05.05.2013 Views

Klik hier vir nog terugvoer in PDF-formaat. - LitNet

Klik hier vir nog terugvoer in PDF-formaat. - LitNet

Klik hier vir nog terugvoer in PDF-formaat. - LitNet

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Keurverslag: Met somer in gedagte

Dit is snaaks hoe ’n mens soms iets eenvoudig net weet. Vir Barnard bring die swart

spikkeltjie teen sy plafon die eerste roeringe van gewaarwording. Tussen die slaapnewels van

slaap deur sien hy die vlieg sit, die eerste ding waarop sy oë fokus soos hy wakker word. Hy

bly roerloos lê, asof hy bang is om die onverwagse besoeker die skrik op die lyf te jaag.

Dit tref hom dat dit eintlik nog te koud is vir vlieë om hul opwagting te maak. Barnard

lê en dink aan hoe die harige lyfie waarskynlik besig is om sy voorpootjies listig te vryf en

vryf en tydsaam te spoeg en te vryf. Hy besluit dat hierdie een die eerste van die seisoen moet

wees. By die gedagte dat die somer dus nou op pad is en dit warm genoeg begin word vir

allerande goggas en onheilighede om uit te broei, voel hy skielik onverklaarbaar tevrede.

Toe hy eindelik opstaan en badkamer toe loop, wolk die wasem rondom die buitelyne

van sy voetspore op die teëlvloer.

Barnard sien uit die hoek van sy oog hoe sy weerkaatsing oor die lang, plat spieël bo

die bad gly. Hy draai vanoggend daarna, leun effens nader aan sy ewebeeld. Twee grysblou

oë staar verveeld terug na hom. Hy voel teleurgesteld. Hy het verwag dat hulle meer

uitdagend sou wees. Hy kyk na die neus waarvan die punt parmantig opwip. “Oulik” het hy

mense dit al hoor noem. Dié gelaatstrek bederf nog altyd sy kanse om te ernstig opgeneem te

word. Daaronder, sy mond. Hy het ’n uitdrukkingsvolle mond, die enigste manier waarop hy

ooit sy emosies verklap. Barnard merk vanoggend vir die eerste keer hoe die jare aan die

hoeke daarvan begin rem.

Hy staan lank so, draai sy kop stadig van die een kant van die ander, staar sy

spieëlbeeld in die oë totdat hy ongemaklik begin voel. Dan staan hy skielik terug, asof hy

betrap is, en trek sy smal skouers vining agtertoe. Hy ril van die koue. Die ** plat spieël sny

sy weerkaatsing ongemaklik af, halfpad tussen skouer en elmboog, sodat dit lyk asof hy

vasgebind is – of armloos. Hy huiwer net nog vir ’n oomblik, draai dan na die wasbak, skud

die blonde krullekuif uit sy oë en spoel sy gesig af.

Hy ry met die gewone roete langs werk toe. Drawwers skuifel stram teen die bult uit,

die meeste onfiks weens die lang winter. Die geesdrif wat hulle vanoggend vroeg uit die bed

laat opstaan het om weer te begin oefen, is duidelik vir die meeste al vergete.

In die flou sonlig gee hulle hom die indruk dat dit eerder sononder moet wees; dat hulle

uitgeput is van heeldag se woel en werskaf. Dit lyk amper asof die drawwers die lang

skaduwees wat agter hulle val swaar met hulle saamsleep en hy is nie seker of hy

bewondering of simpatie moet voel nie.

1

Comment [E1]: eerder: Dis

Comment [E2]: skrik op die lyf jaag is so

geyk, my voorstel: Hy bly roerloos lê en

bekyk die onverwagte (let op die regte

vorm) besoeker.

Comment [E3]: skrap – oorformeel en

onnodig

Comment [E4]: Hy – om telkens sy

naam te gebruik, maak die vertelling so van

bo en van buite

Comment [E5]: skrap

Comment [E6]: lyfie is ’n probleem, dis

die hele vlieg wat besig is. Eerder: harige

insek? harige skepseltjie?

Comment [E7]: lomp gestel, eerder iets

soos: Dit moet dan die eerste vlieg van die

seisoen wees. Die gedagte dat die somer

op pad is en dat dit warm genoeg begin

word vir allerhande (let op spelling) goggas

en onheilighede om uit te broei, laat hom

onverklaarbaar tevrede voel.

Comment [E8]: om

Comment [E9]: laat die volgende

paragraaf hier aanloop

Comment [E10]: Hy

Comment [E11]: skuif die beskrywing

ondertoe, sien **

Comment [E12]: skrap

Comment [E13]: begin hier ’n nuwe

paragraaf

Comment [E14]: effens lomp, eerder:

Dit word as oulik beskryf, maar dié ... [1]

Comment [E15]: eerder: plek waar

Comment [E16]: Hy

Comment [E17]: hier is vanoggend reg

Comment [E18]: skrap, want net hier

onder is dit begin voel (herhaling)

Comment [E19]: lomp gestel, eerder:

van kant tot kant

Comment [E20]: skrap – werk maar

suinig met die adjektiewe, in Afrikaans

... [2]

Comment [E21]: eerder: vinnig (let op

spelling) agteroor

Comment [E22]: skrap

Comment [E23]: hy sal nie so aan

homself dink nie, en dis boonop ’n aardige

... [3]

Comment [E24]: eerder: sy gewone

roete – om sy roetine te beklemtoon

Comment [E25]: skrap – stating the

obvious

Comment [E26]: laat die volgende sin

hier aanloop

Comment [E27]: ek dink jy kan hierdie

maar skrap, jy het nou al die drawwers

... [4]

Toe hy by die eerste verkeerslig stop, kyk hy skrams na die motor in die baan langs

hom. Iets trek sy aandag. Aan die passasierskant sit ’n meisie, haar pikswart hare losweg op

haar kop gebondel, ’n reusesonbril op die fyn gesiggie. Soos sy haar arm met die sigaret by

die venster uit laat sak, merk hy die woorde wat aan die binnekant van haar arm getatoeëer is.

Barnard staar daarna, vreemd geboei deur die krulletjies wat die inkletters op die bleek

vel maak. Die lig word groen, en hy maak met die wegtrek net betyds die laaste letters van

die woorde uit.

Die spreuk kom in ’n nadenkende fluister oor sy lippe: “This too shall pass”. Die idee

laat hom glimlag.

By die sirkel draai hy nie soos altyd af nie, maar neem hy onwillekeurig ’n ander

uitgang. Hy kom nie gereeld in hierdie deel van die stad nie. Die strate hier is boomryk, en

die tuine welig, selfs al is die lente se teenwoordigheid nog nie met die kenmerkende oordaad

bevestig nie. Terwyl hy stadig in die strate af ry, sien hy net brokkies van die huise soos wat

die plante en heinings verbyskuif. Hy bestuur eers met vaagweg bekende strate langs, maar

kom later agter dat hy verdwaal het. Eerder as beklemming, gee die besef hom ’n gevoel van

bevryding.

Hy ry verby mense wat op pad is werk toe. ’n Paar wie se motors steeds in hul opritte

staan, is duidelik al laat vir belangrike afsprake. Daar is vroue wat met hul hoëhakskoene in

die hand motor toe draf en mans met deurmekaar hare en stoppelbaard. By die een huis

probeer ’n ma halsoorkop om haar drie kinders met skooltasse, kosblikke, sportsakke en ’n

reusekunsprojek by die motor te laat inpas.

Barnard kom onverwags op ’n hoogte tussen die woonbuurte uit. Hy parkeer onder ’n

boom en klim uit. Van hier af kan hy oor ’n groot deel van die stad uitkyk. Die rookmis lê

soos ’n donskombers oor alles, met hier en daar ’n venstertjie in die dynserigheid.

Plek-plek styg daar donker pluime rook uit. Die gedagte van offers wat verbrand word,

kom skielik by hom op. Maar vir watter gode dan? Hy sien hoe die swart geboue met spits

punte deur die mistigheid steek.

Hoewel die toneel voor hom staties lyk – dit herinner hom aan ’n houtskoolskets – kan

hy voel hoe dit onder die kombers wemel van die lewe. Barnard verbeel hom hy kan hoor hoe

duisende siele ontwaak, liefhet, stry kry, floreer en probeer om te oorleef. Die gedreun van

motors en die woeling van mense styg soos ’n sug uit die stad op.

Maar hy kan ook verder as dit sien. Anderkant die grys stad sien hy ’n strokie veld en

vlaktes. Op die horison sien hy rante, afgeëts in tinte van pers, blou en grys, wasig van die

2

Comment [E28]: skrap – onnodig om

dit te sê (stating the obvious)

Comment [E29]: gebruik hier hand, om

arm nie te herhaal nie

Comment [E30]: Hy

Comment [E31]: skrap

Comment [E32]: eerder: krulletjies van

die inkletters op haar bleek vel.

Comment [E33]: onnodig volledig

gestel, eerder net: Die lig word groen en hy

moet wegtrek.

Comment [E34]: skrap dit, dis telling,

not showing, en dis ’n cliché. Maak dit net:

This too shall pass. [maak dit kursief, geen

aanhalingstekens] Die idee laat hom

glimlag.

Comment [E35]: skrap – dis net in swak

liefdesverhale wat karakters goed

“onwillekeurig” doen

Comment [E36]: skrap

Comment [E37]: skrap komma

Comment [E38]: te omslagtig en

boekerig, eerder net: selfs al is die lente se

oordaad nog nie hier nie.

Comment [E39]: eerder: deur die

strate ry

Comment [E40]: skrap

Comment [E41]: maak dit: ’n Ma

probeer halsoorkop om haar ...

Comment [E42]: hier is sy naam reg

Comment [E43]: op

Comment [E44]: maak dit bloot: Die

spits punte van swart geboue steek soos

naalde (of watter beeld jy ook al wil

gebruik) deur die mistigheid.

Comment [E45]: skrap

Comment [E46]: Hy

Comment [E47]: maak dit enkelvoud:

vlakte

afstand en die vaal lug tussenin. Hierteen lê die blou lug eindeloos uitgestrek. Iewers bo hom

in die boom koer ’n duif. En Barnard wéét.

Hy kom twee ure laat by die werk aan en stap reguit na die bestuurder se kantoor. Barnard

probeer nie eers sy besluit verduidelik nie; hy sê net die nodigste.

Die verslae uitdrukking op die man se gesig verwring geleidelik na verontwaardiging

terwyl hy stadig van agter sy lessenaar opstaan. Die pruttende woede kook eindelik oor in ’n

stortvloed woorde. Barnard kyk byna gefassineer hoe sy oë al wyer rek, die are in sy nek

uitswel en die spoeg wit vlekkies om sy mondhoeke maak.

Die bestuurder se geskreeu word vir Barnard ’n veraf gedreun, ’n gerammel soos

donderweer. Of branders wat oor rotse tuimel. Dit klink vir hom soos die suising van wind op

’n bergpiek. Soos ’n trein wat jy in die verte opmerk.

Die man se verontwaardiging word plofbaar toe ’n klein glimlaggie om Barnard se

mond begin huiwer. Hy glimlag, want sy gedagtes is ver. Toe hy kalm opstaan en sonder

verdere verduideliking by die kantoor uitstap, voel hy hoe ’n groot verligting oor hom spoel.

Hy let amper nie eens op hoe die koffiebeker hom skrams mis, die deurkosyn klaterend tref

en hoe die swart vloeistof stadig op die ligte mat uitpoel nie. Want Barnard weet.

Op pad huis toe lyk die wêreld vir hom vreemd. Die pad wat hy vir jare tussen sy

woonstel en dieselfde werk gery het, voel vir hom byna onbekend. Dalk verbeel hy hom,

maar hy sien dinge raak wat hy nog nooit vantevore opgelet het nie.

Toe hy by die huis aankom, staan hy eers besluiteloos rond. Vir ’n oomblik twyfel hy

oor sy besluit. Jare se roetine, sy gemaksone, voel vir hom skielik te moeilik om weg te stoot.

Hiermee saam spoel die pligsbesef soos ’n golf oor hom, begin dit in sy agterkop knaag.

Paniek dreig om hom beet te pak.

Maar dan verdwyn die onsekerheid. Barnard lag vir homself, eintlik verleë oor hoe hy

sy planne byna in ’n oogwink laat vaar het. Daar is buitendien nou nie meer omdraaikans nie

en dit is goed so.

Hy begin doelgerig inpak. Wat behoort ’n mens nou eintlik saam te vat? Hy laai alles in

die kar, maak seker dat al die vensters in die woonstel toe is en trek die deur agter hom toe

sonder om om te kyk.

Toe hy op die hoofpad begin versnel, onthou hy weer die inkletters op die meisie se

arm. Hy herhaal die woorde in sy gedagtes en laat dit toe om deur sy kop te maal terwyl die

landskap om hom ontvou. Hy merk op dat die rante anders lyk as toe hy dit vanoggend van

ver af gesien het.

3

Comment [E48]: Daarteen – dis ver

weg

Comment [E49]: begin hier ’n nuwe

paragraaf

Comment [E50]: Hy

Comment [E51]: tot

Comment [E52]: eerder: Dan kook die

pruttende woede oor in ’n stortvloed

woorde. (opbou en ontlading)

Comment [E53]: skrap – wees versigtig

vir sulke “onsekerheidswoorde”, dit

verswak jou teks

Comment [E54]: die man se oë

Comment [E55]: hom

Comment [E56]: maak dit net:

Branders wat oor rotse tuimel. Die suising

van wind op ’n bergpiek. Soos ’n trein ...

etc. Hierdie paragraaf is ’n pragtige

beskrywing.

Comment [E57]: hoor – dit gaan hier

oor geluide

Comment [E58]: eerder: styg nog hoër

Comment [E59]: skrap

Comment [E60]: eerder: vorm. Vir die

toekoms: moenie goed laat begin nie, doen

dit net.

Comment [E61]: skrap – jy het klaar

gesê dat hy nie verduidelik nie

Comment [E62]: maak dit liewer: Hy let

skaars die koffiebeker op wat hom skrams

mis en die deurkosyn tref. Hy steur hom

nie aan die swart vloeistof wat die ligte mat

vlek nie.

Comment [E63]: maak dit net: die

Comment [E64]: Formuleer skerper,

fyner: Skielik twyfel hy oor sy besluit. Jare

se roetine, sy gemaksone wat hy sommer

net so agtergelaat het. Daarmee saam

spoel pligsbesef soos ’n golf oor hom.

Paniek dreig om hom beet te pak.

Comment [E65]: Hy

Comment [E66]: dis

Comment [E67]: sy

Comment [E68]: op slot

Comment [E69]: tatoe

Comment [E70]: eerder: spoel?

Agter hom raak die stad al kleiner en kleiner, totdat daar later net ’n swart spikkeltjie in

die verte teen die bleekwit horison oorbly. Dit huiwer nog ’n oomblik op die horison en

verdwyn dan spoorloos agter die bult.

Maar Barnard sien niks hiervan nie, want hy kyk nie een keer in die truspieëltjie nie.

Want hy weet. Hy het vanoggend al geweet dít is nie meer waar hy hoort nie. Dit is tyd vir

dinge om te verander.

4

Comment [E71]: skrap liewer?

Comment [E72]: skrap – teen die

horison is in die verte (toutologies)

Comment [E73]: maak dit: daar, gevolg

deur ’n komma

Comment [E74]: eerder: rant?

Comment [E75]: daarvan

Comment [E76]: dis

Comment [E77]: dis

Page 1: [1] Comment [E14] Editor 4/12/2013 2:14:00 PM

effens lomp, eerder: Dit word as oulik beskryf, maar dié gelaatstrek bederf nog altyd sy kanse om [te] ernstig

opgeneem te word – skrap te

Page 1: [2] Comment [E20] Editor 4/12/2013 2:20:00 PM

skrap – werk maar suinig met die adjektiewe, in Afrikaans (anders as Engels) raak dit baie gou floral

Page 1: [3] Comment [E23] Editor 4/12/2013 2:24:00 PM

hy sal nie so aan homself dink nie, en dis boonop ’n aardige cliché – maak dit bloot: ... skud sy kuif uit sy oë ... etc

Page 1: [4] Comment [E27] Editor 4/12/2013 2:28:00 PM

ek dink jy kan hierdie maar skrap, jy het nou al die drawwers goed genoeg beskryf

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!