n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys
n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys
-37- tot drie aspekte van voorsiening, naamlik * programontwerp en -inhoud * programbestuur * die onderrigjleeraktiwiteite wat die student se leerervaring onderle Hiermee is dit duidelik dat kwaliteitsversekering ten opsigte van onderrigaktiwiteite oorkoepelend benader moet word. oit is verder duidelik dat dit nie net In geval van kwaliteitsmeting is nie, maar omvattende insette en oorhoofse beplanning verg. Veral waar kwalitatiewe eerder as kwantitatiewe metings ter sprake is, blyk dit noodsaaklik te wees om eers die boustene of komponente waarop kwaliteit berus, te identifiseer en dan prosesse in te stel wat daarop gemik is om gemelde komponente te versterk ten einde die waarskynlikheid te vergroot dat kwaliteits verbetering sal intree. nit verg 'n strategiese bestuursbenadering waarin kwaliteitsversekering In integrerende deel vorm. Verskeie kwantitatiewe en kwalitatiewe prestasiemaat stawwe kan ontwikkel word met betrekking tot elk van die komponente van 'n onderrigkwaliteitskultuur, vera1 ten opsigte van aspekte soos toereikendheid van voorsiening, kwaliteit van voorsiening, ekonomie van aanskaffing en gebruik, effektiwiteit in hulpbron-
-38- gebruike en so meer. Gedurende die afgelope dekade is 'n aantal "indirekte" kwaliteitsmaatstawwe met betrekking tot bogemelde ge!dentifiseer, wat gebaseer is op die beskikbaarheid van dienste en fasiliteite, bewustheid van geleenthede ter beskikk ing van die student, toeganklikheid van fasiliteite en dienste, die omvattendheid van dienste, die toepas1ikheid van dienste en fasiliteite, die effektiwiteit van hulpbronaanwending, uitsetdoel treffendheid en aanvaarbaarheid van die produk deur kli@nte (Sizer, 1990:174). Dit is ook duidelik dat, ten spyte van die staat se aandrang op publiseer bare statistiese data, daar In balans tussen kwan titatiewe en kwalitatiewe maatstawwe gehandhaaf moet word. Net so moet direkte kwaliteitsmetings deur indirekte metings aangevul word. Laasgenoemde word as insette by interne selfevalueringsaksies, eksterne eweknie-evaluerings en onderrigkwaliteitsbeoordelings besonder belangrik geag (Dochey et.al. 1990:16). prestasiemetings se grootste waarde le gevolglik in die inligtingsbydraes wat dit ten opsigte van kwaliteitsbeoordelings lewer. 2.6.3 Institusionele gebruike van prestasiemaatstawwe Jesson & voorwaardes naamlik: Mayston (1990:78) identifiseer drie vir die gebruik van prestasiemaatstawwe,
- Page 1: 'n MAKRO-PERSPEKTIEF OP KWALITEITSV
- Page 10: SUMMARY Quality assurance has emerg
- Page 23: -1.2- die bevindings ten opsigte va
- Page 30: 2.3 DIE UNIVERSITEITSEKTOR -1.9- un
- Page 44: -33- stawwe 'n betekenisvolle bydra
- Page 51: -40- tasiemaatstawwe uiteenlopend m
- Page 61: -50- Gedurende 1981 het die Nederla
- Page 68 and 69: -57- * Navorsing. Hoewel die proses
- Page 71: -60- * Die bevordering van kwalitei
- Page 75: 3.5.3 1990:67). toekomstige na 1992
- Page 83: -72- volgens Rullmann (1990:114) is
- Page 91: 3.8 Slotopmerking -80- Met die hers
-37-

tot drie aspekte van voorsiening, naamlik

* programontwerp en -inhoud

* programbestuur

* die onderrigjleeraktiwiteite wat die student

se leerervaring onderle

Hiermee is dit duidelik dat kwaliteitsversekering ten

opsigte van onderrigaktiwiteite oorkoepelend benader

moet word. oit is verder duidelik dat dit nie net In

geval van kwaliteitsmeting is nie, maar omvattende

insette en oorhoofse beplanning verg. Veral waar

kwalitatiewe eerder as kwantitatiewe metings ter

sprake is, blyk dit noodsaaklik te wees om eers die

boustene of komponente waarop kwaliteit berus, te

identifiseer en dan prosesse in te stel wat daarop

gemik is om gemelde komponente te versterk ten einde

die waarskynlikheid te vergroot dat kwaliteits

verbetering sal intree. nit verg 'n strategiese

bestuursbenadering waarin kwaliteitsversekering In

integrerende deel vorm.

Verskeie kwantitatiewe en kwalitatiewe prestasiemaat

stawwe kan ontwikkel word met betrekking tot elk van

die komponente van 'n onderrigkwaliteitskultuur,

vera1 ten opsigte van aspekte soos toereikendheid van

voorsiening, kwaliteit van voorsiening, ekonomie van

aanskaffing en gebruik, effektiwiteit in hulpbron-