05.05.2013 Views

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-33-

stawwe 'n betekenisvolle bydrae kan maak tot eksterne toe­

rekenbaarheid ten opsigte van organisatoriese effektiwiteit

sowel as die interne bestuur van instansies kan lewer. Dit

blyk egter minder effektief te wees ten opsigte van die

eksterne toerekenbaarheid vir die effektiewe bestuur van

navorsingsfondse en onderrigkwaliteit. Daarenteen is die

UFC van mening dat bogemelde prestasiemaatstawwe befondsings­

liggame sal help met die monitering en implementering van

befondsingskontrakte en institusionele ontwikkeling­

strategie@, veral aangesien elke universiteit versoek

is om eie doelwitte te stel en dat laasgenoemde saver

moontlik kwantifiseerbaar moet wees (UFC, 1989).

2.6.2 perspektiewe random die ontwikkeling van prestasie­

maatstawwe

Die debat rondom die ontwikkeling van prestasiemaat­

stawwe en die mate waarin dit aan sowel makrodoelstel­

lings as institusionele doelstellings beantwoord en

effektiwiteit en doeltreffendheid kan meet, is

omvattend, resent en internasionaal van aard. Op die

makrovlak illustreer die werke van Aper et.al. (1990)

in die VSA en Harman (1988) in Australi@ die

tendens. Op institusionele vlak word die debat

gevoer deur Van Os et.al. (1987) in Nederland en smit

(1990(a)) in die RSA. Op operasionele vlak kom 'n

diverse patroon na vore namate kwaliteit van dienste

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!