n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

digitalknowledge.cput.ac.za
from digitalknowledge.cput.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

-1.2- die bevindings ten opsigte van ervarings in die Verenigde Koninkryk en Nederland, gevolg deur 'n samevatting in hoofstuk 4 van die kerneienskappe van kwaliteitsversekeringstelsels in bogemelde twee lande. Hoofstuk 5 word gewy aan 'n beskrywing van raamwerke vir kwaliteitsversekering aan technikons en universiteite in suid-Afrika waarin die klem op technikons geplaas word. Ten slotte word die plaaslike situasie met die in Nederland en die Verenigde Koninkryk vergelyk en sowel bepaalde gevolgtrekkings as enkele aanbevelings gedoen. Vir die doel van hierdie studie word die begrippe "Britse" en "Verenigde Koninkryk" as sinonieme gebruik.

-1.2-

die bevindings ten opsigte van ervarings in die Verenigde

Koninkryk en Nederland, gevolg deur 'n samevatting in hoofstuk

4 van die kerneienskappe van kwaliteitsversekeringstelsels in

bogemelde twee lande. Hoofstuk 5 word gewy aan 'n beskrywing

van raamwerke vir kwaliteitsversekering aan technikons en

universiteite in suid-Afrika waarin die klem op technikons

geplaas word. Ten slotte word die plaaslike situasie met die

in Nederland en die Verenigde Koninkryk vergelyk en sowel

bepaalde gevolgtrekkings as enkele aanbevelings gedoen. Vir

die doel van hierdie studie word die begrippe "Britse" en

"Verenigde Koninkryk" as sinonieme gebruik.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!