05.05.2013 Views

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

-50-

Gedurende 1981 het die Nederlandse parlement 'n reeks besluite

geneem wat tot 'n drastiese herstrukturering van die onderwys

gelei het. Wat universiteite betref, was die beleid daarop

gemik om effektiwiteit te verhoog, die duur van programme te

verkort, die programverskeidenheid te vergroot, beplanning en

monitoraksies te stimuleer en universitere en HBO

opleiding nader aan mekaar te bring. Gemelde struktuuraan­

passings is onmiddellik gevolg deur 'n omvattende program van

personeelvermindering bekend as TVC, ten einde die koste

verbonde aan vera1 universiteitsopleiding te verminder. Dit

is in 1986 gevolg deur 'n tweede omvangryke personeelverminde­

ringsprogram bekend as "Selektiewe kontraktie en Groei"

(SKG). Waar die 1981-personeelbesnoeiings hoofsaaklik om

effektiwiteitsoorwegings plaasgevind het, is die SKG-program

gekenmerk deur selektiewe besnoeiings waarby 'n kwaliteits­

element ingesluit is (Goedebuure et.al.,1990:25). Kwaliteits­

aspekte het in 1983 ten opsigte van universiteitsnavorsing ook

reeds na yore gekom as 'n beleidselement met die instelling

van die stelsel van voorwaardelike befondsing. Gemelde

stelsel was gemik op verhoogde toerekenbaarheid, kwaliteits­

verhoging en verbetering van navorsingskwaliteit. Navor­

singskwaliteit is spesifiek gekoppel aan gemeenskapsrelevansie

sowel as wetenskaplike kwaliteit. Verder is navorsings­

programme aan evaluering deur eksterne organisasies onderhewig

gestel alvorens dit vir subsidies kan kwalifiseer. Hoewel die

stelsel (Spaapen, 1988:16) nie 'n groot invloed op die

verdeling van fondse gehad het nie en tans onder hersiening

is, is die toedeling van fondse daardeur direk aan navor­

singskwaliteit gekoppel.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!