05.05.2013 Views

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-38-

gebruike en so meer. Gedurende die afgelope dekade

is 'n aantal "indirekte" kwaliteitsmaatstawwe met

betrekking tot bogemelde ge!dentifiseer, wat

gebaseer is op die beskikbaarheid van dienste en

fasiliteite, bewustheid van geleenthede ter beskikk­

ing van die student, toeganklikheid van fasiliteite

en dienste, die omvattendheid van dienste, die

toepas1ikheid van dienste en fasiliteite, die

effektiwiteit van hulpbronaanwending, uitsetdoel­

treffendheid en aanvaarbaarheid van die produk deur

kli@nte (Sizer, 1990:174). Dit is ook duidelik

dat, ten spyte van die staat se aandrang op publiseer­

bare statistiese data, daar In balans tussen kwan­

titatiewe en kwalitatiewe maatstawwe gehandhaaf moet

word. Net so moet direkte kwaliteitsmetings deur

indirekte metings aangevul word. Laasgenoemde word

as insette by interne selfevalueringsaksies, eksterne

eweknie-evaluerings en onderrigkwaliteitsbeoordelings

besonder belangrik geag (Dochey et.al. 1990:16).

prestasiemetings se grootste waarde le gevolglik

in die inligtingsbydraes wat dit ten opsigte van

kwaliteitsbeoordelings lewer.

2.6.3 Institusionele gebruike van prestasiemaatstawwe

Jesson &

voorwaardes

naamlik:

Mayston (1990:78) identifiseer drie

vir die gebruik van prestasiemaatstawwe,

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!