Maag Oefeninge & Aktiwiteite… - Midstream College
Maag Oefeninge & Aktiwiteite… - Midstream College
Maag Oefeninge & Aktiwiteite… - Midstream College
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Midstream College Lewenswetenskap Graad 9 2010

AKTIWITEIT 1

Voltooi die tabel hier onder

Skryf een funksie en een bron van elk mineraal hier gelys neer.

Natrium

Kalium

Chloried

Kalsium

Fosfor

Mineraal Funksie Bron

Magnesium

Maag Oefeninge &

Aktiwiteite…

(12)

Badsy 1 van 11
Midstream College Lewenswetenskap Graad 9 2010

AKTIWITEIT 2

Voeg byskrifte by:

(15)

Badsy 2 van 11
Midstream College Lewenswetenskap Graad 9 2010

AKTIWITEIT 3

Omskakelingstaak –Grafiese voorsteling – kolomgrafiek

Prosessering van inligting

Rapporteringsvaardighede

Versameling van inligting

Opdrag:

Bestudeer die inligting hier onder

Trek „n kolomgrafiek om die verskillende minerale in vergelyking met die totale liggaamsinhoud uit te

wys.

Gebruik dieselfde eenheid (g) vir al die minerale

X-As:

Y-As

Verskaf elke as met „n byskrif

Verskaf die grafiek met „n geskikte opskrif

Die totale liggaamsinhoud van sekere minerale in die menslike liggaam

From: essentials of Anatomy & Physiology, second edition, 2000

MINERAAL TOTALE LIGGAAMSINHOUD

Natrium 110g

Kalium 140g

Chloried 89g

Kalsium 1,36kg

Fosfor 744g

Magnesium 29g

(10)

Badsy 3 van 11
Midstream College Lewenswetenskap Graad 9 2010

AKTIWITEIT 4 Naam: ________________________

Vraag 1 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

Jane en Pieter was 19 jaar oudHulle het al vir „n jaar lank uitgegaan. Jane was opgewonde

wat Pieter gaan haar kom oplaai in sy nuwe motor. Hulle was oppad na die plaaslike hotel waar hulle

vriende sal ontmoet om na „n nuwe popgroep te gaan kyk genaamd “Iron Whisper”. Jane en Pieter

het altyd hul vriende ontmoet by die hotel. Pieter het beloof dat vandat hy in „n motorongeluk was

laas jaar dat hy nooit weer saam met sy vriend Rob gaan ry nie. Hy gaan ook nooit weer drink en

betuur nie. Rob se lisensie was teruggetrek as gevolg van die ongeluk en hy het ook „n aanklag van

dronkbestuur teen hom. Hy het verder ook twee maande by die werk verloor as gevolg van die

ongeluk waarin hy sy been gebreek het.

Pieter, Jakie en hul vriende was ware aanhangers van popgroeppe. Hulle het uitgesien na „n

aangename, prettige aand. Hulle het Rob en sy meisie, Sharon ontmoet by die hotel se deur. Rob

het reeds heelwat drankies agter die blad gehad en het nogal bleekerig gelyk. Sharon was

omgekrap. Soos wat die groep in die hotel se sitkamer inbeweeg het, het Jane „n bier vir haarself en

„n koeldrank vir Pieter bestel. Dit was Jane se beurt om te kuier aangesien dit Pieter se

verantwoordelikheid was om almal by die huis te versorg die aand.

Die popgroep was baie beter as wat hulle verwag het. Hulle instrumente het die tafels

behoorlik geskud die aand. Jane en Pieter het hul drankies net daar gelaat om te gaan dans. Rob

se meisie, Sharon het gehoop dat Rob sou wou dans maar nou ja hy was onkapabel dronk.

1.1 Wat is die chemiese naam vir “alkohol”? (lees verder aan in hierdie boekie)

_________________________________________________________________ (2)

1.2 Was Pieter en Jane verantwoordelike drankgebruikers. Motiveer deur aan te haal

vanuit die teks.

_________________________________________________________________ (3)

1.3 Waarom was Pieter en Jane oppad na die hotel toe?

_________________________________________________________________ (2)

1.4 Het alkohol „n belangrike rol in die aand uit van Pieter en Jane gehad?

_________________________________________________________________ (1)

1.5 Het alkohol „n belangrike rol in die aand uit van Rob en Sharon gehad?

_________________________________________________________________ (1)

1.6 Watter paartjie het die meeste pret gehad?

_________________________________________________________________ (1)

1.7 Lys twee korttermyn effekte van alkoholgebruik.

_________________________________________________________________ (2)

1.8 Lys drie langtermyn effekte van te veel alkohol misbruik.

_________________________________________________________________ (3)

(15)

Badsy 4 van 11
Midstream College Lewenswetenskap Graad 9 2010

AKTIWITEIT 5

Naam: _________________________________________

1 Noem drie vetoplosbare vitamiene

______________________________________________________________ (3)

2 Verduidelik wat met die term mikro-voedingstowwe bedoel word

______________________________________________________________ (2)

3 Noem die vitamien of mineraal wat benodig word vir:

Benodig vir…. Vitamien of mineraal

3.1 Nagsig

3.2 Voorkoming van verkoues

3.3 Sterk bene

3.4 Gesonder tandvleis

3.5 Tandbederf

3.6 Bloedstolling

3.7 Vervanging van bloedselle

3.8 Vervaardiging van rooibloedselle

3.9 Onderhou liggaamsvloeistof

3.10 Groei

3.11 Gesonde vel

3.12 Vervaardig deur die vel

3.13 Onderhou die senuweeselsel

3.14 Dra suurstof in die bloed

4 Gee advies aan iemand ten opsigte van goeie eetgewoontes

______________________________________________________________________ (7)

5 Vitamiene word geklassifiseer op grond van hul oplosbaarheid in stowwe.

Verduidelik en gee twee voorbeelde van elk.

______________________________________________________________________ (6)

(14)

Badsy 5 van 11
Midstream College Lewenswetenskap Graad 9 2010

6 Verskaf drie redes vir die insluiting van proteïene in die dieet

______________________________________________________________________ (3)

7 Vergelyk die hoeveelheid energie verskaf van koolhidrate met lipiede.

______________________________________________________________________ (2)

8 Is dit beter om dier of plantproteïene te eet. Verduidelik jou antwoord.

______________________________________________________________________ (3)

AKTIWITEIT 6

Liggaamsmassa-indeks is „n getal wat die liggaamslengte teenoor in verhouding met die gewig

aantoon. Die LMI kan met eenvoudige wiskunde met meters en kilogramme uitgewerk word. Vir

volwassenes van 20jr en ouer sal die LMI in een van vier kategorië val nl: ondergewig, normaal,

oorgewig of vetsug.

Die LMI korreleer met die persoon se liggaamsvet. Die verhouding van vet en LMI verander met

ouderdom en geslag. Vrouens het „n geneigdheid tot „n hoër persentasie liggaamsvet an mans met

dieselfde LMI. Ouer mense ook gemiddeld meer liggaamsvet as jonger mense met dieselfde LMI.

LMI = massa in kg / (lengte in meter) 2

Bereken jou LMI

LMI GEWIGSTATUS

Onder 18.5 Ondergewig

18.5 – 24.9 Normaal

25.0 – 29.9 Oorgewig

30.0 en hoër Vetsug

(40)

Badsy 6 van 11
Midstream College Lewenswetenskap Graad 9 2010

JY EN Alkohol

Let Wel: Alkohol is „n dwelm.

‘n Dwelm is enige stof wat as dit in die liggaam ingeneem word, dit die liggaam se

funksies fisies en psigologies verander.

Dit is voor-die-hand-liggend dat alkohol in hierdie kategorie val. Mense verander mos hul

gedrag as hulle alkohol gebruik.

Wat is alkohol?

Die chemiese naam vir alkohol is etanol. Etanol is „n kleurlose chemiese vloeistof wat

geproduseer word as suikers en graansoorte fermenteer. Die proses is effens verskillend

vir verskillende alkoholiese drankies.

Wyn is afkomstig van druiwe wat in die teenwoordigheid van water en gis

Fermenteer.

Bier is afkomstig van die fermentasie van graansoorte in die teenwoordigheid van

water en gis.

Sterk drank is afkomstig van die distillering van die alkoholiese produkte wat gevorm was

van grane in die teenwoordigheid van water en gis.

Alkohol kan baie skade aanrig:

Wanner gewone Suid-Afrikaners te veel alkohol gebruik kan dit die gevolg wees van:

Padongelukke, beserings en sterftes,

Skeiding en familievernietiging

Moord

Kindermolestering

Selfmoord

Verdrinking

Diefstal, verkragting en geweld

Indien jy te veel alkohol gebruik stel jy jouself bloot aan lewersiektes, breinskade en swak

gesondheid. Verskillende alkoholiese drankies: Daar is so baie verskillende

alkoholiese drankies beskikbaar vandag dat dit onmoontlik is om almal te lys. Almal se

alkoholinhoud verskil. Hoe hoër die alkoholinhoud hoe gouer gaan jy dronk word. Jy moet

verantwoordelik drank gebruik. “Alkohol is made for a gentelman”.

Tabel wat gemiddelde slkoholinhoud aantoon van algemene SA-drankies

Drankie Alkoholinhoud Volume normaalweg

bedien

Lae alkohol bier 2-4 340 ml

Lager 4-5 340ml

Sorghum 4-5 500ml

Sider 6 340 ml

Tafelwyn 12 120 ml per glas

Versoete wyne (Port of Sherrie) 17 50 ml per glas

Liqueurs 30 25 ml per glas

Sterk drank bv rum, whiskey, brandewyn 43 In „n 5 ml tot

Badsy 7 van 11
Midstream College Lewenswetenskap Graad 9 2010

AKTIWITEIT 7

Drankidentifisering:

Kies die name van die drank hier onder en plaas dit in die korrekte kolom volgens die

alkoholinhoud

Bier (bv Castle) rooiwyn Sider (bv Savannah)

Champanje Whiskey ligte bier

Vatbier Vodka Brandewyn

Riesling Tequila Port wyn

Lager Rum Cane

Hunters Bacardi breezers Brutal Fruit

Old Brown Sherry Archers

25%

Waarom moet alkoholiese drankies die alkoholinhoud vertoon op die plakker?

Waarom is dit belangrik om die alkohol% te verstaan? ______________________

Hoe kan „n persoon die alkohol se invloed verminder? ___________________

Korttermyn effekte van alkohol

Effekte op die liggaam

Duisligheid, verminderde reaksies, sig, spraak en oordeel, Senuweewerking vermindering

insluitende die brein. Irritasie in die maag en die gevoel van naarheid. Kopseer.

Effekte op gedrag

Alkohol veroorsaak dat die persoon oorgerrus raak in sosiale omgewings. Dit kan lei tot

iemand wat motorbestuur as dit onveilig is. Dronk persone kan nie gevaar raaksien nie. „n

Dronk persoon neem langer om te reageer as „n nugter persoon. Die emosies van die

dronk persoon kan laf, stryend selfs geweldadig optree.

Badsy 8 van 11
Midstream College Lewenswetenskap Graad 9 2010

Langtermyn effekte van alkohol:

Indien iemand gereeld alkohol drink wat bo die limiete is oor „n lang tydperk kan so „n mens

gesondheidsprobleme optel.

Lewersiektes (lewer kan nie meer normaal funksioneer nie). Wanvoeding en velprobleme

as gevolg van „n gebrek aan eetlus. Nierprobleme as gevolg van de groot hoeveelhede

vloeistof in die liggaam. Spysverteringsprobleme soos diaree veroorsaak deur die maag en

spysverteringskanaal. Seksuele impotensie. Breinskade en geestesversteurdheid.

Afwykings in hart en bloedstelsels. Kanker van die mond en farinks. Laer weerstand teen

siektes. Bewerige hande en voete. Verouderde voorkoms as gevolg van die vernietiging

van die proteïene wat die vel jonk laat lyk. „n Groot drinker loop ook die risiko om te sterf.

Alkoholverslawing

Wanneer „n persoon alkohol gebruik oor „n lang tydperk(jare) gaan die liggaam gewoond

raak aan die dwelm. Die resultaat is dat die persoon fisies afhanklik raak van alkohol,

verslaaf daaraan. „n Verslaafte kom as volg voor: Onbeheersde bewerige hande en

verwardheid, verdraaïngvan die werklikheid. Dit is fisiese verslawing. Alkohol veroorsaak

ook psigiese verslawing waar „n persoon se gedagtes oorgeneem word oor waar hy of sy

die volgende drankie vandaan gaan kry. Oor 1 miljoen mense is aangetas in SA.

Redes vir alkoholmisbruik:

Waarom dink jy drink mense alkohol?

Verantwoordelike gebruik van slkohol sal min skade aanrig. Sommige mense drink egter

onverantwoordelik. Hulle drink gereeld te veel. Watter redes dink jy kan daarvoor bestaan?

Badsy 9 van 11
Midstream College Lewenswetenskap Graad 9 2010

Mense gaan alkohol misbruik vir verskillende redes, soos:

Ontvlugting vanuit „n onïnterressante lewe of van probleme

Probeer inpas in die portuurgroep

Probeer ontsnap vanuit depressie en angs

Het „n baie lae selfbeeld

Het ander sosiale probleme

Daar is geen maklike oplossing vir iemand wat alkohol misbruik nie. Die omstandighede

waarin die persoon verkeer kan baie kompleks wees asook die tipe drank wat misbruik

word. Wat dink jy kan gedoen word om gewoonte alkoholmisbruikers te help?

Verantwoordelike drankgebruik:

Verantwoordelike drankgebruik beteken dat „n volwassene nie so sal drink dat dit sy eie

gesondheid sal belemmer of die risiko sal loop om in „n ongeluk te wees of beseer te raak

nie. Dit behels:

Geen alkohol onder die ouderdom van 18 jaar nie. Die lewer van „n kind is nie

gereed om alkohol te hanteer nie en kan beskadig word in die proses. Die skade kan

nie omgekeer word nie en daar is geen genesing daarvoor nie.

Nooit te drink en bestuur nie.

Gebruik drank matig binne perke

Twee of minder standaard drankies vir vrouens per dag

Drie of minder standaard drankies vir mans per dag.

Nooit te drink en daarna te gaan swem of op „n boot gaan nie.

Nooit te drink en daarna met masjienerie of gevaarlike werk te doen nie.

Nooit dronk te word nie

Nie te drink wanneer jy op medikasie is nie.

Badsy 10 van 11
Midstream College Lewenswetenskap Graad 9 2010

AKTIWITEIT 8

Huiswerkoefening

Ontwerp „n pamflet genoem “verantwoordelike drankgebruik”

Opdrag:

1 Die pamflet moet op „n enkele A4 bladsy gevou in 3 inpas (1/3 van A4 dus)

2 Titel: “Verantwoordelike drankgebruik”

3 Die pamflet moet die volgende onderwerpe dek:

A Wat is alkohol

B Wat is veilige grense vir alkohol gebruik?

C Wat is verantwoordelike drankgebruik?

Handig in by jou onderwyser vir „n punt. Hierdie opdrag vorm deel van jou portefeuljepunt.

Handig ook hierdie bladsy in saam met jou pamflet.

Verantwoordelike drankgebruik pamflet merktabel

Naam: ________________________________ Klas 9(____)

Voorstelling

Korrekte formaat 0 1

Naam op die projek 0 1

Korrekte titel 0 1

Netjies 0 1 2 3

Oorspronklik 0 1 2

Inhoud

Al drie temas gedek 0 1 2 3

Genoegsame inligting oor elke tema 0 1 2 3

Inligting is relevant 0 1 2 3

Oorspronklike inligting? 0 1 2

Spelling korrek? 0 1

Totaal

20 = %

Badsy 11 van 11