05.05.2013 Views

Plaaslike omgewingstudies Besoedeling & Gesondheid - Midstream ...

Plaaslike omgewingstudies Besoedeling & Gesondheid - Midstream ...

Plaaslike omgewingstudies Besoedeling & Gesondheid - Midstream ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Plaaslike omgewingstudies

Besoedeling & Gesondheid

Ekosisteem….. bestaan uit al die lewende organismes

in ‘n sekere gebied met hul

wisselwerkings en interaksie onderling (biotiese)

en met die abiotiese omgewing

Biotiese faktore… lewende faktore

Abiotiese faktore… nie lewende faktore

Biodiversiteit… die hoeveelheid en grootte van die

VERSKEIDENHEID van organismes

in die omgewing.

(Dit is baie belangrik in die handhawing

van ‘n stabiele ekosisteem)

Probleemstelling

Hoër [mense] = hoër aanvraag na voedsel

energie

medisyne

goedere

behusing

DUS

Toenemende druk op natuurlike hulpbronne

DUS

Die eksositeme word versteur deur die wanbalans wat geïnduseer word.

Inheemse kennis… kennis van mense binne ‘n gemeenskap .

Kennis wat oor die jare opgebou word

IKS… Inheemse kennisstelsels

Vorm die basis van..landbou

gesondheidsdienste

onderwys & opleiding

omgewingsbewaring

ens

IKS

Belangrik … vir die voortbestaan vir die mensdom

vir die bepaling van volhoubaarheid (teenoorgestelde van uitputting

Tradisionele medisyne:

Tradisionele medisyne............die totaal van al die verskillende praktyke

wat gebruik word in die

voorkoming

diagnosering

bestuur

van enige……………………………. fisiese (biologiese)

psigiese (geestelike)

Gebreke……………………………….van die samelewing

beoefen deur……………………….tradisionele geneesheers

Mense glo meer in natuurlike produkte………

Die wetenskap en tradisionele geneesheers begin saamwerk

om

Gevaar…

nuwe middels te ontdek en ontwikkel.

ongereguleerde of verkeerde gebruik van tradisionele medisyne

en

praktyke wat gevaarlik kan wees.

Regulering van tradisionele medisyne:

Wetgewing = Reeds 70 lander (2009) wat wetgewing hieroor in plek het

Wetgewingsinhoud verskil egter van land tot land

2003… Nasionale verwysingsentrum van tradisionele medisyne

in Pretoria gestig.

NOODSAAKLIK…

Nasionale beleid (gebruik van TM/KAM)

Regulering (veiligheid en kwaliteit van TM/KAM)

Bewustheid (publieke verantwoordelikheid vir korrekte gebruik

van TM/KAM)

TM…………………….... Tradisionele Medisyne

KAM……………………..Komplimentêre/ Alternatiewe medisyne

WGO…………………….Wêreld Gesondheidsorganisasie

Prof Ben Erik van Wyk

“ Ons het al sulke wonderlike plante soos boegoe en duiwelsklou.

Oorsese mens is gaande oor ons plante en ons doen niks daarmee nie.

Ons moet dit self ontwikkel, anders gaan ander mense inkom en ons

plante vat en wat sal ons daarvoor kry? As ons dit plaaslik ontwikkel,

kan ons begin uitvoer. “

Tradisionele geneesheers:

Inyanga…… kruiedokter met geestelike kragte

Sangoma ….. waarsêers

Tans beteken beide terme dieselfde

Muti…. Versamelnaam vir plant- en diermateriaal wat uit die

natuur gehaal word vir aanwending

Geloof in muti speel ook ‘n rol in Afrika se kultuur en godsdiens

Durban – Warwick Junction is die grootste muti-mark in SA

(meer as 500 handelaars)

Biodiversiteit is onder druk

Muti word nie-volhoubaar versamel nie:

Tradisioneel… Die kulturele oorlewing het kennis oorgedra oor hoe

om muti te versamel sodat dit ‘n volhoubare bron bly

(bv. Boombas gebruik vir nierkwale word slegs aan die

ooste-en westekante versamel. Bome dus nie geringeleer

nie en oorleef)

Tans………… Muti word nie volhoubaar geoes nie. Uitputting is

‘n realiteit.

(bv. Elephantorrhiza-spp se wortels word nie weer

toegegooi na versameling nie.)

Oplossing……….. Opleiding oor hoe om te oes

Kweking van medisinale plante is nodig

Spesies………… 400 inheemse & 20 uitheemse spesies word geoes

Biodiversiteit is onder druk

Permitte……… Handelspermitte word benodig

Beskermde-spp Beskermde spesies mag nie geoes word nie

Oos-Kaap……. Transkei en Ciskei onderhou die versameling van

tradisonele medisinale plante baie families.

DUS

Meer druk op die biodiversiteit.

Voorbeelde…… Harpagophytum procumbens (Duiwelsklou)

Hoodia

Sutherlandia

Boegoe

Hypoxis hemerocallidea (Afrika-Artappel)

Hoodia

Hoodia

Hoodia

Hoodia

Sutherlandia

Sutherlandia

Plant Struik

Blare het ‘n bitter aromatiese geur

Rooi-oranje blomme in die lente

Gebruik vir behandeling van MIV

in kankerbehandeling

Middel vir pokke, rimatiek, diaree,

maag en lewerprobleme

skoonmaak van wonde

Sutherlandia frutescens,

die kankerbossie

Eksperimenteel Die plant het heel waarskynlik ‘n rol te speel in

die behandeling van inflammasie en hipoglisemie

Die middel kan dus diabetes mellitus 2 verlig.

Boegoe

Agathosma

Boegoe

Agathosma

Vorm… Struik van tot 2m

klein breë blare op die punte gerond

Oliespikkels op die rande van die blare

Blare ruik lekker as dit gebreek word

Boegoe

Agathosma

Gebruike… Khoi-kultuur (meng blare in ‘n pasta + skaapvet en smeer aan hul lywe

Khoi kou die blare vir maagpynverligting

Nederlandse koloniste voeg brandewyn by (maagpyn…Hmmm)

…….boegoebrandewyn

Stimuleer nierfunksie

Behandel sistitis

Verlig borskongestie en hoes

Verlig koors en rumatiekpyn

Europa – olie van die boegoe + swartbessies verbeter smaak

Duiwelsklou

Harpagophytum

Duiwelsklou

Harpagophytum

Kenmerkend…. Vrugte met skerp, klouagtige haakdorings

Herbivore eet dit nie graag nie

Saadverspreiding agv haak-eienskap

Duiwelsklou

Waar…. Sanderige areas bv Noordweste van SA, Kalahari, Namibië,

Botswana, Madagaskar

Funksionele deel… Die sekondêre knolle word gebruik

bevat meer aktiewe bestandele as die primêre knol

Gebruik… Verlig koors en pyn

Verlig hipertensie (hoë bloeddruk)

Tonikum vir eetlus (stimuleer eetlus)

Verlig swangerskappyn

Salf vir sere, swere en pitswere

Harpagophytum

Formele sektor… Verkrygbaar in apteke en supermarkte

1975…. Verklaar as beskermde spesie

Duiwelsklou

Harpagophytum

Volhoubaarheid… Plante vir medisyne gebruik word dus nou gekweek

Primêre knol nie geoes sodat ander sekondêre knolle kan vorm

Doelbewyste verspreiding van sade

Plante by huise te verbou

Oes Kwotas vir oes bestaan

Nie alle sekondêre knolle verwyder nie

Primêre knol ongesteurd te laat

Maak knole wat agterbly weer toe onder die grond

Afrika-aartappel

Hypoxis

Afrika-aartappel

Hypoxis

Kenmerkend… Breë, harige, bandvormige blare

Blare bo-op mekaar gerangskik

Geel blom

Waar…. Graslande en goed gedreineerde grond

Finksionele deel… Knolle (swart buite en geel binne)

Neem ses jaar om tot volwasse te groei

Gebruik… Lakseermiddel

Vergroeisels van testikels en

Prostraatprobleme

Urieninfeksies

Aktiewe deel… Bevat fitosterole en steroliene

Aantal CD4-selle of T-selle vermeerder…DUS

bevorder dit die immuunstelsel

Verminder newe-effekte van chemoterapie

Verminder inflamasie

Afrika-aartappel

Hypoxis

Afrika wildeals

Artemisia afra

Eienskappe… Aromatiese regopstruik (vlugtige olies)

Veeragtige fynverdeelde blare

Ligte geel onbeduidende blomme

Afrika wildeals

Artemisia afra

Medisinaal… Vlugtige olies het anti-mikrobiese en anti-oksiderende eienskappe

Verlig brongiale probleme

Verlig gastritis

Verlig slegte spysvertering

Bevorder eetlus

Verlig winderigheid

Verlig koliek

Behandel vir ingewandswurms

Verlig hardlywigheid

Verlig jig

Komponent van ‘n anti-malariamiddel

Rooibostee

Aspalathus linearis

Endemies… tot die Sederberge (Fynbos van die kaap)

Struik met naaldagtige blare

Diep wortelstelsel

Kruietee… Nie ‘n water tee nie (dus nie van ‘n teeplant nie)

Histories… Khoi- het tee gemaak hiervan

1772 deur Carl Peter Thunberg beskryf

Verbouing in 1930 (Clanwilliam kaap)

Komersieel na 1945 (na 2’e wêreldoorlog)

Uitvoer na meer as 30 lande

Duitsland die grootste invoerder

Waar… Teen berghange

450m bo seevlak

Sandsteengrond (suurgrond)

Lae winterreënvalgebied

Rooibostee in gevaar agv klimaatsverandering

(aardverwarming)

Rooibostee

Aspalathus linearis

Verbouing… Saad = peul met een saad

Baie harde saadhuid (moet oopgebreek

word vir ontkieming om plaas te vind)

Saai Februarie/ Maart

Saailinge geplant tydens Junie/ Julie

Rooibostee

Aspalathus linearis

Oes… Oes na 18 maande

Blare en stingels word geoes (Jan – Maart)

3-4x oes van een plant

Ou plante word teruggeploeg vir N-fikserende bakteriese behoud

Snysels (takkies en blare) word opgekap

Prosessering… Fermentasie… Gisting

Rooitee – plante gelos om te fermenteer (minder oksidante)

Groentee – plante dadelik gedroog (meer oksidante)

Stoomsterilisasie

Droging - sifting - verpakking

Antioksidante… bind vrye radikale (molekule min elektron) = wat skade aan selle aanrig

Vraag…. Vraag na natuurlike produkte > sintetise produkte

Gewasse…. Inheemse gewasse makliker om te verbou

arbeidsintesief > kapitaalintensief = goedkoper

Inheems meer bekend

Grassroots Natuurlike Produkte maatskappy

Gestig deur Prof Earle Graven

Herwin natuurlike olies

Versamel aromatiese plante

Eerste produk: Rotskonyne urineer altyd op dieselfde plek

Afrika rotskonyn se uriene gebruik vir die

vervaardiging van mansparfuum

Landboubedrywighede

Probleem… Mariene ekosisteme word oorbenut en

sodoende uitgeput

Voorbeelde… Perlemoen (abalone) bronne se oorbenutting

Lynvisserye in ‘n krisis

Riviermondings krimp

Marieneomgewings

Perlemoen

Haliotis midae

Perlemoen

Haliotis midae

Perlemoen… Moeder van die pêrel

Bekend vir… Maak van juweliersware

Reënboogkleure van die skulp

Eienskappe… Seeslak

Voed op seewiere deur met hul voet vas te heg

Haal asem deur kieue

Skei uit deur ‘n ry openinge aan die kant

Voortplanting… Geslagte is geskei in saaduitsaaiers

♀ & ♂ vergader en stel tesame gamete vry

Bevrugte eiers – larwestadiums (drywend)

Na 7 dae beweeg larwes na die bodem

Volwasse na 6 tot 10 jaar

8jr perlemoen kan tot 4 mil eiers produseer

Tot 30jr oud word

Perlemoen

Haliotis midae

Gesogte dis… veral in China (prikkel geslagsdrang?/ seremoniëel)

donker grys vleis

Voorkoms… Veral langs die kaapse kus

Perlemoen

Haliotis midae

Volhoubaarheid… Kwotas drasties verminder

Sindikate stroop perlemoen (veral Chinese)

Perlemoen beskerm hulself teen predatore deur

onder seekastaiïng te skuil

Weskuskreef voed op seekastaiïngs wat jong perlemoen

weerloos laat

Fauna en Flora vereis CITES-dokumentasie met vangste

Beskerming… Turfstelsel = samewerkende bestuur

Permitte benodig

Gemeenskappe en (MKB) kusbestuur werk saam

Turfstelsel… Slaag nie heeltemal nie

Perlemoen verdien baie inkomste

Armoede vs permithouers?

Uitdunning geskied steeds

Stropers word nie uitgelewer nie

Toekeninning van ‘n area (turf) is twyfelagtig.

Stropery… Stropers ekonomies sterk in arm gemeenskappe

Jeug raak betrokke

Geld aangewend vir dwelm misbruik

Plaaslike gemeenskappe vrees vir hul lewens

Perlemoenbronne word uitgeput

Perlemoen

Haliotis midae

Kweking… Kunsmatig word gekweek en in mariene ekosisteme vrygelaat

Mariene-kweking verlig druk op natuurlike bronne

Akwakulture – plase binnelands wat perlemoen kweek

Krisis… Visserye verskaf baie werk

Voedselbron vir die massas

Marine bewaring nie ‘n prioriteit nie

Wêreldwye vangste verminder

Lynvisserye… 120 spesies word gevang deur…

Komersiëel

Ontspanning

Bestaanswyse

Gewild… Galjoen, Mosselkraker, kolstert

Groei stadig

Word tot 50 jaar en meer oud

Oorbenutting… Streepvis (roofvis aan die rotskus)

Moet tans lewend teruggegooi word!

Kwotas… Hoeveelhede vis, grootte van vis en oop seisoene

Lynvisserye

Lynvisserye

BMG… Beskermde Mariene Gebiede

Mag nie daar vis nie

Meer as 50 gebiede in SA (ongelukkig net 5% van die kuslyn)

Grootste dele is die St Lucia en Tsitsikamma areas

Jou plig… Permit

Jou plig… Permit

Vang volgens reëls

Vang volgens kwotas

Vang buite BMG

Ondersteun SAVSI (Suide Afrikaanse Seekosinisiatief)

Riviermondings

Riviermondings.. Waar varswater in seewater inloop

Baie spesies vis en invertebrata

SA… Semi-woestyn

Meer damme word gebou

Minder varswater na die see

Water ontrekking vir landbou, nywerhede, stede

Boorgate verminder water na riviere

Indringerplante verminder watervoorraad

Invloed… Voedingswaarde van riviermondings is minder

Organiese materiaal is minder in riviermonde

Soutgehalte is hoër

Troebelheid verhoog

Minder visspesies

Riviermondings

Wat is die

natuurlike

omgewing

vir jou

werd ?

OMGEWINGSTUDIES

Terminologie

Omgewing

Natuurlike hulpbronne

Ekostelsel

Trofiese vlakke

•Produseerders

•Verbruikers

•Ontbinders

Voedselpiramiedes

•Getalpiramiede

•Biomassapiramiede

•Energiepiramiede

Produksie (PP/ SP)

•NPP = BPP - R

Stabiele Ekosisteme

Wat is?

Menslike invloed

•Ontbossing

•Insekdoders

•Uitdunning

•Besoedeling

•Oorbevolking

Ekologiese voetafdruk

Siektes: Masels/ Cholera/ Rondewurms

Definisie

Simptome

Behandeling

Voorkoming

Besoedeling

Osoon

•Uitdunning

•Invloed op die omgewing

Kweekhuisgasse

•CH4 / CFK’s / NO2

Aardverwarming

•Vloede

•Lugdruk

•Woestynvorming

•Biodiversiteitsverlies

•Koraalriwwe

•Siektes

•Sterftes

Suurreën

•SO2 + H2O ---- H2SO4

•NO2 + H2O ---- H2NO4

•Plante (wortels/ absorpsie/ mikroörganismes/ ione)

•Diere (Suurvlakke – toksies veral in water)

(Suurvlakke – lug – respiratoriese probleme)

Fotochemiese rookmis (rook en ander gasse)

•Petrol & Diesel - CO / C-H / NO / Rook / Pb

•Temporêre omgewing (warm- bo koue lug = vasvang)

Omgewingsbestuur

Besoedelingsbestuur

•Vermindering

•Energieproduksie

oAlternatiewe energie

oNatuurlike gasse

oWetgewing

oSuiweraars

oKatalitiese proses

oVerbranding – biomassa

oBesparing

oBeplanning – bv vervoer

•Lugbesoedeling

•SA-situasie

•Marine besoedeling

•KYOTO - Protokol

Ontbossingsbestuur

•Probleemstelling

•Menslike druk – redes vir..

•Gevolge van ontbossing

•SA-situasie

•Bewaring van bosse

Bestuur van Gondgebruik

•Spesiebeskerming

•SA-situasie

•Verstedeliking

•Platteland

•Natuur & Wildreservate

•Nasionale Reservate

•Grondherstel & Herverspreiding

•Komersiële plase (+/-)(bemesting & pesdoders)

•Bestuur

Bestuur van Industrialisasie

•Verbruikers

•Vervaardigers

•Hulpbronne

•Besoedeling

•Mynbou

•Huishoudings

•SA-situasie

•Vleilande

•Ramsar Konvensie

Uitwissing – Bestuur

•Gevare van uitwissing

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!