n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

digitalknowledge.cput.ac.za
from digitalknowledge.cput.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

-125- prestasiemaatstawwe en vergelykende kwaliteits­ aanwysers wat as basis vir sUbsidi@ring van programme kan dien. Soos in Nederland gebruik suid-Afrikaanse instansies hoofsaaklik In stelsel van eweknie-evaluering by kwaliteitsbeoordeling. Eksterne monitoraksies vind as gevolg van die inspraak van sowel Sertec as die privaatsektor net effektief by technikons plaas. * Interne selfevaluering blyk die grondslag van effektiewe kwaliteitsversekeringstelsels te wees. In suid-Afrika is dit merendeels swak ontwikkel. * Die debat rondom kwaliteitsversekering in Suid­ Afrika het nog nie die punt bereik waar duidelik­ heid oor besondere aksente, soos uitgebeeld in Figuur 4.2 verkry kan word nie. Dit blyk 'n groot leemte in die ontwikkeling van 'n omvattende stelsel van kwaliteitsversekering te verteenwoordig. Soos in die Verenigde Koninkryk en Nederland ervaar is, kan 'n groter beklemtoning van effektiwiteit eerder as doeltreffendheid tot In potensieel gevaarlike verskuiwing van interne institusionele magsbalanse lei en 'n situasie skep waarin administratiewe eerder as akademiese doelwitte nagestreef word.

-125-

prestasiemaatstawwe en vergelykende kwaliteits­

aanwysers wat as basis vir sUbsidi@ring van

programme kan dien. Soos in Nederland gebruik

suid-Afrikaanse instansies hoofsaaklik In stelsel

van eweknie-evaluering by kwaliteitsbeoordeling.

Eksterne monitoraksies vind as gevolg van die

inspraak van sowel Sertec as die privaatsektor

net effektief by technikons plaas.

* Interne selfevaluering blyk die grondslag van

effektiewe kwaliteitsversekeringstelsels te

wees. In suid-Afrika is dit merendeels swak

ontwikkel.

* Die debat rondom kwaliteitsversekering in Suid­

Afrika het nog nie die punt bereik waar duidelik­

heid oor besondere aksente, soos uitgebeeld in

Figuur 4.2 verkry kan word nie. Dit blyk 'n

groot leemte in die ontwikkeling van 'n

omvattende stelsel van kwaliteitsversekering te

verteenwoordig. Soos in die Verenigde Koninkryk

en Nederland ervaar is, kan 'n groter

beklemtoning van effektiwiteit eerder as

doeltreffendheid tot In potensieel gevaarlike

verskuiwing van interne institusionele

magsbalanse lei en 'n situasie skep waarin

administratiewe eerder as akademiese doelwitte

nagestreef word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!