n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

digitalknowledge.cput.ac.za
from digitalknowledge.cput.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

-36- instansies tans besig om op institusionele vlak die instelling van departementele navorsingsprofiele te oorweeg (Goedebuure et.al.1990:169) in 'n poging om enersyds meer doeltreffende doelwitbestuur toe te pas en andersyds die toerekenbaarheid van departements­ hoofde in terme van hulpbronaanwending te verge­ maklik. Die" meting van onderrigkwaliteite is meer proble­ maties, veral aan universiteite waar in die verlede minder aandag as by die polytechnics aan die ontwikkeling van 'n onderrigkultuur geskenk is. Vanwe! die problematiek rondom die meting van onderrigkwaliteit is heelwat aandag geskenk aan die ontwikkeling van maatstawwe wat as In aanduiding van onderrigkwaliteit gebruik kan word. Een daarvan is programkwaliteit wat uiteraard meer met insette ten opsigte van die opvoedkundige proses te doen het. nit gee egter geen aanduiding van die kwaliteit van aanbieding nie. Yorke (1991:242) is nietemin van mening dat onderrigkwaliteit verseker kan word deur die kwaliteit van vier hoof institusionele insette ten opsigte van onderrigprogramme, naamlik personeel, opvoedkundige toerusting, akkommodasie en studente­ ondersteuningsdienste te beheer. Die kwaliteit van die program hang nie soseer van gemelde komponente op sigself af nie, maar eerder van die interaksie tussen die komponente. Gemelde interaksies kan herlei word

-36-

instansies tans besig om op institusionele vlak die

instelling van departementele navorsingsprofiele te

oorweeg (Goedebuure et.al.1990:169) in 'n poging om

enersyds meer doeltreffende doelwitbestuur toe te pas

en andersyds die toerekenbaarheid van departements­

hoofde in terme van hulpbronaanwending te verge­

maklik.

Die" meting van onderrigkwaliteite is meer proble­

maties, veral aan universiteite waar in die verlede

minder aandag as by die polytechnics aan die

ontwikkeling van 'n onderrigkultuur geskenk is.

Vanwe! die problematiek rondom die meting van

onderrigkwaliteit is heelwat aandag geskenk aan die

ontwikkeling van maatstawwe wat as In aanduiding van

onderrigkwaliteit gebruik kan word. Een daarvan is

programkwaliteit wat uiteraard meer met insette ten

opsigte van die opvoedkundige proses te doen het.

nit gee egter geen aanduiding van die kwaliteit van

aanbieding nie. Yorke (1991:242) is nietemin van

mening dat onderrigkwaliteit verseker kan word deur

die kwaliteit van vier hoof institusionele insette

ten opsigte van onderrigprogramme, naamlik personeel,

opvoedkundige toerusting, akkommodasie en studente­

ondersteuningsdienste te beheer. Die kwaliteit van

die program hang nie soseer van gemelde komponente op

sigself af nie, maar eerder van die interaksie tussen

die komponente. Gemelde interaksies kan herlei word

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!