n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys
n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys
n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
fikate beskik,

keuringsvryhede

aard van hulle

Beide kategorie!

toe te ken.

-49-

model. 'n Soortgelyke model vir die HBO-instellings is in

1986 in die lewe geroep (Goedebuure et.al. 1990:23).

Kwaliteitsversekering aan Nederlandse instellings is aan die

uitsetkant in die verlede hoofsaaklik gereguleer deur sawel

die akademiese statute van universiteite as ooreenstemmende

regulasies vir HBO-instellings. Aan die insetkant het

universiteite tot onlangs ook nie die reg tot keuring gehad

nie en moes hulle almal wat oar die vereiste skaoleindserti-

toelaat. Die HBO-instellings het egter groter

geniet, veral vanwe! die beroepsgerigte

opleiding (Kouwenaar en Stannard, 1989:9).

instellings beskik oor die reg om grade

3.2 BELEID EN STATUTeRE RAAMWERKE VIR KWALITEITSVERSEKERING

Sedert 1980 het die onderwysbeleid in Nederland grondliggende

veranderinge ondergaan. Basies het twee tipes beleidsveran-

deringe plaasgevind. Die tagtigerjare is ingelui deur 'n

beleid van korrektiewe inisiatiewe wat hoofsaaklik op grater

effektiwiteit in die sisteem gemik was. Dit het onder andere

tot omvattende personeelverminderings gelei. Gedurende die

tweede helfte van die tagtigerjare het die aksent egter

verskuif na die sogenoemde beleid van voarsieningsopsies

(Goedebuure et.al.,1990:24) waartydens kwaliteitsversekering

sterker na Yore gekom het.