n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys
n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys
-68- befondsing ook daartoe gelei dat die mag van adminis tratiewe personeel relatief tot die akademiese personeel (Spaapen, 1988:109) groter geword het. TerselfdertYd het die staat toenemend druk ten gunste van In groter gebruikmaking van prestasiemaatstawwe begin uitoefen. Volgens Westerheijden (1990:184) het die Minister van Onderwys en Wetenskap in 1989 aangekondig dat hy van plan is om In deel van die navorsingsfondse van universiteite oor te skuif na die "Nederlandse organisatie vir Wetenschappelijk Onderzoek" (NWO). Gemelde liggaam is soortgelyk aan die Instituut vir Wetenskapontwikkeling (IWO) en die Sentrum van Navorsingsontwikkeling (SNO) in Suid Afrika. Eersgenoemde liggaam maak soos IWO en die SNO gebruik van eweknie-evaluering. uit die voorafgaande is die staat se strategie duidelik. Enersyds word groter druk op instellings geplaas om navorsingskwaliteit meer doeltreffend te meet en te bevorder of alternatiewelik die gevaar te loop om deel van hulle navorsingsfondse kwyt te raak deurdat die staat sulke fondse deur In eksterne liggaam (die NWO) kanaliseer. Indien laasgenoemde weg gevolg word, sou die universiteite effektief hUlle navorsingsfondse op die "oop mark" op grond van suiwer wetenskaplike meriete moet verdien.
- Page 30: 2.3 DIE UNIVERSITEITSEKTOR -1.9- un
- Page 44: -33- stawwe 'n betekenisvolle bydra
- Page 48 and 49: -37- tot drie aspekte van voorsieni
- Page 51: -40- tasiemaatstawwe uiteenlopend m
- Page 61: -50- Gedurende 1981 het die Nederla
- Page 68 and 69: -57- * Navorsing. Hoewel die proses
- Page 71: -60- * Die bevordering van kwalitei
- Page 75: 3.5.3 1990:67). toekomstige na 1992
- Page 89: -78- HBO-navorsers by. dat die kwal
- Page 99: 88 Dimensies en balanse In kwalitei
- Page 118: -107- geen finaliteit tot die hede
-68-

befondsing ook daartoe gelei dat die mag van adminis

tratiewe personeel relatief tot die akademiese

personeel (Spaapen, 1988:109) groter geword het.

TerselfdertYd het die staat toenemend druk ten gunste

van In groter gebruikmaking van prestasiemaatstawwe

begin uitoefen. Volgens Westerheijden (1990:184) het

die Minister van Onderwys en Wetenskap in 1989

aangekondig dat hy van plan is om In deel van die

navorsingsfondse van universiteite oor te skuif na die

"Nederlandse organisatie vir Wetenschappelijk

Onderzoek" (NWO). Gemelde liggaam is soortgelyk aan

die Instituut vir Wetenskapontwikkeling (IWO) en die

Sentrum van Navorsingsontwikkeling (SNO) in Suid

Afrika. Eersgenoemde liggaam maak soos IWO en die SNO

gebruik van eweknie-evaluering.

uit die voorafgaande is die staat se strategie

duidelik. Enersyds word groter druk op instellings

geplaas om navorsingskwaliteit meer doeltreffend te

meet en te bevorder of alternatiewelik die gevaar te

loop om deel van hulle navorsingsfondse kwyt te raak

deurdat die staat sulke fondse deur In eksterne

liggaam (die NWO) kanaliseer. Indien laasgenoemde weg

gevolg word, sou die universiteite effektief hUlle

navorsingsfondse op die "oop mark" op grond van suiwer

wetenskaplike meriete moet verdien.