05.05.2013 Views

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

-6-

die veelvuldigheid van opvoedkundige doelwitte en doelstel­

lings is kwaliteit dus 'n multidimensionele konsep. Dit

impliseer dat kwaliteitsversekeringsprogramme ook van 'n

multidimensionele aard moet wees.

Die opvoedkundige bestel is hi@rargies. Die staat as

beleidmakende liggaam het uiteraard sekere makro- of

beleidsdoelstellings wat van institusionele, fakulteits- of

departementele doelstellings kan verskil. Net so kan die

doelstellings en verwagtinge van die gebruiker van opvoed­

kundige dienste, naamlik die student, die werkgewer en die

gemeenskap, uiteenlopend wees. Tog is al bogemelde komponente

funksioneel gekoppel en spreek dit vanself dat die onderlinge

wisselwerking tussen gemelde doelstellings 'n opvoedkundige

instelling se fUnksionering sal be!nvloed. Ewe belangrik

is die prioriteitstand van doelstellings. Gp makrovlak sou

dit argumentshalwe kan fokus op koste-effektiwiteit en

bestuurskwaliteit of uitsetkwaliteiti op institusionele vlak

op administratiewe kwaliteit, onderrigkwaliteit of

navorsingskwaliteit, om maar net enkele aksente te noem. Dit

is nietemin duidelik dat die besondere aksent of prioriteit

van kwaliteitsdoelstelling op sowel makro- as institusionele

vlak die bestuursopset en bedryfstyl van instellings sal

be!nvloed. Volgens Clark (1983:56) en Spaapen (1988:73)

het die prioriteit van doelstellings van Nederlandse

universiteite sedert die sewentigerjare van die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!