05.05.2013 Views

Klik hier vir nog terugvoer in PDF-formaat. - LitNet

Klik hier vir nog terugvoer in PDF-formaat. - LitNet

Klik hier vir nog terugvoer in PDF-formaat. - LitNet

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Keurverslag: Hond

Hy was mooi. Blond, met sy blou denim en ’n veraf kyk in die oë waar hy op Pa se bank gesit

en sigarette rol het. Altyd dromend by die venster uit. Hy het nie baie gepraat nie, maar jissie

– hy kon dans.

Nie moeilike, ingewikkelde danse waarin jy die passies moet ken en versigtig trap om

nie jou pienk sykouse te skeur nie.

Nee, nee, nee. Nie hy nie.

Met hom was dit eerder ’n instinktiewe soort dans, soos wanneer jou gunstelingliedjie

op die radio begin speel en jou heupe skielik weet, net wéét, dat hulle nou moet beweeg, want

anders gee jy dalk een van daardie rare oomblikke prys wanneer jou hart vry is, heeltemal

vry, van wat ander mense dink en wat jou ouers gesê het nie behoorlik is nie. Soos die wind in

jou hare as jy agterop ’n bakkie sit, of die duiseligheid as jy en jou beste maat rondomtalie

geswaai het tot julle op die gras neerstort, giggelend.

Soos om dolgelukkig dronkverlief te wees, selfs al is jy net sewe jaar oud.

Daardie soort dans.

2.

Pa het eenkeer ’n hond gehad. Hy het altyd honde, maar dié een was anders. ’n Groot

swart hond met bruin vlekke en gespitste oortjies. Mooi op sy manier, maar ek was bang vir

hom.

Pa het hom langs die pad gekry. Honger, eensaam en verwaarloos. Pa het hom

opgetel, huis toe gevat en gevoer.

Die hond het verlief geraak. Pa ook.

3.

Maar hy kon meer doen as net dans. Soos visvang. Hy het vir my ’n visstok gemaak

van riet en vislyn.

“Ok, sit nou mooi stil, nè?” het hy gesê, “anders jaag jy die vis weg.”

1

Comment [E1]: eerder ’n komma as ’n

aandagstreep

Comment [E2]: waarvan

Comment [E3]: versigtig moet trap

Comment [E4]: Eerder ’n punt hier, en

begin ’n nuwe sin

Comment [E5]: maak dit teenwoordige

tyd: rondomtalie swaai tot ...

Comment [E6]: ek sou selfs skrap, dis

onnodig

Comment [E7]: eerder: ... pad gekry,

honger en verwaarloos.

Comment [E8]: ek sou baie sterk

voorstel dat jy hier die naam insit:

Marthinus kon meer doen as net dans. – dit

sal die leser baie help om kop te hou met

die storie en die tydspronge, tot by die

ontknoping

Comment [E9]: OK of okay of oukei –

ek verkies laasgenoemde

Dit was vervelig aan die begin, want ons het net daar gesit en kyk hoe die rivier verby

vloei, modder tussen my tone. Soms het 'n visarend geroep.

Maar toe vang ek ’n vis. ’n Stekelrige, opgeblase dingetjie vol modder en ek was

histeries opgewonde oor my skielike sukses na die lang wag. Hy het die vis vir my uitgetrek.

“Wat is dit?” vra ek toe hy met hom in sy hand staan.

“Blaasoppie,” sê hy. ’n Oulike dingetjie, maar hy het bang gelyk.

“Kan ons hom teruggooi?”

“Voel jy dan nou jammer vir hom? Maar jy het hom gevang!”

“Gooi hom terug, seblief?”

Hy het, en ek het vir oulaas sy stekeltjies gesien flits toe hy verward in die modder

spartel. Toe is hy weg, diep die bruin water in.

Dit was seker daardie selfde middag wat hy ’n krap uitgetrek het. Hy moes versigtig

vashou om te keer dat die krap se kwaai, rooi knypers nie sy vingers beetkry nie. Dit was die

grootste krap wat ek al ooit gesien het.

“Wat gaan jy met hom doen?” vra ek.

“Ons gaan hom eet,” het hy gesê.

Ek het nie gestry nie. Ek het geweet ek moet sterk wees – ek het al krapvleis geëet,

toe Pa se buurvrou dit vir ons gemaak het. So ek kon nie kla nie – die krap moes dood.

“Kom ons stap,” het hy gesê toe ons die visstokke wegsit. Ons het ’n nou paadjie

gevolg al langs die rivier se modderbank en hy het my gewys waar die krappe woon – die

kleiner enetjies, nie dié wat ’n mens eet nie – in hul donker modderhuisies. Ons het gekyk hoe

die loopvisse oor die water en tussendeur die wortelbome spring. Mudskippers is hul regte

naam, maar dit het ek eers jare later gehoor.

“Dis die kraphotel!” het ek geskree toe ons by die groot poel in die middel van die

wortelboombos kom.

in hulle bikinis.”

“Die krap hotel?”

“Ja, Mamma het my vertel. Sy sê naweke kom lê hulle hier aan die kant van die poel

Hy het gelag. “Ek is seker hulle doen.”

2

Comment [E10]: opgeblaasde –

opgeblase is die figuurlike betekenis

Comment [E11]: ek sou dit skrap -

onnodig

Comment [E12]: eerder: met die vis

Comment [E13]: Begin hier ’n nuwe

paragraaf, want die perspektief skuif van

hom na haar

Comment [E14]: eerder die vis se,

anders te veel verwarrende hy, sy en hom

Comment [E15]: eerder: sien flits

Comment [E16]: eerder: Marthinus?

anders lyk dit of hy na die vorige hy (die

vis) verwys

Comment [E17]: ek sou die komma

skrap: kwaai rooi knypers

Comment [E18]: is dit Sunette? indien

wel, maak dit dan: toe Pa se buurvrou,

Sunette, dit vir ons gemaak het

Comment [E19]: nuwe paragraaf

Comment [E20]: bly

Comment [E21]: tussen die wortelbome

deur

Comment [E22]: eerder: bos

wortelbome

“Kom ons gaan terug,” het hy gesê toe dit donker word en die muskiete uitkom. “Jou

pa is seker al amper by die huis.”

Hy het my oor die modder gedra tot by die kar en die son het stil weggesink toe ons

huis toe ry. Die bakkie se skud het my aan die slaap gesus.

4.

Die hond was mal oor Pa, maar hy was nie so mal oor ander mense nie. Ek was twee

jaar oud en Ma het gesê die hond moet agter die huis bly en ek voor. Ma en Pa het ’n heininkie

gebou tussen die twee dele van die erf.

jammer gekry.

Maar die hond het verlang na Pa, en hy wou nie alleen daar agter bly nie. Pa het hom

“Kom,” het Pa vir hom gesê, “kom maar uit.”

Die hond het langs Pa op die voorste grasperk gelê en Pa het sy kop gevryf. Lang,

sagte hale sodat die hond sy oë toegemaak het en op sy rug gedraai het, maag in die son.

5.

Die laaste keer wat ek hom gesien het, het ons nie gedans nie. Hy en Pa was besig om my en

Ma te help om ons goed te trek. Ek onthou hy het met my rooi boekrak in die hand gestaan en

hy wou my nie in die oë kyk nie. Hy wou nie praat nie, hy wou nie eers lag vir my

kindergrappies soos hy altyd het nie.

Hy het maar net die een kant van die boekrak gevat, en Pa die ander kant, en Ma het

gesê: “Kom nou liefie, hy voel nie lekker vandag nie. Kom staan hier langs Mamma en hou my

hand vas dat ons nie in hulle pad kom nie.”

Hulle het die boekrak in die trok gelaai en toe het ek en Ma net twee matrasse oor,

want die volgende dag sou ons Pretoria toe ry sodat Ma weer kon trou.

6.

Ek het geweet iets is verkeerd. Iets erg.

3

Comment [E23]: omdat dit dieselfde

spreker is, moet die vorige sin se

aanhalingstekens streng gesproke nie sluit

nie. Ek stel voor: Ons het by die rivier

gebly tot dit donker word en die muskiete

uitkom. “Kom ons gaan ...

Comment [E24]: maak dit ook bakkie,

soos in die volgende sin

Comment [E25]: voeg by: toe ons die

hond gekry het – dit sal die leser help met

die tydspronge, hier is nou al 3

ouderdomme betrokke: 2 jaar, 7 jaar en

later, die tyd waaruit die verteller terugkyk

Comment [E26]: eerder: gaan lê

Comment [E27]: nee, hy’s tog nie

Hercules nie. Eerder: Ek onthou hy het by

my rooi boekrak gestaan en hy wou ...

Comment [E28]: eerder: soos altyd nie.

Comment [E29]: skrap eerder – sy is al

omtrent 10, hand vashou pas by ’n kleiner

kind

Comment [E30]: eerder: die laaste goed

Comment [E31]: oorgehad (verlede tyd)

Comment [E32]: laat hierdie deel liewer

aanloop by deel 4, want dis dieselfde toneel

(in tyd en plek) wat voortduur

Die hond het my nie uit die huis sien stap nie. Maar ek het Pa gesien, en ek het na hom

gehardloop op my kort beentjies en geskree: “Pappa!”

Die hond het geskrik, want hy het so rustig gelê op die gras, maag in die son, en hy

het opgespring. Die laaste ding wat ek gesien het, was ’n diep, donker mond vol tande voor dit

oor my linkeroog toegemaak het.

7.

“Nee!” het Pa geskree.

Die volgende oggend was ek vroeg wakker. Ek het na Ma se matras toe geloop, en anders as

gewoonlik wanneer sy die komberse oor haar kop trek om nog ’n bietjie langer te slaap, het sy

onmiddellik regop gesit.

asseblief sterk.”

8.

“Hallo, liefie. Kom hier, kom sit by Mamma.”

Buite was dit besig om lig te word. Sy het al twee my hande vasgehou.

“Gaan jy baie sterk wees vandag?” het sy gevra. Ek het geknik.

“Daar is iets wat Mamma vir jou moet vertel, en dis oukei om te huil, maar wees

Ek kon sien Ma is ontsteld, so ontsteld dat my hart aan die klop gegaan het.

“Marthinus is gisteraand dood.”

My mond het oopgegaan, sonder ’n klank, tot ek dit uiteindelik kon uitkry: “Hoe?”

Ek was in trane, ek het geskree.

Ma het my hospitaal toe gevat ná die hond my gebyt het. Sy sê ek het amper my oog verloor.

Vir Pa het sy gesê die hond moet gaan.

Eers het Pa hom weggegee vir ’n vriend in die straat. Maar die hond het teruggekom.

Toe huil Pa al die pad na die dorp toe waar die veearts bly, sodat hy die hond daar kon

los. Die hond moet uitgesit word, het Ma gesê, want hy hou aan met terugkom en hy is

gevaarlik.

4

Comment [E33]: eerder: kom

Comment [E34]: voeg in: ek het vir Pa

gesien – dit klink natuurliker

Comment [E35]: ditto hier bo – dan kan

hierdie hele deel geskrap word

Comment [E36]: skrap dit ook: Die

hond het geskrik en opgespring.

Comment [E37]: bek sal beter wees by

’n dier

Comment [E38]: maak die tyd duidelik:

Die oggend wat ons Pretoria toe moes ry,

was ek vroeg wakker.

Comment [E39]: eerder: dadelik

Comment [E40]: voeg iets in soos

woes, want haar hart klop reeds

Comment [E41]: eerder: geluid

Comment [E42]: eerder: want hy wou

die hond daar los.

9.

Ma en ek ry na Pa se klein huisie toe later daardie oggend. Ek mag nie in die tuinwoonstel kom

nie, die een wat Pa onlangs aangebou het. Ons gaan na Pa se kamer toe. Hy lê in die bed, die

ligblou gordyne bol effentjies in die wind, die kamer donker. Sy oë maak oop en toe. Oop en

toe. Hy kyk vir ons, hy kyk weg. Ek leun oor om hom ’n drukkie te gee. Hy sit sy arm om my,

slap.

Ma sê: “Kom, liefie, Pappa voel nie lekker nie. Hy gaan 'n rukkie slaap en dan kom ons

nou-nou terug en maak vir hom ontbyt.”

Ons gaan winkel toe. Ma koop vars broodrolletjies, blaarslaai, tamatie, ham en kaas.

Dis die eerste keer vandat hulle geskei is, omtrent drie of vier jaar tevore, dat hulle weer saam

om ’n tafel sit om saam te eet. Lief met mekaar, amper asof hulle mekaar nodig het. Hulle

baklei nie, hulle stry nie, en dis lekker – al sê Pa nie veel nie.

Toe skielik – “O my genade!” skree Ma.

Pa is besig om deur sy broodjie te hap, met blaarslaai en kaas en alles daarop, seker

die eerste ding wat hy daardie dag eet. Hy kyk op na Ma wat die slaaikop vashou. ’n Vet groen

wurm krul op die punt van een van die blare in Ma se hand, woedend dat Ma sy wegkruipplek

aan die binnekant van die slaaikop ontdek het.

Pa se broodjie hang in die lug. “Jig, ek voel nou bietjie siek,” sê hy. Dis die eerste

volle sin wat Pa vandag sê.

die wurm.

Ek kyk vir Ma, bekommerd. Ma kyk vir die wurm. Pa kyk vir sy broodjie, dan terug na

Skielik glimlag hy. “Shame, arme ding.”

Ons kyk vir mekaar en ek was seker senuweeagtig, want ek begin giggel. En skielik is

ons al drie aan die lag.

Net voor ons loop, sê Ma: “Jy moet sterk wees, Nan.”

Nan.

Dis hulle naam vir mekaar. Hulle noem niemand anders so nie, net vir my en mekaar.

Daar moes seker ’n klomp ander mense gewees het daardie dag ná Marthinus dood is, maar ek

onthou net hierdie stukkie.

5

Comment [E43]: die tyd moet duidelik

wees: Later die oggend van Marthinus se

dood ry ek en Ma na Pa ...

Comment [E44]: die feite rondom die

pa se blyplek is onduidelik – het hy na die

klein huisie getrek ná die egskeiding 3, 4

jaar gelede en toe die tuinwoonstel onlangs

vir Marthinus aangebou? of is die klein

huisie en die tuinwoonstel dieselfde plek?

hoekom het die pa dan eers onlangs daar

ingetrek, waar het hy gebly sedert die

egskeiding?

Comment [E45]: stel dit duideliker: Hy

het die tuinwoonstel onlangs aangebou,

maar ek mag nie daar gekom het nie.

Comment [E46]: Begin hier ’n nuwe

paragraaf

Comment [E47]: voeg in: die kamer is

donker

Comment [E48]: hier kort iets: jy moet

hulle eers terug van die winkel by die huis

kry en die ontbyt gemaak kry. Begin dan

nuwe paragraaf: Dis die eerste keer ...

Comment [E49]: eerder: gelede

Comment [E50]: ... dat hulle weer saam

by ’n tafel aansit om te eet – om ontslae te

raak van die herhaling van saam

Comment [E51]: eerder komma as

aandagstreep

Comment [E52]: dubbelpunt eerder as

aandagstreep

Comment [E53]: skrap dit – ons is nog

heeltyd in dieselfde tyd en plek, so hierdie

tydsverwysing is net verwarrend

Comment [E54]: eerder: ... punt van die

blaar in Ma se hand (anders raak dit lomp)

Comment [E55]: maak dit: hy

Comment [E56]: eerder: Toe glimlag hy

– want net hier bo is ook skielik en hier

onder weer

Comment [E57]: skrap die ingekleurde

(telling ipv showing)

Comment [E58]: skrap dit

(mooiskrywery, jou styl het dit nie nodig

nie)

Comment [E59]: maak dit hier Nan

Comment [E60]: maak dit eerder: ...

gewees het die dag ná Marthinus se dood,

maar ek ...

10.

Die hond het weer teruggekom.

Hy het by die hek opgedaag met ’n gat in sy been. Pa het die veearts, wat 30

kilometer ver van ons woon, gebel.

“Hy het weggekom,” sê die veearts. “Ek weet regtig nie hoe nie. Hy moes oor die

muur gespring het. Hy was vasgemaak.”

11.

Pa is verskriklik kwaad.

Maar Ma is ernstig.

“Dis die hond of dis ons dogter.”

Die bloed. Die bloed wanneer iets geskiet word. Pa sê hy kry nog steeds nagmerries.

asemhaal.

Sunette, Pa se vriendin, sê die bloed was orals. In sy mond, terwyl hy probeer

“Ek het deur die venster geklim, want hy het homself in daardie tuinwoonstel

toegesluit,” vertel sy my een middag toe ek op haar bed kom sit. Nou is ek al groot – vyftien

jaar oud. Sunette is Pa se beste vriendin, van toet af al.

“Ek het sy kop vasgehou, ek het hom gesmeek om aan te hou, om dit te maak, maar

hy was besig om te verstik in sy eie bloed.”

Sunette het so baie gehuil toe sy my vertel. En dit was verskriklik om te hoor, maar

uiteindelik het ek geweet. Selfs al sal ek nooit verstaan nie.

12.

“Hoe het Pa hom ontmoet?”

Pa het so hartseer gelyk toe ek vra.

“Ek het hom ’n lift gegee. Hy het langs die pad gestaan, ’n hitchhiker,” sê Pa, met sy

kop in sy hande. “Maar ten minste was dit sy keuse. Hy kon die lewe net nie meer vat nie, die

pyn.”

6

Comment [E61]: laat die volgende sin

hier aanloop

Comment [E62]: kan ’n tweejarige kind

’n gesprek so goed onthou? moet sy nie

liewer 3 wees nie?

Comment [E63]: eerder: Pa se vriendin

Sunette – anders klink dit of sy sy meisie is

Comment [E64]: ek sou dit maak: want

hy het hom in daai tuinwoonstel toegesluit

– dis meer praattaal

Comment [E65]: eerder: toe ek by haar

kuier (verstaan ek reg dat Sunette nie by die

pa bly nie?)

Comment [E66]: uit te hou

Comment [E67]: skrap - onnodig

Comment [E68]: voeg in: het (verlede

tyd)

Comment [E69]: eerder: Hy’t – meer

praattaal

Comment [E70]: maak dit eerder iets

soos: ... hitchhiker.” Pa het diep gesug.

“Maar ten minste ...

hierdie lewe.”

Hy is lank stil. Hy vryf ’n ander, nuwe hond se kop. Dan sê hy: “Soms is dit te veel,

Behalwe vir honde. Hulle sal altyd die lewe kies. As hulle kon.

7

Comment [E71]: maak dit eerder: bly

lank stil

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!