n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys
n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys
n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
-58-

Ondersoekkomitees wel by magte is om 'n kontrolerende funksie

uit te oefen. Hoewel universiteite dus teoreties outonoom is

en vir kwaIiteitsversekering aanspreekIik gehou word, is die

outonomie nie absoluut nie.

3.5 KWALITEITSVERSEKERING AAN UNIVERSITEITE

NederIandse universiteite het 'n Iang geskiedenis van

kwaIiteitsevaIuering. GemeIde evaIuering was egter tot

omstreeks 1980 bykans uitsIuitIik intern van aard en op 'n ad

hoc-basis hanteer. Gedurende die afgeIope dekade is daar

gepoog om interne kwaIiteitsversekeringsprogramme op 'n

deurIopende sistematiese grondslag as deel van die opera

sionele bestuur van insteIIings in te stel (vroeijenstijn,

1990:25). In die praktyk word interne evaIuering op

fakuIteitsvIak gehanteer.

3.5.1 Die rol van die VSNU

Die opbou van beIangsteIIing in kwaIiteitsversekering

sowel as die insteIIing van eksterne kwaIiteitsver

sekeringstelsels word veral aan staatsoptredes

(Weusthof, 1989:148) gekoppel, hoewel Vroeijenstijn

(1990:25) van mening is dat die inisiatief vir

eksterne evaIuerings voor die deur van die VSNU

geIe kan word. Daar bestaan egter min twyfel dat

die staatsbeIeid van groter outonomie aan univer

siteite en die feit dat universiteite vir kwaIiteits-