05.05.2013 Views

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2.3 DIE UNIVERSITEITSEKTOR

-1.9-

universiteite in die Verenigde Koninkryk is selfstandige en

outonome liggame met hulle eie wette en statute. Samewer-

king met ander universiteite geskied grootliks op eie

inisiatief en vry van dwang. Universiteite beskik weliswaar

oor 'n nasionale forum vir samewerking in die vorm van die

"Committee of Vice Chancellors and Principals (CVCP).

Voortvloeiend uit die Onderwyshervormingswet van 1988 is 'n

tweede liggaam bekend as die "University Funding Council"

(UFC) as plaasvervanger vir die "University Grants

Commission" (UGC) in die lewe geroep. Die UFC is

primer gemoeid met die allokasie van hUlpbronne aan

universiteite en is die meganisme waardeur alle staatsfondse

na universiteite gekanaliseer word. As sodanig speel dit 'n

belangrike rol in die stelsel van kWaliteitsversekering

(Young, 1990:71) •

Insoverre dit die handhawing en uitbouing van akademiese

standaarde betref, veraI ten opsigte van onderrig en

navorsing, rus die onus primer op die universiteite

self. In terme van hulle outonome posisie is

dJ.e

verantwoordelikheid ook 'n onvervreembare reg, hoewel die

toepassing daarvan uiteenlopend mag wees. Tradisioneel word

insetkWaliteite intern beheer deur bepaalde keurings-

meganismes daar te stel, terwyl uitsetkwaliteite deur 'n

stelsel van eksterne eksaminatore hanteer is. Laasgenoemde

verteenwoordig 'n vorm van eweknie-evaluering. Daardeur is

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!