05.05.2013 Views

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

n Makro-perspektief op kwaliteitsversekering in hoer onderwys

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-109-

Terselfdertyd verseker die meganismes dat die inligting

openbaar raak. Technikons raak dus oak teenoor die

bedryf vir die kwaliteit van opleiding toerekenbaar.

Dat uitsetkwaliteite neig om opwaarts te beweeg, blyk uit

die feit dat verskeie technikons reeds hulle sertifi­

kaatprogramme uitgefaseer het of besig is om dit te doen

en kwalifikasies op meer gevorderde vlakke soos Meesters­

diplomas in te stel. Daardeur word die minimum uitset­

vlakke soos in NASOP 02-lS0 (88/0l) omskryf, verhoog.

Die technikons se aansprake op grade in plaas van

diplomas dui ook op die persepsies wat binne technikon­

geledere heers ten opsigte van die kwaliteit van hulle

uitsette (KTH 1991).

Subsidiegewys is technikons min of meer in dieselfde

bootjie as universiteite. Die befondsing van suksesvolle

studente (ESS'e) sowel as navorsingsuitsette plaas

technikons onder druk om die kwaliteit van hulle uitsette

te verhoog. Waar studiesuksesse sterk aan proses­

kwaliteit koppel, is dit duidelik dat die implikasies van

'n uitsetgekoppelde subsidiestelsel verreikend is.

Figuur S.3 reflekteer die slaagsyfers van enkele

technikons in vergelyking met insetkwaliteit aan

dieselfde technikonso Soos in geval van universiteite

(Figuur Sol) reflekteer die verskille tussen

insetkwaliteite en uitsette nie noodwendig die kwaliteit

van die onderrigproses nie en suggereer dit verskille ten

opsigte van standaardeo

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!