05.05.2013 Views

geagte ouers volgende week se program prysuitdeling rugby ...

geagte ouers volgende week se program prysuitdeling rugby ...

geagte ouers volgende week se program prysuitdeling rugby ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

E-pos: marina@gimmies.co.za 4 Maart 2011

Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 8

GEAGTE OUERS

Baie geluk en dankie vir elke atleet, afrigter,

ondersteuner, ouer en personeellid wat ʼn

bydrae tot Saterdag se sukses gelewer het.

Sterkte vir die voorbereiding vir die

wintersportaktiwiteite.

Gimmiegroete,

RA Oosthuizen.

VOLGENDE WEEK SE

PROGRAM

Di. 8 Gimmieraadaksie (18:00)

Bemarkingskomitee vergader

(18:00)

Wo. 9 Hokkie: NW-Streeksproewe 0/14

Do. 10 Infrastruktuurkomitee vergader

(18:00)

Vr. 11 Tennis: Sun City (Mixit) tot 14/3

Hokkie: NWU-Toernooi

PUK-Wintersport vs. Hoogenhout

Bethal kleiner sportsoorte (tuis)

Sa. 12 Atletiek: NOWESSA (Potch.)

PUK-Wintersport vs. Brits (tuis)

Hokkie: NWU-Toernooi

PRYSUITDELING

Die prysuitdelingsfunksie vind nie meer op

Maandag 24 Oktober plaas nie. Die nuwe

datum is Vrydag 21 Oktober om 18:00 in die

NWU-Ouditorium. Die verskuiwing is

genoodsaak deur die gr.12eindeksamenrooster.

RUGBY

Die skool is op soek na ou 1ste span foto's, ou

truie, foto's van oud-eerstespanspelers

wat opgang in rugby gemaak het en enige ander

memorabilias. Die nuwe eerstespankamer word

binnekort ingerig en ons wil graag die kamer

versier met die items. Indien iemand bereid is

om dit vir die skool te skenk, kan u dit asseblief

teen einde Maart na die skool toe bring.

OLIMPIADES

1.ABSA-Wêreldkennis: 19 Mei 2011

Sluitingsdatum: 23 Mrt 2011

Inskrywingsgeld: R15

Formaat: veelkeusige-vrae oor algemene

kennis.

Almal vanaf gr. 8-12 mag deelneem.

2.Natuurwetenskap: 4 Mei 2011

(gr. 8 en 9)

3.Wiskundige Geletterdheid: 24 Augustus 2011

(gr. 10-12)

4.Algemene Kennis: 19 Oktober 2011

(gr. 8-12)

Vir enige inligting i.v.m. met bg. spreek me.

Hanlie Smuts in K 23. Inskrywings word ook in

K 23 gedoen. Bring jou geld saam as jy kom

inskryf. Baie van hierdie olimpiades is groot pret

en iets wat jy op jou CV kan skryf of waarvoor jy

‘n balkie kan verwerf (as jy goed presteer).

ATLETIEK- INTERHOËR

A-afdeling

Skool Seuns Meisies Totaal

Gimmies 190 227 417

Lichtenburg 198 195 393

Volkies 190 162 352

B-afdeling

Skool Seuns Meisies Totaal

Gimmies 184 232 416

Lichtenburg 183 184 367

Volkies 186 145 331

Drie goue medaljes

Nicol van der Walt

Liezel Hechter

Anika Pretorius

Roelf Pienaar

Twee goue medaljes

Elbie Steyn

Megan Lingenfelder

Elize van Rooyen

Tyla Hitge

Rieta van Deventer

Megan Weyers

Elriesa Theunissen

Hilgard Greyling

Gerhard Steenekamp

Keanu van der Merwe

Frans van Wyk

Een goue medalje

Marilie Burger

Courtney Cooper

Ané Naudé

Marilue Becker

Michaela de Witt

Yolandi Muller

Carina Meyer

Yandré van Zyl

Chanaaz van Coller

Christelle de Klerk

Uldri van der Merwe

Charmaine Lemmer

Xander Gouws

Eldrick Jordaan

Schalk Kok

2

MG Burger

JP Pretorius

Naledi Makabe

Barend Steyn

Francois du Toit

Belinda Kruger

SP Grobler

Ludwig Kasser

Addi Jacobs

Killian Ludick

Nadia Blaauw

Marné Minnaar

Retha Cronje

Thomas Dreyer

Delize Marais

BJ Rens

Chamonique Daffie

Daniëlle Greyling

Jacques Adriaanse

Tanja van Deventer

Ioné Renieri

Senior Victrix Ludorum: Liezel Hechter

Senior Victor Ludorum: Roelf Pienaar

Junior Victrix Ludorum: Megan Lingenfelder

GEBEDSGROEPIE

Enige ouer wat voel u wil deel wees van ons

gebedsgroep, word hartlik uitgenooi om deel

daarvan te wees. Dit sal gedurende die

skoolkwartale elke Maandagoggend vanaf 06:30

tot 07:00 plaasvind. Almal kom voor die saal

bymekaar, waarna ons na ‘n lokaal sal beweeg.

Navrae kan gerig word aan: Marlize Aucamp

(018) 293 0267/293 0269 (071 737 8036).

AFRIKAANS HUISTAAL:

SKRYFKOMPETISIE

Die pryswenners kan op 20 Augustus 2011 die

Bloemfonteinse Skrywersvereniging se

slypskool gratis bywoon.

Dit kos R10,00 per inskrywing. Inskrywings

moet voor of op 15 April by kamer 32 ingehandig

word vir redigering. Leerders kan meer inligting

by me. A. Hougaard (kamer 32) kry.

UIT DIE

KULTUURKANTOOR

Op Dinsdag 22 Maart bied Gimmies ons eerste

ronde van ons Talentkonsert aan. Enige leerder

wat nog wil inskryf, is welkom. Kaartjies word

verkoop teen R20 en is beskikbaar vanaf

Woensdag 9 Maart tydens pouse by die

kultuurkantoor.

Nogmaals dankie aan al die leerders wat tydens

die Interhoër deel was van die geesvangspan.

Dankie vir jul lojale, spontane gees!

HORSE OF THE YEAR-

KOMPETISIE

Janus Kruger het aan bogenoemde kompetisie

deelgeneem waar hy twee eerste-, twee

tweede- en een derdeplek verwerf het. Hy is

ook aangewys as die Supreme Reserwe

Kampioen. Knap gedaan, Janus!

RUGBYBEPALINGS 2011

DATUM AKTIWITEIT / GIMMIES TEEN PLEK

28 Feb. Oefening volstoom na Interhoër Mooivallei

5 Maart Gimmies Rugby Challenge Sportdag (Braai & Sports

met alle ouers en spelers)

Mooivallei

12 Maart PUK-reeks vs Brits Mooivallei

19 Maart PUK-reeks vs Wonderboom Wonderboom

27-31 Mrt. O/15 A en B-span : PUK-skole Kliniek Potchefstroom / Parys

4-9 April 1ste span : PUK-skole Skouspel Potchefstroom (Fanie du Toit)

12 April Potch-sirkel O/16 en O/18 rugbyproewe Potchefstroom (Volkies)

16 April PUK-reeks Semifinaal Hugenote (tentatief)

2 Mei Luiperdsproewe (O/16 en O/18) Potchefstroom (Fanie du Toit)

7 Mei NW-liga vs Brits Tuis

10 Mei Luiperdspanne: oefening indien gekies is Sal deurgegee word

14 Mei PUK-reeks finaal Potchefstroom (Fanie du Toit)

17 Mei Luiperdspanne: oefening indien gekies is Sal deurgegee word

21 Mei NW-liga vs KHS Mooivallei

28 Mei NW-liga vs Potchefstroom Volkskool Potchefstroom Volkies

4 Junie NW-vriendskaplik vs Rustenburg Rustenburg

7 Junie Luiperdspanne: oefening indien gekies is Sal deurgegee word

11 Junie NW-liga vs Lichtenburg Lichtenburg

18 Junie NW-liga vs semifinaal

23 Julie NW-liga finaal

30 Julie Beeldtrofee kwalifiserende rondes begin

3

INTERPROVINSIALE

DANS

Maria Beetge het tydens die Interprovinsiale

danskompetisie die volgende toekennings

ontvang:

Energy danse: Goud

Latin danse: Silwer

Baie geluk, Maria!

PRYSUITDELINGSBAL-

KIES

Balkies wat op bestelling was, is nou by AK

beskikbaar. Leerders wat balkies by mev.

Francis de Wet bestel het, moet dit by die

betrokke aktiwiteit se organiseerder kry.

SCHOOL

COMMUNICATOR

U word uitgenooi om die School

Communicator-program op u rekenaar te laai

sodat Gimmies daagliks met u kan

kommunikeer. Enige voorstelle van inligting

wat op die School Communicator gelaai kan

word, is welkom.

Stappe om die School Communicator

op u rekenaar te laai:

1. Volg die volgende link

http://www.schoolcommunicator.com/download.php?schoolid=19

2

2. Kies Potchefstroom Gimnasium in die

kieslys en maak dan ‘n keuse tussen

Windows of MAC.

Potchefstroom Gimnasium

Mac Window s

3. Die File Download – Security Warning

skerm verskyn. Druk run.

4. Die Internet Explorer skerm verskyn.

Druk run.

5. Die volgende skerm sê: Welcome to

the Potchefstroom Gimnasium Setup

Wizard. Druk next.

6. Op die License Agreement skerm, druk

op “I accept the agreement”, en dan op

next.

7. By die Select Destination Location,

druk next.

8. Druk weer next by die Select Start Menu

Folder skerm.

9. Kies install by Ready To Install.

INDIEN U PROBLEME ERVAAR, SKAKEL

MARINA WIESE (082 414 3206).

4

SEUNSHOKKIE

OEFENTYE

Maandag

Astro A: 0/14 A & 0/16

14:15 – 15:30

Skool: 2de

14:15 – 15:15

Skool: 0/14 B

14:15 – 15:15

Dinsdag

Skool: 0/16

15:00 – 16:00

Skool: 0/14 A

15:00 – 16:00

Skool: 1ste

16:00 – 17:00

Skool: 0/14 B

15:00 – 16:00

Woensdag

Astro A: 1ste

14:15 – 15:30

Skool: 0/16

15:00 – 16:00

Skool: 0/14 A&B

16:00 – 17:00

Skool: 2de

14:15 – 15:15

Donderdag

Skool: 0/16

14:15 – 15:30

Skool: 0/14 A

15:00 – 16:00

Skool: 1ste

16:00 – 17:00

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!