.4 Onder die larinks 1.4.5 1.4.6

1.4.7 1.4.8 1.4.9 Berei die liggaam vir ‘n

noodgeval voor

1.5 Bestudeer die volgende diagramme en beantwoord die vrae wat volg.

Diagram 1

Diagram

2

Diagram

Diagramme wat die prosesse

3

toon wat betrokke is by

termoregulering by soogdiere

A
18

1.5.1 Identifiseer deel A en gee die funksie daarvan.

1.5.2 In watter diagram (1 of 2) sal:

(a) Die vel van ’n persoon met ’n ligte vel bleek wees

(b) Die sweetkliere meer sweet produseer?

1.5.3 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 1.5.2(a).

1.5.4 Diagram 3 toon ’n respons op ’n bepaalde omgewingstemperatuur.

Watter diagram (1 of 2) toon ’n respons van ’n mens op dieselfde omgewingstemperatuur?

Veduidelik jou antwoord.

1.5.5 Beskryf hoe die proses in diagram 3 geïllustreer, help met die regulering van die hond

se liggaamstemperatuur.

1.6 Beantwoord die volgende vrae in verband met termoregulering by sommige

soogdiere.

1.6.1 ’n Muis sal meer van sy liggaamshitte as ’n olifant onder dieselfde lae omgewings-

temperatuurtoestande verloor. Watter een van die volgende kan rekenskap gee vir

hierdie waarneming.

Die muis …

(a) is kleiner as die olifant.

(b) is meer aktief as die olifant.

(c) het ’n groter oppervlakarea tot volumeverhouding as die olifant.

(d) het kleiner ore as die olifant.

1.6.2 Verduidelik hoe die muis steeds ’n konstante liggaamstemperatuur kan handhaaf

Alhoewel dit oormatige hitte aan die koue omgewing verloor.
1.7 Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

3

9

Liggaamstemperatuur

( 0 C)

3

8

3

7

3

6

3

5

1.7.1 Wat is die normale liggaamstemperatuur van hierdie persoon?

1.7.2 Hoe lank het dit die liggaamstemperatuur geneem om na normaal terug te keer?

1.7.3 Hoekom het die liggaamstemperatuur van die persoon afgeneem?

1.7.4 Verduidelik hoe bewing help om liggaamstemperatuur te handhaaf.

1.7.5 (i) Sal jy meer hitte deur jou duime of deur jou ore verloor?

(ii) Verduidelik jou antwoord in VRAAG 1.7.5(i).

1.8 Noem DRIE lae van die menslike oog.

1.9 Teken ’n benoemde diagram van die deel van die menslike oor om die luggevulde

holtes en strukture wat dit bevat, aan te toon.

19

Fluktuasies in die liggaamstemperatuur van ’n

mens tydens die neem van ’n koue bad

0 10 20 30 40 50

60 Tyd (minute)
1.10 n die onderstaande diagram verteenwoordig letter A, B, en C streke van die menslike

senuweestelsel wat deur chemikalieë om mediese redes geblokkeer kan word.

Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.

1.10.1 Skryf die letter (A, B, C of D) vir elk van die volgende stellings neer deur die sleutel hierbo

gegee te gebruik:

20

(ii) As die vel van die toon gestimuleer word, beweeg die toon en die pasiënt weet dit

beweeg.

(ii) Die pasiënt kan voel die toon word aangeraak of geknyp, maar kan

nie die toon beweeg nie.

(iii) Wanneer die vel van die toon gestimuleer word, beweeg die

toon en die voet onwillekeurig, maar die pasiënt kan nie die toon willekeurig beweeg of

dit voel beweeg nie.

(iv) Die pasiënt kan die toon beweeg, maar kan nie die stimulus voel nie

1.10.2 Noem DRIE maniere waarop die brein beskerm word.
21

1.11 n Persoon sit in ’n donker kamer en bedek sy/haar een oog. ’n Dowwe elektriese gloeilamp, wat

verskillende afstande van die persoon af is, word vir een-minuut-intervalle vir ’n periode van 10

sekondes aangeskakel. Die deursnee van die persoon se pupille word gedurende hierdie periode

gemeet. Die resultate verkry, word in die onderstaande grafiek getoon. Bestudeer die grafiek en

beantwoord die vrae wat volg.

Deursneë van pupil (mm)

8

7

6

5

4

3

2

1

Verandering in pupilgrootte

0 1 2 3 4 5 6 7 8

9

Tyd (minute)

1.11.1 Watter struktuur in die oog beheer die grootte van die pupil?

1.11.2 Tussen watter TWEE opeenvolgende tydintervalle het die volgende veranderinge in die deursnee

van die pupil plaasgevind?

(i) Kleinste toename

(ii) Grootste toename

1.11.3 Waarom het die deursnee van die pupil dieselfde gebly gedurende

die derde en vierde tydinterval?

1.11.4 By watter tydinterval was die elektriese gloeilamp die verste weg van die persoon? Verduidelik

jou antwoord.

1.11.5 Verduidelik die pupilmeganisme vir die periode tussen die 8 ste en 9 de minuut.

1.11.6 Beskryf die algemene verwantskap tussen die deursnee van die pupil en die afstand

van die elektriese gloeilamp van die oog.

1.11.7 Op watter manier voer die pupil ’n beskermende funksie in die oog uit?
22

1.12 n Persoon loop kaalvoet en trap met sy linkervoet in ’n doring. Hy lig onmiddellik sy linkervoet

op en balanseer hom op sy regtervoet.

Verduidelik hoe die persoon dit regkry om balans en liggaamsposisie te handhaaf.

1.13 estudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg.

Deel van die sentrale senuweestelsel van die mens

1.13.1 Identifiseer die benoemde dele A, B, C en D.

1.13.2 Gee TWEE funksies van D.

1.13.3 Indien iemand per ongeluk op ’n skerp speld met sy kaal voet trap, word

die voet onmiddellik opgelig sonder om oor die aksie te dink.

Noem die struktuur wat hierdie vinnige onbewuste aksie teweeg bring.

1.13.4 Verduidelik die pad wat deur die impuls gevolg word om die aksie wat in

VRAAG 1.13.3 genoem word, voort te bring.

1.13.5 Beskryf EEN voordeel van die aksie genoem in VRAAG 1.13.3.

A

B

C

D
1.14 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg.

1.14.1

1.14.2

B

A

23

C E

D

Die oor van die mens

Identifiseer die benoemde dele B, C, D en F.

Verduidelik hoe die pinna van die oor vir sy funksie aangepas is.

1.14.3 Skryf die letter van die deel wat:

(i) Reseptore vir balans bevat

(ii)

(iii)

(iv)

(v)

’n Wasagtige stof genaamd serumen afskei

Die druk aan weerskante van deel B balanseer

Impulse na die brein gelei

Die orgaan van Corti bevat

G

F
1.15 Bestudeer Diagram I en II wat die lens en dele van een laag van die mens se oog

aantoon, sowel as die grafiek hieronder, en beantwoord die vrae wat volg.

mees konveks

Diagram I

minste konveks

A

Vorm van

lens

B

G

lens

24

pupil C

F

E

C

0 2 4 6 8

Tyd (sekondes)

Diagram

II

Grafiek wat die veranderinge in die vorm van

die lens met verloop van tyd aantoon

D
25

1.15.1 Identifiseer deel A en B

1.15.2 Watter Diagram (I of II) toon ’n deel van die oog

(i) waar die siliaarspier saamgetrek is

(ii) onder dowwe ligtoestande.

1.15.3 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 1.15.2 (i).

1.15.4 Watter letter op die grafiek dui elkeen van die volgende aan:

(i) Die oog wat na ’n nabygeleë stilstaande voorwerp kyk

(ii) Die oog wat na ’n voorwerp kyk wat na die waarnemer beweeg

1.15.5 Verduidelik die betekenis van die elastiese geaardheid van die lens.

1.16 Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae wat volg.

C

Deursnit deur die mens se vel

1.16.1 Identifiseer deel A en C.

1.16.2 Watter verandering sal deel B ondergaan indien die omgewingstemperatuur

skielik styg.

1.16.3 Verduidelik die voordeel van die verandering in VRAAG 1.16.2 genoem, vir ’n person.

1.16. 4 (i) Gee die naam van die hormoon wat die teenoorgestelde uitwerking op Deel B

sal hê as wat ’n styging in die omgewingstemperatuur het.

(iii) Onder watter omstandighede sal die hormoon in VRAAG 1.16.4 (i) genoem,

afgeskei word?

(iv) Verduidelik die betekenis van die uitwerking op deel B van die hormoon

enome in VRAAG 1.16.4 (i).

(v) Watter uitwerking sal die hormoon in VRAAG 1.16.4 (i) genoem, op die

aktiwiteit van die tiroïedklier hê?

(vi) Verduidelik jou antwoord in VRAAG 1.16.4 (v).

A

B
1.17 n Persoon het aan ’n ekeperiment deelgeneem oor die respons van die oog op lig.

’n Lamp is op sewe verskillende posisies vanaf die person se gesig geplaas. Die deursnee

Van die person se pupil is by elke posisie gemeet.

Die tabel hieronder toon die deursnee van die person se pupil aan toe die lig op

verskillende afstande vanaf die person se gesig geplaas is.

26

Posisie van die lamp Deursnee van die pupil (mm)

1 1,2

2 1,8

3 2,4

4 3,0

5 3,6

6 4,2

7 4,8

1.17.1 (i) By watter posisie is die lamp die verste vanaf die oog geplaas?

(ii) Verduidelik jou antwoord in VRAAG 1.17.2 (i).

1.17.2 Die lamp is vanaf posisie 1 na posisie 2 verskuif. Wat het met die spiere in die iris

gebeur wat veroorsaak het dat die pupil se deursnee verander het?

1.18 Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae wat volg.

Lengtesnee deur die mens se oog

Die strukture wat die oog in staat stel om op voorwerpe te fokus, ontbreek in die diagram hierbo.

Teken ‘n lengtesnee deur die ontbrekende dele om die voorkoms van hierdie strukture te toon

wanneer ‘n person (a) ’n boek lees en (b) na ’n verafgeleë heuwel kyk.
1.19 Maak ’n vloeidiagram van ’n terugvoermeganisme tussen twee kliere wat

tiroksienproduksie in mense beheer.

1.20 Die volgende diagram toon ’n ondersoek wat uitgevoer is om die plek waar ouksien in

plante geproduseer word, te bepaal, en die invloed daarvan op groei en ontwikelling

by plante.

afgesnyde punt

1.20.1 Verduidelik waarom die syknoppe in B, en nie in C nie, in staat was om in sytakke

te ontwikkel.

1.20.2 Gee EEN moontlike afleiding wat vanaf die diagramme gemaak kan word aangaande

die plek waar ouksiene geproduseer word.

1.20.3 (a) Wat sal gebeur indien takkie B vir ‘n paar dae van een kant belig word?

27

A B C

(ii) Verduidelik jou antwoord by VRAAG 1.20.3(a).

ouksienpasta

Planttakkies wat gebruik is in 'n ondersoek op ouksiene
1.21 ‘n Diagram I hieronder, is die groeipunt van ’n stingel geskei van die res van die plant deur

’n stuk plastiek. Dit word dan aan lig van slegs een kant af blootgestel.

Diagram I

Eksperiment

28

Diagram II hieronder toon moontlike resultate.

A B C D

Diagram II

lig

plastiek

Moontlike resultate
1.21.1 Watter groeihormoon word ondersoek?

1.21.1 (i) Watter letter (A, B, C of D) van Diagram II, toon die korrekte

resultaat wat na drie of vier dae verwag word?

29

(ii) Verduidelik jou antwoord in VRAAG 1.21.1(i).

1.21.3 (i) Filtreerpapier is deurlatend vir die hormoon wat ondersoek word.

Indien dieselfde eksperiment herhaal word met ’n dun stukkie

filtreerpapier in plaas van ’n stuk plastiek, watter letter (A, B, C of D)

van Diagram II sal dan die korrekte resultaat aandui?

(ii) Verduidelik jou antwoord in VRAAG 1.21.3(i).