05.05.2013 Views

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-40-

tasiemaatstawwe uiteenlopend mag wees. Daar blyk

egter 'n redelike mate van konsensus te bestaan oor

sekere basiese uitgangspunte wat vervolgens toegelig

word.

Op institusionele vlak word prestasiemetings in die

eerste instansie beskou as inligtingsbronne wat tot

beter besluitneming kan lei. Sodanige besluite kan

van 'n langtermyn strategiese aard of van 'n kort-

termyn taktiese aard wees. Dit kan ook op die

institusionele, fakulteits- of departementele vlak

aangewend word. Prestasiemaatstawwe kan tweedens as

'n bestuursinstrument dien. By die implementering en

monitering van strategiese bestuur kan dit as

meetinstrument ten opsigte van die mate waarin

doelwitte bereik is, aangewend word. Waar die onus

vir die implementering van strategiese planne by

afdelingshoofde gesetel is, kan effektiwiteit en

toerekenbaarheid daardeur bepaal word. Die aksent

moet egter geplaas word op wat bereik is eerder as op

wat gespandeer is, met ander woorde, hoe effektief

hulpbronne ter bereiking van doelwitte aangewend is.

In die verband waarsku die UGC (1987):

institutions appear to confuse resource allocation

with budget delegation, and view accountabilitv in

the narrow financial control sense of comparing

actual with budget expenditure". Ook sizer

(1990:166) meld: "Universities are slowly

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!