05.05.2013 Views

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3.3 STAATS- EN

VERSEKERING

-54-

INSTITUSIONELE INTERPRETASIES VAN KWALITEITS-

Hoewel die staat kwaliteitshandhawing as 'n gedelegeerde

funksie beskou en die aanspreeklikheid van universiteite in

die verband aanvaar, wil dit voorkom asof daar tag verskil­

lende interpretasies van die funksie kan wees. Volgens

Vroeijenstijn en Acherman (1990:81) gaan dit basies om die

vraag of' kwaliteitsevaluering kontrolegeori@nteerd of

verbeteringgeori@nteerd is. Anders gestel: is die doel

van kwaliteitsevaluering beter kontrole en meting met die oog

op beplanning en toedeling van fondse, of is dit gemik op die

verbetering van kwaliteit? Dit spreek vanself dat 'n kon­

trolegeori@nteerde benadering die outonomie van instel­

lings aantas. Volgens vroeijenstijn (1990:24) gebruik die

staat deurgaans die begrippe kwaliteitsbeheer en kwaliteits­

meting wat 'n kontrolestelsel suggereer. Dit verbaas dan ook

nie dat die staat die gebruik van kwantitatiewe meetinstru­

mente soos prestasiemaatstawwe voorstaan nie. Die gebruik van

laasgenoemde word egter konsekwent deur universiteite verwerp

ten gunste van eweknie-evaluering. Laasgenoemde word deur

universiteite as die antwoord op programverbeterings beskou.

In die verband meld Vraeijenstijn en Acherman (1990:83) dat

" •••the government is not so much interested in programme

improvement as in demonstrating to the public at larcre and to

parliament in particular that it is in control and makes

justifiable decisions regarding allocation of money,

termination of programmes etc."

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!