Ontmoet die VL Jongboer van die Jaar
Ontmoet die VL Jongboer van die Jaar
Ontmoet die VL Jongboer van die Jaar
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Fokus op

dieregesondheid

Tydskrif van die Senwes Groep • Junie 2007

Ontmoet die

VL Jongboer

van die Jaar

Toetsrit

met

Hummer

Laat SEB vir jóú werk - doen sake met Senwes
10

Elmarie Cronje

Senwes mik vir goud met

korporatiewe burgerskap

Senwes het homself die afgelope paar jaar as ‘n belangrike rolspeler op die gebied van sosiale

verantwoordelikheid in die landbougemeenskap bewys deur die loods van verskeie suksesvolle

gemeenskapsprojekte. Wat probeer die Maatskappy hierdeur bereik?

Senwester, Senwester Junie 2007

‘n Senwes Spinners-krieketspeler in aksie.

internet

www.senwes.co.za

Die uiteenlopende verskeidenheid gemeenskapsprojekte

waarby Senwes tans betrokke is, wys duidelik dat die

doel van gemeenskapsbetrokkenheid nie net beeldpoetsing

is nie, maar om betekenisvolle en volhoubare

gemeenskapsontwikkeling aan te vuur, wat mense se kwaliteit

van lewe sal verbeter.

“Die fokus van ons gemeenskapsprojekte is uitreiking na die

gemeenskap. Daar word baie tyd en aandag geskenk aan elke

individuele projek,” was Joe Maswanganyi (hoofbestuurder:

Korporatiewe Dienste) se woorde. Senwes wil nie net ‘n

gesiglose maatskappy wees wat geld gee en die res aan ander

oorlaat nie.

Hoe bestuur Senwes sy sosiale

verantwoordelikheid?

Die projekte wat aangepak word, word in verskillende kategorieë

opgedeel, wat sodoende die belangrikste behoeftes van die

gemeenskap aanspreek. Dié vyf kategorieë is soos volg:

onderwys, gesondheid, sport en rekreasie, kuns en kultuur en

besigheidsontwikkeling.

Elke individuele projek word volgens sekere riglyne beoordeel.

Hierdie vyf riglyne stel Senwes in staat om die geldigheid van

projekte te evalueer en gevolglik ingeligte besluite te neem oor

watter projekte om te ondersteun. Die riglyne kyk onder andere

na die fokus van die projek, die bevordering van die maatskappy

en vennote se unieke eienskappe, die volhoubaarheid van die

projek, die impak wat dit op die gemeenskap behoort te hê en

die sigbaarheidswaarde vir betrokke rolspelers.

Sport as gemeenskapsontwikkeling

Aan die hand van hierdie riglyne het Senwes reeds ‘n hele paar

suksesvolle projekte geloods. Die twee projekte wat vir Senwes

tot dusver die meeste impak gehad het, is die Senwes Spinnersprojek

en die Bloemfontein Entrepreneurskompetisie.

Die Senwes Spinners-projek fokus op die ontwikkeling van

krieket in die landelike gebiede van die Noordwes provinsie.

Die doel van die projek is om krieketspelers uit voorheen

agtergeblewe gemeenskappe geleenthede te bied wat hul

andersins nie noodwendig op krieketvlak sou ontvang nie.

Een van die fasette van die program maak ook voorsiening

vir onderwysers van die betrokke skole om opgelei te word

in krieketafrigting. Volgens Joe streef Senwes na ‘n holistiese

benadering in hul gemeenskapswerk.
Die Senwes Spinners-projek is ‘n vennootskap tussen Senwes

en die Noordwes Krieket Assosiasie. Dié drie-jaar ooreenkoms

is tans in sy tweede jaar.

Aan die einde van die eerste jaar is die twaalf beste spelers uit

die deelnemende skole gekies om deel te wees van ‘n landelike

uitnemendheidsakademie, waar hulle deur die beste afrigters

van Noordwes Krieket Assosiasie gewys is hoe om hul boul- en

kolfwerk te verbeter.

“Krieket is een van die sportsoorte wat die vinnigste groei onder

jong Suid-Afrikaners en goeie vordering is gemaak met sosiale

ontwikkelingsprogramme in hierdie spesifi eke sportsoort,” het

Johan Dique (besturende direkteur) verduidelik oor hoekom

Senwes juis by hierdie program betrokke geraak het. Vanjaar

het twee nuwe landelike skole by die projek aangesluit, wat die

getal laerskole wat by die program betrokke is van agt na tien

vermeerder het.

Senwes is ook betrokke by provinsiale rugbyspanne in die

Vrystaat en Hartswater-gebied. Verder borg hulle ‘n langafstand

ontwikkelingspan van Ottosdal. Hierdie span het reeds aan

verskeie marathons deelgeneem, onder andere die Two Oceans

en Ottosdal nagmarathon, waar hulle goeie uitslae behaal het.

Die opleiding van die jeug as entrepreneurs

Die Bloemfontein Entrepreneurskompetisie het begin as ‘n idee

van die bestuurder van Bloemfontein se handelswinkel, André

Burger, om ‘n projek te loods wat eerstens tot voordeel van die

gemeenskap sal wees en tweedens die sigbaarheid van Senwes

in die gemeenskap sal bevorder.

“Daar is twee maniere waarop Senwes gewoonlik by projekte

betrokke raak. Aan die een kant ontvang ons voorstelle van

die gemeenskap wat ons dan beoordeel en aan die ander

kant verwag ons dat die Maatskappy se bestuurders vorendag

moet kom met innoverende projekte. Omdat Senwes se

bedieningsarea so groot is, maak ons staat op die bestuurders

regoor die gebied om hul oor op die grond te hou en ons dan te

laat weet van noemenswaardige gemeenskapsprojekte waarby

die Maatskappy dalk betrokke kan raak,” verduidelik Joe.

Die Entrepreneurskompetisie is verlede jaar geloods en fokus

op die ontwikkeling van besigheidsvaardighede vir laerskool-

en hoërskoolleerders. Die projek is begin in vennootskap met

die fakulteit van Ekonomiese Bestuurswetenskappe by die

Universiteit van die Vrystaat.

Die kompetisie het twee aparte afdelings vir laerskool- en

hoërskoolleerders ingesluit. Die laerskoolleerders moes ‘n

besigheidsplan vir hul beplande besigheid ontwerp en is

daarvolgens beoordeel. Vir die hoërskoolleerders was die

uitdaging om hul besigheidsplanne ook te implementeer. Na die

beoordeling van die besigheidsplanne is fi naliste gekies, wat elk

R1 000 ontvang het om in hul besigheid aan te wend.

Die sukses van die Bloemfontein Entrepreneurskompetisie

was van so ‘n aard dat die kompetisie nou ook na tien ander

areas binne die Senwes-gebied uitgebrei word. Die Universiteit

van die Vrystaat sal steeds, as vennoot in die kompetisie, die

beoordeling van die besigheidsplanne hanteer.

12

hoofstorie

Die Zamukulunga groentetuin was een van Senwes se gemeenskapsprojekte,

wat ten doel gehad het om laerskoolkinders te leer hoe om

hul eie groentetuin te begin.

Senwes se Ottosdal ontwikkelingspan.

Joe Maswanganyi

(hoofbestuurder:

Korporatiewe Dienste)

tydens die opening

van die Senwes

Spinners-projek.

Senwester, Junie 2007 11
12

Senwes mik vir goud met

korporatiewe burgerskap

11

Ten bate van die gemeenskap

“Sommige van die projekte wat Senwes aanpak, het geen ander

doel as om die behoefte wat die gemeenskap op daardie stadium

het, aan te spreek nie,” het Joe gesê. In hierdie opsig is dit

meestal skenkings wat deur Senwes gemaak word. Klerksdorp

Hospice ontvang gereeld benodighede en die Matlosana

verligtingsprojek is geloods kort na ‘n tornado verwoesting

gesaai het in die gemeenskappe van Jouberton en Alabama.

Dié projek was gemik op fondsinsameling vir die herbou van

huise wat in die storm beskadig is.

Nog ‘n projek wat ‘n jaarlikse instelling op die Senwes-kalender

is, is die Handel Verskaffersgholfdag, waar verskeie verskaffers

‘n bydrae maak en die verdienste dan aan verdienstelike

instansies geskenk word.

Senwes het ook opgetree as een van die borge van die

Noordwes Jeugkoor-konsert.

Senwester, Junie 2007

Oor onderwys en kultuur

Een van Senwes se gemeenskapsprojekte wat gemik is op

onderwys en opleiding, is die Malibongwe Gemeenskapsprojek,

wat ‘n kommunikasiesentrum is wat rekenaaropleiding en

toegang tot telekommunikasie-fasiliteite vir die gemeenskap

van Klerksdorp bied. Hierdie projek is in samewerking met die

departement van kommunikasie en die Matlosana munisipaliteit

begin.

Senwes se beleid ten opsigte van gemeenskapsprojekte

bepaal dat hulle veel eerder ‘n streeks-gebeurtenis of ‘n

genootskap met ‘n wye invloed en impak in die gemeenskap

sal borg, as ‘n enkele genootskap, soos ‘n span of ‘n skool.

Gevolglik het Senwes reeds verskeie optredes en toernooie

geborg, waaronder die Noordwes Jeugkoor-konsert, wat in Mei

plaasgevind het.

Onder hierdie toernooi-borgskappe tel die Klerksdorp

Paasnaweek Sokkertoernooi, wat oor die Paasnaweek in

Alabama gehou is. Agt klubs het aan dié toernooi deelgeneem.

Die fokus van die sokkertoernooi was die opbou van die profi el

van plaaslike sokkerklubs, wat help met die ontwikkeling en

identifi sering van plaaslike sokkertalent.

Die Daphne Lee sentrum is een van die organisasies wat by die

Senwes Verskaffersgholfdag se skenkings gebaat het.

Klerksdorp Hospice ontvang dikwels skenkings van Senwes.
Wat is die uiteindelike doel?

Volgens Joe Maswanganyi is dit egter belangrik om nie net te

konsentreer op die hier en nou nie. “’n Mens moet na die groter

prentjie kyk. Die uiteindelike doel van die gemeenskapsprojekte

is nie om aan wetsvereistes te voldoen of ‘n goeie korporatiewe

burger te wees nie. In die groter prentjie is die uiteindelike doel ‘n

betekenisvolle verspreiding van ontwikkeling. In Suid-Afrika het

ons tans ‘n situasie van ‘n geweldige ryk gemeenskap wat reg

langs ‘n geweldige arm gemeenskap bly. In die toekoms hoop

ons om te kan terugkyk en sê dat Senwes ‘n bydrae gelewer het

om hierdie onreëlmatigheid reg te stel.” S

Senwes het aan die ontwikkelende

krieketspelers die nodige drag en

apparaat geskenk.

hoofstorie

Een van die motors waarop met die Senwes Spinners-logo

aangebring is.

‘ In die groter prentjie is die uiteindelike

doel ‘n verspreiding van ontwikkeling.

14

Elmarie Cronje

Veevoer en harde werk

sorg vir jongboer-sukses

Senwester, Junie 2007

Ters en sy vrou,

Lollie, glo in spanwerk

– ook as dit

kom by besigheid.

internet

www.senwes.co.za

In landbougeledere word deesdae

baie klem gelê daarop dat produsente

geleenthede moet raaksien

en benut om sodoende volhoubaar

te kan boer. Ters Pretorius, ARS/

Vrystaat Landbou se Jongboer van

die Jaar en eienaar van Skoonuitzicht,

is ‘n uitstekende voorbeeld

van die sukses wat behaal kan word

wanneer jy geleenthede aangryp.

Die 33-jarige Ters het in 1995 saam met sy pa begin boer

en een van sy verantwoordelikhede was die meng van

varkvoer op die plaas. Dis hier waar die idee vir ‘n meule

ontstaan het, wat in 1997 ‘n werklikheid geword het. Aanvanklik

het Ters se bure by hom veevoer gekoop, maar in 1997 het die

besigheid begin vlamvat en Ters se voer is aan al meer mense

verkoop.

“Ek het nog nooit ‘n aggressiewe bemarkingstrategie gevolg

nie en glo in die krag van ‘word of mouth’. Die produk verkoop

homself,” meen Ters. Hy sê verder dat Telwiedré Veevoer so

goed verkoop omdat hy glo in kwaliteit. “Ons veevoer bevat

geen voergraadmielies of enige ander grondstof wat nie aan

kwaliteit standaarde voldoen nie,” het hy gesê.

Dit is gou duidelik dat Ters ‘n mens sonder fi eterjasies is, ook

wat sy besigheid betref. “Met die beoordeling van die kompetisie,

het ek niks anders as gewoonlik gedoen om die paneel se guns

te wen nie. My werf is nie spesiaal skoongemaak nie en my

bakkie nie spesiaal gewas nie. Ek het net dit gedoen wat ek elke

dag doen,” het Ters vertel.

Hy kan ook nie regtig sy suksesresep defi nieer nie. “Wat my

betref, is ‘n groot deel van my sukses te danke aan my Skepper

en die guns wat Hy oor my lewe bring. Sukses is ‘n guns en ‘n

kuns. Die kuns lê daarin dat jy dit wat jy het ten volle kan benut

en bestuur. Ek het deksels hard gewerk om te wees waar ek

vandag is,” som hy die redes vir sy sukses op.

Ters het aan die Hoër Landbouskool op Kroonstad gematrikuleer

en daarna sy nasionale diploma in Landboubestuur aan die

Sentrale Universiteit van Tegnologie behaal. Volgens hom bied sy

diploma ‘n goeie teoretiese grondslag vir sy besigheid. “Hoewel

dit goed is om ‘n kwalifi kasie te hê, moet jy uiteindelik die teorie

en praktyk by mekaar kan uitbring, en dit kan net ervaring jou

leer,” antwoord hy die vraag oor of hy dink dis belangrik vir ‘n

produsent om gekwalifi seerd te wees.

Hoewel die veevoermeule maklik meer as 80% van sy

besigheid uitmaak, lê Ters se hart steeds by die boerdery.

Hy leef hierdie liefde uit deur sy voerkraal (wat 16% van sy

besigheid uitmaak) en die aanplanting van weiding en ‘n baie

klein persentasie kontantgewasse. “Die swakker lande het ek

alles omgesit in weiding. Ons volg ‘n wisselboustelsel op die

weidings en kontantgewasse en gebruik dit wat ons het, soos
Abrie (8) geniet dit om saam met sy pa rond te rits.

kraalmis, om ons hulpbronne optimaal te benut. Die natuur laat

nie van hom steel nie,” aldus Ters.

“Die beste manier om my boerdery te verduidelik, is om ‘n

onderskeid te tref tussen vertikale en horisontale uitbreiding.

Baie produsente brei hul besighede uit deur meer grond aan

te koop, wat neerkom op horisontale uitbreiding. Ek het nie

duisende hektare grond nie en moet dit wat ek het gebruik om

suksesvol en volhoubaar te boer, dus het my vertikale uitbreiding

gelei tot die meule. Tans werk ons ook aan ‘n idee om kompos

van kraalmis te vervaardig,” vertel Ters meer van sy boerdery.

Familie en besigheid

Ters se pa is oorlede, maar hy en sy broers en suster is almal

in die landbou betrokke. Sy ma, Quarta, dien op die direksie van

Telwiedré en is ook baie betrokke by haar kinders se besighede.

Die Pretorius-gesin se onderskeie diversifi serings funksioneer

dus “as ‘n familiebesigheid wat op selfstandige voete staan”.

“Ons besighede komplimenteer mekaar absoluut,” het Ters

gesê. Ters se broer, Gawie, bestuur sy eie varkboerdery en

André, die ander broer, ‘n beesboerdery. Elzette, die roos tussen

die dorings, werk by Ters se veevoermeule.

Ters is reeds tien jaar getroud met Lollie, ‘n boerenooi van

die Bultfontein-distrik. Hulle het twee kinders, Abri (8) en Anelda

(6). “Eintlik staan my besigheid op twee bene, want Lollie is

die fi nansiële direkteur van Telwiedré Voere en die voerkraal.

Sy staan vierkantig agter my. Dit maak die besluitneming baie

makliker,” het Ters gesê. Die twee het ontmoet toe Ters tydens

sy praktiese jaar op universiteit iemand gesoek het om te help

met die tik van sy take. So het hy by Lollie uitgekom, wat vir ‘n

ouditeur op Heilbron gewerk het. “’n Mens kan amper sê dat my

vrou van die begin af ook administratief in my lewe betrokke is,”

glimlag Ters.

16

vrou, Lollie, en hul

twee kinders, Anelda

en Abrie. profiel

Die voerkraal maak ‘n belangrike deel van Ters se besigheid uit.

Ters by die voerkraal.

Senwester, Junie 2007 15
Veevoer en harde werk

sorg vir jongboer-sukses

15

Die verpakking van veevoer is die laaste

skakel in die prosesketting.

Wanneer hy sy gesin wil bederf, sorg hy vir ‘n bietjie

tyd alleen – sommer by die huis. “In hierdie stadium is

ons so besig met die veevoermeule, dat enige alleentyd

– sonder die druk van werk – kosbaar is. Ons het onlangs

na ‘n nuwe perseel net buite die dorp getrek en werk

sedertdien onophoudelik om alles van die grond af te kry,”

het Ters gesê. As hulle wel met vakansie gaan, verkies die

Pretorius-gesin die Bosveld.

Die een lewensles wat hy hoop sy kinders eendag by

hom sal leer, is om eerlik te wees. Nie net met ander nie,

maar veral met jouself. “Dit som eintlik alles op, want as

jy eerlik is met ander is jou woord jou woord en word

jy beskou as iemand met integriteit. As jy eerlik is met

jouself, sal jy uiteindelik suksesvol wees, want dan kan jy

nie anders as om hardwerkend te wees nie,” gesels Ters

verder.

Sou hy graag wou hê dat sy kinders eendag in sy

voetspore volg? “Net as hulle entoesiasties oor dit is. As

hulle graag iets anders wil doen – en hulle het ‘n baie

goeie rede hoekom hulle dit eerder wil doen – sal ek dit

ondersteun.”

Jongboer van die Jaar

“Ek kan met eerlikheid sê ek was baie verbaas toe ek

as wenner aangekondig is, want ek het sterk kompetisie

gehad,” deel Ters sy gevoelens oor om as Jongboer van

die Jaar aangewys te word. Hy is deur sy landbou-unie

genomineer, maar het aanvanklik nee gesê, omdat hy eers

net wou konsentreer daarop om sy “nuwe” stoor van die

grond af te kry. Kort daarna het sy bank (Standard Bank)

hom egter genomineer. “Toe ek eers in die ding was, moes

ek maar my goed kry en dit doen,” brei hy droogweg

verder uit.

Rolmodelle was daar, volgens Ters, oorgenoeg in sy

lewe. “Die invloed wat verskillende mense in my lewe

gehad het, is enorm. In elke fase van my lewe kan ek

iemand uitlig wat vir my ‘n rolmodel was. Ek glo dat ‘n

deel van my sukses afkomstig is van die mense wat my

lewenspad gekruis het,” het Ters gesê.

Risikobestuur en toekomsvisie

Die wisselvalligheid en onstabiliteit van produk- en

kommoditeitspryse hou die grootste risiko vir Ters se

besigheid in. Hy glo die enigste manier om hierdie risiko

te beperk, is om soveel moontlik inligting in te samel en

ingeligte besluite te neem. Die aankoop en verskansing van

sy mielies word deur Senwes se graanafdeling behartig.

“Die hulpbronne wat ons van ons Hemelse Vader

ontvang het, moet optimaal benut word binne die fyn lyn

van volhoubaarheid, bio- en voedselsekuriteit,” is hoe

Ters sy toekomsvisie opsom. Hy is ook tans in gesprek

met internasionale maatskappye om die moontlikheid van

samewerkingsooreenkomste te ondersoek.

Personeelbestuur

Ters se besigheid verskaf werk aan ongeveer 35

fabriekswerkers en tien voerkraalwerkers. “Ek en Lollie

het al ons werkers met die hand uitgesoek. Sommige

van hulle het oor ons pad gekom en ander het ons

gaan haal,” het Ters oor sy werkerskorps gesê. Indien

sy werkers ‘n blatante en onverskillige fout maak, word

16

Senwester, Junie 2007
profiel

Telwiedré Voere het onlangs na ‘n nuwe perseel op Heilbron

verskuif.

hulle aan ‘n dissiplinêre verhoor onderwerp. “As dit egter

net ‘n oordeelsfout was, sal ek seker maak dat hul die fout

verstaan en ook hoe en hoekom dit reggestel moet word,”

antwoord Ters die vraag oor hoe hy foute hanteer. Hy het

ook reeds swart ekonomiese bemagtiging in sy besigheid

begin toepas.

Om suksesvol te boer

Ters sluit ons gesprek af met die volgende: “Ek kan nie

vir ‘n ander produsent sê wat hy moet doen om suksesvol te

wees nie, maar ek weet dat as jy nie jou oë op jou Skepper

hou nie, gaan jy nie sukses behaal nie.” Oor die algemeen

voel Ters ook dat geen produsent sukses kan behaal as hy

nie sy boerdery as ‘n besigheid bestuur nie.

Hoewel Ters se suksesresep nie uniek is nie en goed

inskakel by die algemene rigting waarin jongboere tans

beweeg, is hy ‘n uitstekende voorbeeld van hoe om geleenthede

in suksesse om te skakel. S

Ters saam met van sy werkers by Telwiedré Voere se stoor. stoor Van

links is Elias Radebe, Johannes Motolo, Josias Moeketsi en

Samuel Ntsoereng.

17

Senwester, Junie 2007 17
24

Mariana Purnell

landbou l in praktyk

Nes verwerkte voedsel, word gebergde graan vir

menslike en dierlike gebruik ook blootgestel aan fi siese,

chemiese en biologiese gevare. Senwes se graansilo’s

in die Vrystaat, Noordwes, Gauteng en die Noord-Kaap het

reeds standaarde en prosedures ingefaseer om aan die nuwe

voedselveiligheidswetgewing van 2005 te voldoen.

Senwes silo’s is almal by die nasionale departement van

landbou geregistreer as Voedselbesigheid Operateurs en word

in ooreenstemming met die HACCP (Hazard Analysis and

Critical Control Point) se gevaaranalise-sisteem deur PPECB

(Perishable Products Export Control Board) geoudit.

HACCP-beginsels

HACCP fokus op die kritiese kontrolepunte tydens inname, stoor

en uitlaai, asook higiëne, veiligheid, beroking en chemikalieë,

instandhouding en sanitasie, beheer van die onderneming se

bedrywighede en opleiding. Bestuur en toesighouding, asook

die dokumentering van prosesse en rekordhouding, is van groot

belang.

Voggehalte, vreemde materiaal en gifsade is almal

gevare wat beperk en beheer word deur die toepassing

van graderingsregulasies. Die belangrikste gevare is egter

mikotoksien-besmetting van graan en die chemiese toedienings

op die plaas.

Die meeste gevare vir voedselveiligheid word beheer deur

die toepassing van goeie bestuurspraktyke en daar is in hierdie

produksiejaar begin met die infasering van nog ‘n belangrike

aspek. Daar word van die produsent verwag om vóór die lewering

van graan aan Senwes ‘n verklaring van nakoming in te dien

waarin hy verklaar dat sy graan nie behandel is met chemiese

middels wat ‘n gevaar vir menslike en dierlike gebruik inhou nie.

Dieselfde verklaring word ook herhaal op elke leweringstrokie

wat deur die produsent onderteken word.

Die produsent moet die versekering gee en waarborg dat alle

chemiese toedienings voldoen aan die Wet op Landboumiddels,

wet 36 van 1947, en dat volledige rekord gehou is van alle

chemiese toedienings op die produk.

Senwes

– jou vennoot in voedselveiligheid

Verbruikers verwag dat die voedsel wat hulle eet veilig en geskik vir verbruik moet

wees. Siektes wat deur bederfde voedsel veroorsaak word, is nie net onaangenaam

nie, maar dit kan ook dodelik wees. Daarby kan dit swak publisiteit vir die betrokke

bedryf asook ‘n negatiewe effek op handel en selfs ‘n afname in toerisme meebring.

Voedsel wat bederf is, bring ook geweldige finansiële verliese mee.

Senwester, Junie 2007

internet

www.senwes.co.za

Die HACCP-sisteem bied aan kopers en verbruikers

van graan verskeie voedselveiligheidvoordele

HACCP word deur die Codex Alimentarius Kommissie aanvaar.

Laasgenoemde is deur die Verenigde Nasies gestig om op

internasionale vlak voedselstandaarde, riglyne en praktyke daar

te stel om die verbruiker te beskerm en ook regverdige praktyke

in voedselhandel te vestig.

• Dit is versoenbaar met die implementering van sisteme

soos die ISO*-9000 reeks.

• Dit is by voorkeur die sisteem van kwaliteitsbestuur.

• Dit is sistematies en op die wetenskap gebaseer.

• Dit bevorder ‘n multidissiplinêre benadering tot

voedselveiligheid.

• Dit identifi seer spesifi eke gevare en meet die beheer

daarvan.

• Dit fokus op voorkoming eerder as om voortdurend die

eindproduk te toets.

Addisionele voordele vir die

prosesseerders van graan

Die oudit en sertifi sering van silo’s volgens die streng HACCPriglyne

voldoen aan internasionale standaarde en bied dus

besondere waarde vir plaaslike prosesseerders ten opsigte van

voedselveiligheid en voedselhigiëne.

Kopers van Senwes-graan het die versekering dat die

HACCP- sisteem:

• hul eie voedselveiligheid inisiatiewe kan aanvul,

• inspeksies deur regulatoriese beheerliggame kan

bevorder, en

• internasionale handel bevorder deur vertroue in

voedselveiligheid te verhoog.

Voetnota: * ISO (International Organisation for Standardisation)

is ‘n internasionale nie-regeringsorganisasie wat industriële en

kommersiële standaarde ontwikkel. S

Mariana Purnell is die bestuurder van Graan Spesialiteitsprodukte by Senwes.

Skakel haar by (018) 464-7271 vir meer inligting.
26

Soil acidity –

Dr Neil du Sautoy

part II: correcting the problem

In part I of this two part series,

the chemistry of soil acidity and

the reasons for restricted crop

plant were discussed. It was

explained that pH (KCl) was a

good indication of the activity

of H + ions in the soil but that H +

is actually not the gremlin.

The cause of poor crop growth is due to the associated

chemistry that occurs at low pH, i.e. toxic levels of

soluble aluminium plus phosphate and molybdate

fi xation. In fact, the measurement of soil pH can be likened to

taking the temperature of a patient: it indicates that something

is wrong and remedial action must be taken.

Liming and neutralisation of soil acidity

Where a soil has become acidic and Al 3+ and H + are dominant

ions on the cation exchange surface, an agricultural lime such

as calcitic lime (CaCO 3 ) needs to be added. The reaction of Ca-

CO 3 in acidic soil could probably proceed as follows:

Senwester, Junie 2007

2CaCO + 2H O = 2Ca 3 2 2+ - -

+ 2HCO + 2OH 3

The speed of this reaction and the rate that the CaCO dissolves

3

is determined by the rate OH- - and HCO is removed from the so-

3

lution. The Ca2+ will displace the H + and aluminium ions from the

clay surface into the soil solution and the following neutralisation

reactions will occur:

H + + OH- = H O 2

H + - + HCO = H2O +CO 3

2

The aluminium ions in the solution will undergo the following

reactions:

Al(OH) 2+ + OH- + = Al(OH) 2

+ - Al(OH) + OH = Al(OH)3

2

As the neutralisation reaction proceeds, the toxic aluminium is

precipitated as Al-hydroxy-polymers and removed from the solution.

With time, these polymers will slowly crystallise to gibbsite,

an insoluble form of aluminium. The neutralisation of the

exchangeable forms of Al and H is a quick process.

internet

www.senwes.co.za

It must be noted that the Ca2+ or Mg2+ ions are not responsible

for the neutralisation of H + and Al3+ , it is the OH- - and HCO ions. 3

A compound such as gypsum (CaSO ) can not neutralise acid-

4

ity. It can only act as a source of calcium and sulphate.

Lime requirement indicators

Unfortunately, there is still some misunderstanding as to which

is the best indicator for lime requirement. Sometimes the acidity

component is mistakenly disregarded in favour of the use of the

basic cation saturation ratio (BCSR). Therefore, it is appropriate

to briefl y consider the approaches.

Soil pH

Dr Mart Farina of the Fertiliser Society of South Africa, has presented

a very conclusive data set indicating the relationship between

pH and maize yields recorded in SA, which is presented

in Figure 1. The data clearly shows that there is no correlation

between maize yield and soil pH. When one considers that pH

measures H + and that H + is not toxic to plants in the pH ranges

encountered in most soils, this feature is not surprising.

Figure 1: The relationship between maize yield (t/ha) and soil pH

(MPW Farina, Fertilizer Society of SA).

Basic cation saturation ratios

This concept originates from the “Albrecht approach”, where

the exchangeable Ca and Mg should ideally constitute approximately

65% to 75% and 10% to 15%, respectively, of the soil’s

cation exchange capacity (CEC). It is also claimed that the ratio

of Ca to Mg should be in the range of 4,3 to 7,5 when both cations

are expressed on an equivalent weight concentration basis.

Soil and yield data from 269 data points of the Ten Ton Maize
Club are presented in Figure 2. This data does not support the

existence of an optimum Ca/Mg ratio. Considering the causes of

poor growth in acid soils and the chemistry of the neutralisation

process, it is not surprising that there is no relationship between

maize yield and Ca/Mg ratio.

Figure 2: The relationship between the exchangeable calcium

to magnesium ratio and maize grain yield (MPW Farina, Fertiliser

Society of SA).

Acid saturation percentage

Acid saturation percentage is defi ned as the total acid cations

in chemically equivalent terms expressed as a percentage of

the total cations, i.e. the basic cations plus the acid component.

This provides an index of the Al activity levels.

Figure 3 shows the relationship between yield and acid saturation

percentage. It is seen that as long as the acid saturation

is less than 22%, yields are not reduced. When acid saturation

exceeds 22% then the detrimental effects of Al toxicity become

limiting. In the December 2002 issue of Grain SA, dr HJ Venter

reported on twelve fi eld trials and confi rmed that correcting soil

acidity to 20% acid saturation had positive results, but additional

Ca and Mg applications had no further improvements.

agriculture in practice

Figure 3: The relationship between acid saturation percentage and

maize yield on soils with clay contents of 10% - 14% (Avalon) and

74% - 76% (Balmoral) (MPW Farina, Fertiliser Society of SA).

Conclusion

When the chemistry associated with acid soils and neutralisation

as already outlined is considered, it is understandable that

acid saturation percentage is a good indicator of liming requirement,

since it aims at eliminating the main culprit of poor growth

with acid soils, i.e. toxic aluminium, from the soil. S

References

MPW Farina and P. Channon, 1991, Plant – soil interactions at low pH,

page 465 - 473, Kluwer Academic Publications.

PS Fouché and WJ Fölscher, 1975, Fert.Soc. of South Africa Journal 2:

page 67 - 72.

HJ Venter, 2002, CA- en MG-tekorte wanneer geen kalk nodig is nie. SA

Graan: Des 2002, page 33.

Dr Neil du Sautoy is a senior soil scientist with Senwes Agricultural Services.

If you require further information about soil acidity and liming, please phone

him on (018) 464-7391 or 082 419 0949. You can also speak to Bernard Muller

on 083 458 1293.

Senwester, Junie 2007 27
Castuff Sekgala

In the previous article on mentorship the importance of contractual

mentorship was highlighted. Some instances where

commercial producers were mentoring developing producers

without a formal mentorship agreement, have been unsuccessful.

This is mainly as a result of unclear responsibilities, objectives

and expectations of the parties involved which are usually

stipulated in a contractual agreement.

This article will concentrate on the guidelines for the establishment

of a contractual mentorship agreement that could assist

both parties (mentor and mentee) to achieve their expectations,

defi ne how success will be evaluated, and help determine

if it is an appropriate relationship for everyone involved.

Current developing producer support scenario

A number of agricultural institutions and individuals are involved

with developing producers at the various levels of the value chain

– from land acquisition to eventual product marketing. These

institutions include service providers like Senwes, government

departments (agriculture and land affairs), commercial producers,

commodity organisations, research institutions, commercial

banks and other input suppliers (see Figure 1). If the function

of each role player in this multiple support system is not defi

ned, it can result in confusion or even failure in the progress

of developing producers. For this reason, the development of a

contractual mentorship agreement is useful in clarifying the role

of each support party.

agriculture in practice

Guidelines

for a contractual mentorship agreement

The challenge in mentorship is to establish a

sound and beneficial relationship between

the parties involved. That means defining

it and setting the right expectations. A

contractual mentorship agreement could

assist in defining the relationship between

the mentor and the mentee.

Figure 1: Developing producer support scenario.

Aspects of a contractual mentorship agreement

The following aspects are critical in developing a mentorship

agreement:

a. Purpose and objectives

Both the mentor and mentee need to clearly defi ne upfront

their respective expectations from the relationship, the activities

around their objectives, their circumstances and resources. The

mentor has to specify which training areas he/she would feel

comfortable with in mentoring. On entering into a mentorship, a

mentor/mentee matching could assist with outlining some of the

objectives (see Table 1).

Table 1: Example of mentor/mentee matching.

Ilse Mathys

The type (intensity) of mentorship and means of achieving

objectives can vary. For some, a phone call once a week to discuss

issues that have arisen will be suffi cient. For others it might

involve shared activities, practical demonstrations, taking part in

networking events, working together on a particular project or

obtaining work experience on the mentor’s farm.

It should also be emphasised that a mentor is not responsible

for the physical implementation of the specifi c action/activity in

which the mentee was mentored. For example, the mentor may

demonstrate how soil preparation is done, but the mentee has

to put it into practise on his/her own farm.

b. Rights and obligations

It is necessary to include the rights and duties of each participant

in the written agreement (ground rules).

c. Appointment and acceptance

It is the responsibility of the mentee to appoint (select) in writing,

who he/she wishes to have as a mentor. The mentor should,

after verbal agreement, accept the appointment in writing.

d. Duration of mentorship

Participants need to agree on the duration of the mentorship. If

the parties are unsure about how much time they will need, they

should include an option for extension, if necessary.

30

Senwester, Junie 2007 29
30

agriculture in practice

Guidelines for a contractual

mentorship agreement

29

e. Communication

This refers to the method and frequency of interaction between

the parties involved. Methods of contact could be telephonically

and regular farm visits on agreed intervals (e.g. twice a week).

f. Financial implications

Participants should compile a budget for the costing of the mentorship.

These should include traveling, consulting and communication

costs.

g. Dispute resolution procedure

In the unfortunate event of disagreement between the participants,

there must be a dispute resolution procedure in place as

part of the mentorship agreement.

Senwester, Junie 2007

internet

www.senwes.co.za

h. Termination clause

The statement that explains under which conditions the agreement

could be ended in the event of a breach of the contractual

agreement.

i. Indemnity

A legal exemption from liability for damages which could occur

during mentorship.

j. Monitoring

Monitoring of progress in achieving of objectives should be a

continuous activity throughout the mentoring process. Suffi cient

time should be allocated for proper feedback and the implementation

of corrective actions where necessary.

k. Concluding evaluation and the end of a formal mentorship

At the end of the mentorship period, the mentor and mentee(s)

should discuss what they have achieved and gained from the

mentorship as well as whether the mentorship should continue.

Conclusion

The importance of a contractual mentorship agreement cannot

be overemphasised. It is advisable to consult a legal practitioner

to assist with setting up the agreement. S

Ilse Mathys is an agronomist and Castuff Sekgala a livestock scientist with

Senwes Developing Agriculture. For questions or comments, phone them at

(018) 464-7800.