SECTION B
SECTION B
SECTION B
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
PUNTE: 70

TYD: 1 uur 10 minute

GRAAD 12

LEWENSWETENSKAPPE (nuwe inhoudsraamwerk)

Model Werkopdrag: Evolusie- bewyse

MEI 2011

MOONTLIKE MEMORANDUM

Die memorandum bestaan uit 4 bladsye.

Copyright reserved Please turn over
Life Sciences/Assignment 2

Grade 12/NSC

WCED/Exemplar 2011

1.1.1 1,6m/0,4m√ = 4√ OF

0,4m x 4 = 1,6m√ i.e. 4√ keer OF

1.1.2 Met verloop van tyd vertoon die getal tone asof dit afgeneem het/

beentjies is nou vergroei maar neem toe in grootte/verleng (2)

1.1.3 Die hoër liggaam/langer bene van moderne perd stel hulle instaat

om oor die grasvelde te kyk vir ‘n beter uitsig

Die enkele/vergroeide toon van die moderne perd stel hulle instaat

om vinniger te hardloop

1.1.4 Die been sal minder geskik wees vir gebruik op sagte grond√, omdat die kontakpunt met

die grond kleiner geword het √. (2)

1.1.5 Vergelykende anatomie√, Biogeografie√ and Genetika√ Enige (2)

(12)

1.2.1 Alle lewende organismes deel ‘n gemeenskaplike voorouer√

Nuwe spesies vorm van bestaande spesies√ (2)

1.2.2 Terapsiede√ (1)

1.2.3 Mees onlangse terapsiede besit kenmerke √ van beide soogdiere en reptiele√ (2)

1.2.4 Die ontwikkeling van twee ekstra gehoorbene√ en benige verhemelte√. (2)

1.2.5 Laat toe dat die dier gelyktydig√ kan asemhaal en sy voedsel eet√ (2)

(9)

1.3.1 Darwin het voorgestel dat al die verskillende soogdiere geëvolueer /ontwikkel het vanaf ‘n

gemeenskaplike voorouer √wat ‘n voorste ledemaat met die basiese

pentadaktiele/vyfvinger patroon√ gehad het. Die basiese ledemaatpatroon van die

gemeenskaplike voorouer is gewysig deur natuurlike seleksie√ om by die verskillende

leefwyses/omgewings toestande√ aan te pas bv. grawe, vlieg, swem ens. (4)

1.3.2 Die voorste ledemate is soortgelyk in struktuur in terme van die rangskikking van die

bene√ en dieselfde bene√ word in die voorste ledemate gevind. (2)

1.3.3 (a) Voorste ledemaat en vingers is dun/lig en lank √ (1)

(b) Vingerbene is kort √ om ’n vin/swempoot te vorm (1)

(8)

Copyright reserved Compiled by T. Botha & J. Goliath

(2)

(4)
Life Sciences/Assignment 3

Grade 12/NSC

WCED/Exemplar 2011

1.4.1 Die huidige verspreiding toon aan dat hierdie voëls gevind was in Suid-Amerika, Afrika,

Australië en Nieu-Seeland√ en hierdie kontinente he teens saam Gondwanaland√.

gevorm. (2)

1.4.2 Kontinentale drywing√ (1)

1.4.3 Die groot voorouer landlopende voëls het ‘n gematigde klimaat √vereis. Antartika het te

koud geword en min voedsel was beskikbaar√, terwyl tropiese Indië te warm geword het.

In beide gevalle het die voorouer voëls op hierdie landmassas uitgesterf√. Enige (2)

1.4.4 Die landlopende voëls het waarskynlik geëvolueer /ontwikkel vanaf ‘n gemeenskaplike

voorouer in Gondwanaland miljoene jare gelede√. Soos Gondwanaland opgebreek het in

die suidelike kontinente as gevolg van kontinentale drywing was die voorouer spesies

versprei√. Mettertyd het weerpatrone en habitatte verander op die verskillende

kontinente√. Daar was variasie tussen die voorouer voëls. √. Die voëls het natuurlike

seleksie ondergaan√. Volgehoue natuurlike seleksie op elke kontinent oor baie

generasies het tot gevolg gehad dat elke kontinent spesiesgehad het wat baie

verskillend (genotipies en fenotipies) van mekaar was√

Any (4)

(9)

1.5.1 Aap√ (1)

1.5.2 Aap√ en mens√ het gemeenskaplike voorouer. (2)

1.5.3 Muf√ (1)

1.5.4 Meeste getal verskille in Sitochroom C wanneer met mens vergelyk word√. (1)

1.5.6

Vergelyking van die aantal verskille in

aminosuurvolgorde van Sitochroom C tussen die mens

en verskillende organismes

Aantal verskille in

Sitochroom C in vergelyking

met mense

60

50

40

30

20

10

0

Tuna Muf Mot Hond Perd

Organismse

Copyright reserved Compiled by T. Botha & J. Goliath
Life Sciences/Assignment 4

Grade 12/NSC

WCED/Exemplar 2011

Rubriek vir puntetoekenning van grafiek

Korrekte tipe grafiek 1

Titel van die grafiek 1

Korrekte byskrif vir X-as 1

Korrekte byskrif vir Y-as 1

Geskikte skaal vir Y-as 1

Geskikte wydte en intervalle van

1

kolomme

Plot van kolomme 0: Geen kolomme korrek geteken

2: 1 tot 2 kolomme korrek geteken

3: 3 tot 4 kolomme korrek geteken

Grafiek getrek slegs vir tuna, muf,

mot, hond en perd.

4: al 5 kolomme korrek geteken

1

(11)

Let wel: Indien die verkeerde tipe grafiek getrek is sal punte verbeur word vir “korrekte

tipe grafiek”

(16)

1.6.1 ‘n Hoë persentasie√ presipitaat gevorm dui ‘n noue verwantskap√ aan met die

Sjimpansee

OF

n Lae persentasie√ presipitaat gevorm dui aan daar is geen verwantskap√ aan met

die Sjimpansee

OF

‘n Hoë persentasie√ presipitaat gevorm dui aan daar is ‘n swak verwantskap√ aan met

die Sjimpansee

OF

‘n Lae persentasie√presipitaat gevorm dui aan daar is ‘n noue verwantskap√ aan met

die Sjimpansee (2)

1.6.2 Temperatuur√, pH√, konsentrasie van serum√

Hoeveelheid serum en bloed dieselfde√ Enige (2)

(4)

1.7.1 Nie verwerp/aanvaar die hipotese√ (1)

1.7.2 Die bakterieë√/ groen alge/eenvoudigste/ eensellige organismes verskyn indie oudste√

strata/Pre Kambrium en die meersellige√ organismes verskyn in die laat Pre-Kambrium√

. (4)

1.7.3 Slegs die eenvoudigste organismes √ word gevind in baie ou gefossileerde strata en die

mees komplekse vorms√/meersellige organismes in mees onlangse √ strata /gedurende

die Kambrium√ periode meer kompleks ongewerweldes meersellige√ organismes. In later

strata die inval van land√ deur eenvoudige plante√ en dan die meer komplekse

saaddraende plante√ gevolg deur die onwikkeleing van terrestriële gewerweldes√.

Enige (4)

1.7.4 Komplekse organismes√ word dan gevind in ouer strata√ en ontwikkeling van meer

komplekse√ organismes vanaf eenvoudige organismes sal dan verwerp√ word/ een aspek

van die pillaar √van fossielrekords√ om bewyse te verskaf vir evolusie sal verwerp√ word

Enige (3)

(12)

GRAND TOTAL [70]

Copyright reserved Compiled by T. Botha & J. Goliath