05.05.2013 Views

MIDSTREAM COLLEGE

MIDSTREAM COLLEGE

MIDSTREAM COLLEGE

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

MIDSTREAM COLLEGE

LEWENSWETENSKAPPE – LIFE SCIENCES

GRAAD 11/ TOETS - - PAPER/ GRADE 11

OPDRAG:

Skryf slegs in blou pen.

Skryf jou naam op die vraestel en antwoordblad.

Lees die vrae versigtig voordat jy antwoord.

Maak gebruik van middelnomering en nommer soos op die vraestel.

Indien jy wetenskaplike sketse moet weergee, maak seker dat jy hou by die voorgeskrewe reëls.

Plaas jou vraestel in jou antwoordstel en gee beide in aan die einde van die sessie.

Geen tippex word toegelaat nie.

INSTRUCTIONS:

Write in blue pen only.

Write your name on you question paper and answer sheet/booklet.

Read the questions carefully before you answer.

Use midline numbering and nuber as it is on the paper.

If you have to draw scientific drawings, be sure to apply the correct rules.

Put your question paper in your answer booklet and hand in both at the end of the session.

No tippex is allowed.

LO 1 LO 2 LO 3

Vr3.2 (16) Vr1 (10)

Vr2 (6)

3.1 (3)

4.5 (5)

5 (12)

Naam & Van:

Eksaminator/ Examiner Me C Almeida Datum/ Date 26-01-2010

Moderator Dr D Uys Tyd/ Time 55 min

Taalversorger/ Language editor Me C Almeida Totaal/ Total 62

4.1 – 4.4

(10)

Totaal: /16 / 36 /10

GR 11/LWT/LSC – 2010-01-26 1 | B l a d s y

Vraag - 1 - Question

Beantwoord die volgende vrae op jou antwoordblad

Kies die mees korrekte antwoord vanuit die moontlike opsies.

1.1 ‘n Bioloog het ‘n nuwe lewende sel ontdek met ‘n baie definitiewe selwand maar geen nukleus nie. Die

sel sal heel waarskynlik behoort tot…

A. Virus.

B. Plant.

C Bakteriofage.

D. Bakterieë

1.2 Watter van die volgende beskryf bakterieë die beste?

A. Eensellige plante, parasities in plante en diere.

B. Eensellig, geen nukleus bevattende organismes wat vinnig vermeerder

C. Eensellig, nukleus bevattende organismes en parasities in plante en diere

D. Asellulêre, prokariote met beide plant en dier eienskappe

1.3 Wat is die oorsaaklike agent en metode vir die oordrag van TB (Tuberkulose) ?

agent metode van oordrag

a. Bakterieë Lugdraende druppels

b. Bakterieë Waterdraend

c. Virus Lugdraende druppels

d. Virus Waterdraend

LO 2, Bloom’s 2

1.4 Watter toekomstige ontwikkeling van ‘n teenmiddel vir masels word vir ontwikkelende lande beplan?

a. ‘n gekombineerde teenmiddel vir masels en ander siektes

b. ‘n enkele teenmiddel sonder die nodigheid van aanvullers(“boosters”)

c. ‘n teenmiddel wat slegs lewende maselvirus bevat

d. ‘n teenmiddel wat geneties gemanipuleerde tegnieke behels

1.5 Die meegaande diagram toon ‘n virus (V), die oorsaak van ‘n dodelike siekte en ook die verswakte

gemanipuleerde weergawe (W)

Gedurende immunisering sal ‘n pasient

die volgende……ontvang

a. V en immuniteit verkry dmv ‘n natuurlike wyse

b. V en immuniteit verkry dmv ‘n kunsmatige wyse

c. W en verkry immuniteit dmv ‘n natuurlike wyse

d. W en verkry immuniteit dmv kunsmatige wyse

LO 2, Bloom’s 3

GR 11/LWT/LSC – 2010-01-26 2 | B l a d s y

Vraag 2 Question

Beantwoord vraag 2 op die antwoordblad. (6)

LO 2, Bloom’s 2

Vraag 3 Question

3.1 Die term bakteriofage kan gekoppel word aan twee groepe organismes wat jy bestudeer het in die

afdeling oor mikroörganismes. Beskryf die verhouding tussen die twee groeppe. (3)

LO 2, Bloom’s 3

3.2. Elk van die bakkies in die skets hier onder was gesmeer met 5 verskillende bakteria (a, b, c, d en e). ‘n

strook onderskeie antibiotika P, Q, R en S is oor die middel van die verskillende bakteria getrek.

Die diagram toon die resultate na inkubasie van 3 dae by 37°C

3.2.1. Watter antibiotika was die minste effektief in die voorkoming van bakteriese groei? Verduidelik jou

antwoord. (2)

LO 1, Bloom’s 4

3.2.2. Watter tipe bakterie was sensitief vir al 4 antibiotika? (1)

LO 1, Bloom’s 4

3.2.3. Watter tipe bakterie was die weerstandbiedendste teen die antibiotika? (1)

LO 1, Bloom’s 4

3.2.4. Stel ‘n hipotese voor vir hierdie ondersoek. (3)

LO 1, Bloom’s 5

3.2.5. In hierdie ondersoek, wat is die…..

a. onafhanklike veranderlikes

b veranderlike veranderlike? (3)

LO 1, Bloom’s 5

3.2.6. Noem twee vaste/ beheerde veranderlikes in hierdie ondersoek waarna verwys word in

die inleiding tot hierdie vraag. (2)

LO 1, Bloom’s 2

3.2.7. Noem twee ander veranderlikes wat beheer moes word in hierdie ondersoek om te verseker dat die

resultate betroubaar is. Noem hoe jy elkeen sou beheer. (4)

LO 1, Bloom’s 3

[19]

Torrance, J. (1994). Biology Modules. London; Hodder & Stoughton.

GR 11/LWT/LSC – 2010-01-26 3 | B l a d s y

Vraag 4 Question

Lees die volgende leesstuk en beantwoord die vrae wat volg.

Bob se storie: Uithou vir iets beters.

Bob het besmet geraak met MIV toe hy nog ‘n tiener was. Hy het gereeld omgang gehad sonder

beskerming en hy het besef hy is homoseksueel. Op daardie stadium van sy lewe was hy baie verward, eensaam

en roekeloos. Hy was van mening dat sy seksuele maats te jonk was om MIV draers te kon wees.

Bob is nou 25 jaar oud en ly aan VIGS. Sy dokter sê dit gaan goed met hom. Om in ‘n bestendige

gesondheidstoestand te bly moet hy vyf verskillende medisynes in die vorm van pille daagliks drink. Twee van die

medikasies beheer onderskeidelik verkoue en die ander swaminfeksies van die mond en keel. Die verkoue pil is

groot en hard en dus moeilik om in te neem. Die ander pil is makliker om te sluk. Die ander drie medikasies veg

teen MIV direk. Hulle sluit in AZT, die oudste MIV-dwelm, epivir ‘n nuwer soortgelyke pil en nelfinavir, ‘n tipe

medikasie wat protease inhibeer. Bob is veronderstel om ses pille in die oggend, vyf teen middagete en weer ses

teen aandete te drink.

4.1. Waarvoor staan VIGS en MIV? (4) LO 3, Bloom’s 1

4.2. Wat is die korrekte name vir die medisynes wat MIV direk aanval? (2) LO 3, Bloom’s 1

4.3. Verduidelik waarom Bob ‘n pil neem om verkoues te voorkom. (2) LO 3, Bloom’s 2

4.4. Watter twee belangrike brokkies raad sal jy aan ‘n jong persoon gee om te verhoed dat hulle MIV

positief raak. (2) LO 3, Bloom’s 2

4.5. Tabuleer TWEE STRUKTURELE verskille tussen ‘n virus en ‘n bakterie (5)

LO 2, Bloom’s 4

[15]

Bestudeer die inligting en beantwoord die vrae wat volg.

Vraag 5 Question

Saprofietiese bakterie wat voedsel vernietig word in ‘n

voedingsryke oplossing gehou. Die oplossing was gehou by

‘n konstante temperatuur en rekord was gehou van die

aantal bakterie oor ‘n periode van 50 minute. Die resultate

word in die grafiek langsaan getoon.

5.1. Wat neem jy waar ten opsigte van die bakterie se

getalle na inkremente van elke 10 minute? (2)

LO1, Bloom’s 2

5.2. Verduidelik hoe dit gebeur deur die proses se naam

te gee en kortliks te beskryf hoe dit werk. (4)

LO 2, Bloom’s 4

5.3. Voorspel die aantal bakterie na 70 minute. (1)

LO 2, Bloom’s 1

5.4. Kan die bakterie beide nuttig en gevaarlik wees?

Motiveer. (3)

LO 2, Bloom’s 4

5.5. ‘n Leerder het gemerk dat die bakterie se getalle merkwaardig na 160 minute daal. Verduidelik

waarom dit sou gebeur. (2) LO 2, Bloom’s 4

[12]

TOTAAL = 62 punte

GR 11/LWT/LSC – 2010-01-26 4 | B l a d s y

MIDSTREAM COLLEGE

LEWENSWETENSKAPPE – LIFE SCIENCES

GRAAD 11/ TOETS - - PAPER/ GRADE 11

Vraag 1:

1.1 1.2 1.3 1.4 1.5

Vraag 2:

Evalueer die eienskappe van virusse en bakterieë. Maak ‘n kruisie of regmerkie in die verskillende blokkies

voorsien.

Eienskap Virusse Bakterieë

Besit membraangebonde organelle

Besit ‘n buitenste proteïenkapsule

Besit ribosome

Is prokarioties

Is multi-nukleoate (baie nukleusse)

Kan nie respireer nie

Besit plasmiede

Antwoordblad

Besit nukleïensure maar geen sitoplasma nie

Naam & Van:

GR 11/LWT/LSC – 2010-01-26 5 | B l a d s y

[10]

[6]

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!