n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

digitalknowledge.cput.ac.za
from digitalknowledge.cput.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

3.8 Slotopmerking -80- Met die herstrukturering van die Nederlandse ho@r onderwys-bestel die afgelope dekade is daar ook 'n omvattende kwaliteitsversekeringstelsel tot stand gebring. Kwaliteits­ versekering vorm vandag, soos in die Verenigde Koninkryk, 'n prominente beleidselement op sowel die staats- as institu­ sionele vlak. Struktureel vind dit weerklank in die bestaan van verskeie staats- en institusionele liggame. Nederlandse instellings plaas die klem egter op eweknie-evaluering, eerder as prestasiemaatstawwe soos in die geval van die Verenigde Koninkryk, wat wesenlike verskille in die hantering van kwaliteitsversekering tot gevolg het.

3.8 Slotopmerking

-80-

Met die herstrukturering van die Nederlandse ho@r

onderwys-bestel die afgelope dekade is daar ook 'n omvattende

kwaliteitsversekeringstelsel tot stand gebring. Kwaliteits­

versekering vorm vandag, soos in die Verenigde Koninkryk, 'n

prominente beleidselement op sowel die staats- as institu­

sionele vlak. Struktureel vind dit weerklank in die bestaan

van verskeie staats- en institusionele liggame. Nederlandse

instellings plaas die klem egter op eweknie-evaluering, eerder

as prestasiemaatstawwe soos in die geval van die Verenigde

Koninkryk, wat wesenlike verskille in die hantering van

kwaliteitsversekering tot gevolg het.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!