05.05.2013 Views

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-63-

daar sowel na programinhoud, doelstellings en doel­

witte, as na die resentheid en relevansie van

kursusmateriaal, akademiese standaarde en die onder­

rigproses gekyk. Laasgenoemde word as besonder

belangrik beskou, gesiendat die onderrigproses

wesenlik 'n kennisoordragproses behels (Van Berkel,

1990:123). Verder word daar gekyk na die organisasie

en struktuur van onderrigprogramme, realisme in terme

van. die volume leerstof en die wyse waarop program­

kwaliteit bestuur word. Ten slotte word gekyk na

uitsetkwaliteit, veral die mate waarin gegradueerdes

aan markvereistes voldoen.

Tot 1988 is alle goedgekeurde universiteitsprogramme

gepubliseer in die sogenoemde Akademiese statute wat

terselfdertyd 'n lys programvereistes bevat het en

veronderstel was om In kwaliteitswaarborg te wees

(Vroeijenstijn en Acherman, 1990:86). Binne die nuwe

staatsfilosofie is die Akademiese statute afgeskaf

sodat hierdie betrokke "kwaliteitskontrole" verdwyn

het. Vanwe@ die retrospektiewe aard van die

werksaamhede van evalueringskomitees kan hulle nie

verseker dat nuwe programme van In aanvaarbare

kwaliteit is nie. In Programontwikkelingskomitee is

gevolglik in die lewe geroep met die doel om

voorgestelde programme te evalueer, programdoel­

stellings te formuleer en te bepaal of 'n standaard

van 'n bepaalde vlak gehandhaaf kan word (Bleumink,

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!