05.05.2013 Views

nuus news iindaba

nuus news iindaba

nuus news iindaba

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4

Roelcorreltjies

Desember 2012 Januarie 2013

01/12 Sivuyile Gwebushe, Malmesbury Abattoir

02/12 Virgil van Roooyen, Kraaifontein Produksie

02/12 Wayne Williams, Kraaifontein Bevrore Vleis

02/12 Marsha Lameyer, Roers Fabriek

02/12 Dalene Titus, RMP Bemarking

03/12 Kgotsang Makhoali, Malmesbury Abattoir

04/12 Gregorey Fransman, Malmesbury Abattoir

05/12 Ray Johannes, Kraaifontein Produksie

07/12 Vernet Cloete, Worcester Groothandel

07/12 Naomi Viljoen, Diens Somerset-Wes

08/12 Darrell Sedeman, Roers Fabriek

09/12 Dinkwe Seqoana, Malmesbury Abattoir

09/12 Jacques Warries, Roers Fabriek

09/12 Thabo Mxhelo, Roers Fabriek

09/12 Elisia Cupido, RMP Bemarking

10/12 Moqebelo Madimabe, Malmesbury Abattoir

10/12 Caroline Kleinsmith, Kraaifontein Produksie

10/12 Brian Witbooi, Roers Fabriek

10/12 Malewa Lentsha, Swartland Volstruise

11/12 Sandisiwe Manzi, Worcester Groothandel

11/12 Michael Ngquse, George Abattoir

11/12 Elizabeth Scott, Kraaifontein Produksie

16/12 Mtshutshisi Nombula, Kraaifontein Produksie

17/12 Leon Bothma, Malmesbury Abattoir

17/12 Jacques Retief, Malmesbury Groothandel

18/12 Luvuyo Khaba, Malmesbury Groothandel

20/12 Thobikhaya Gwangqa, Kraaifontein Administrasie

20/12 Juanita Clifton, Malmesbury Groothandel

20/12 Thembakazi Sinqe, Roers Skoonmaak

21/12 Francois Stoffels, George Groothandel

21/12 Thembisile Adoons, Goerge Roers

22/12 Moses Mangali, Worcester Groothandel

22/12 Elsje Mostert, RMP Bemarking

22/12 Jeanette Fortuin, Swartland Volstruise

23/12 Mongezi Zephe, Worcester Groothandel

23/12 Glen Julies, Roers Fabriek

25/12 Riaan Spandiel, Malmesbury Groothandel

25/12 Victor Sihamba, Worcester Groothandel

25/12 Phumzile Toyise, George Groothandel

26/12 Gertrude Williams, Kraaifontein Administrasie

26/12 Vuyisani Bacela, Worcester Groothandel

27/12 Kobus Kampfer, Malmesbury Abattoir (Imqas)

27/12 Priscilla Avontuur, RMP Bemarking

29/12 Willem Phillips, Malmesbury Abattoir

30/12 Hella Deutschmann, Diens Somerset-Wes

31/12 Welieda Arendse, Swartland Volstruise

Die een wat nie weggekom het

nie ……. Ettiene Klue (van George)

het Saterdag 24 November die kabeljou

derby op Sedgefield gewen - hy

het 1ste en 4de plek gekry vir ‘n kabeljou

van 4.2 kg en ‘n 5kg beenbek. Hy

het ook lekker pryse gewen. Ettiene

spandeer elke naweek by die see.

01/01 Masonwabe Mpobola, Malmesbury Groothandel

01/01 Zolile Rhoji, Malmesbury Abattoir

01/01 Mfusi Makoetla, Kraaifontein Administrasie

01/01 Frank Marx, Aankoper

01/01 Phakama Yotsi, Roers Fabriek

01/01 Elize Schwörke, Swartland Volstruise

01/01 Beatrice Makeng, Swartland Volstruise

01/01 Jikephi Nunwana, Swartland Volstruise

03/01 Peter Rose, Aankoper

03/01 Limba Nyaniso, Malmesbury Groothandel

06/01 Thumekile Nkombisa, Kraaifontein Administrasie

06/01 Koos Waldeck, George Abattoir

07/01 Mesuli Kumka, Roers Fabriek

09/01 Pieter Fortuin, Kraaifontein Produksie

09/01 Mhlonzima Nunwana, Swartland Volstruise

11/01 Mzamo Ncedani, Malmesbury Abattoir

11/01 Joshline Wence, Kraaifontein Produksie

11/01 Petrus Lameyer, Roers Fabriek

12/01 Dorcas Mtukela, Diens Somerset-Wes

13/01 Goergina April, Roers Ontbening

14/01 Raynier Alias, Roers Ontbening

15/01 Tshepang Malimabe, Malmesbury Abattoir

16/01 Theunis Kotze, Kraaifontein Administrasie

16/01 Linda Bekeer, George Abattoir

16/01 Gerrie Oberholzer, Besturende Direkteur

16/01 Florentina Juries, Roers Fabriek

16/01 Norman Samson, Roers Fabriek

17/01 Mogamat Abrahams, Kraaifontein Administrasie

17/01 Marco van Rensburg, George Groothandel

17/01 Niel Coetzee, Roers Fabriek

18/01 Margaret Pedro, RMP Bemarking

19/01 Anton Smit, Malmesbury Groothandel

20/01 Jonathan Agulhas, George Groothandel

21/01 Attie Koen, George Groothandel

21/01 Veronica Letuka, Kraaifontein Produksie

21/01 Gerhard Jordaan, Malmesbury Groothandel

25/01 Mzukisi Masondo, Kraaifontein Groothandel

25/01 Andre Afrika, Roers Fabriek

26/01 Frenrico Hendriks, Roers Fabriek

27/01 Menzi Platjie, Kraaifontein Administrasie

27/01 Siyabulela Mdloyi, Malmesbury Groothandel

28/01 Bonisile Mhlwayeli, Roers Skoonmaak

28/01 Michael Henn, Malmesbury Abattoir

29/01 Kobie Schreuder, Swartland Volstruise

30/01 Denise Loliwe, Swartland Volstruise

31/01 Ismael Philander, Roers Fabriek

Uit die woord deur Marlene Owies:

Habakuk 3 : 17-18

Al sou die vyeboom nie bot nie en

daar geen druiwe aan die wingerde

wees nie, al sou die olyfoes misluk

en die lande geen oes lewer nie, en

die beeskrale sonder beeste

wees nogtans sal ek in die

Here jubel, sal ek juig in God

my Redder.

BABA’S

Florinda Ontong

van Kraaifontein

Produksie en Ricardo

Hattingh

het 23 Augustus

tweeling seuns

ryker geword -

Raylin en Jaylin

Elrina Koch van

Hoofkantoor en

Glan het ‘n baba

dogter ryker geword

11 Oktober.

Hier is ousus Nikki-Mari

en klein

Nadia.

BETERSKAP

Pumzile Ntshenge

(Pom) word deur sy

kollegas in George

sterkte toegewens

met sy herstel.

Royal Taaibosch,

versendingsklerk by

Kraaifontein se seun

Elroy (22 jr), is vroeg

September 2012 in sy

rug geskiet. Hy is nou

‘n kwadrupleeg en

word eersdaags by

Lentegeur opgeneem.

Ons bid die

gesin baie sterkte

toe.

Opgestel en uitgegee:

Naomi Viljoen & Karin

Pienaar

ROELCOR

NUUS NEWS IINDABA

Des12-Jan 2013

MESSAGE FROM THE FINANCIAL DIRECTOR

Dit is alweer daardie tyd van die jaar wanneer dit vir ons voel of die jaar behoorlik sy treë begin rek

en ons sukkel om by te hou. Vir Roelcor en sy mense is dit tradisioneel ook die tyd waarin ons letterlik

ons treë moet rek, want dis seisoentyd! In die besighede gaan dit dol en ons skarrel en hardloop

rond om vee te kry en te slag en ons produkte by ons kliënte uit te kry in die aanloop tot die

Feestyd. Ek wil daarom sommer by voorbaat dankie sê en vir almal sterkte toewens met die lang

ure en die ver kilometers op ons paaie gedurende die bedrywige klompie weke wat nog voorlê.

2012 was geen uitsondering as dit kom by uitdagings nie. Roelcor het die afgelope jaar van

gedaante verwissel en lyk nie meer soos die Roelcor van 2011 en vroeër nie. Bedrywighede is

gerasionaliseer, werksaamhede is opnuut gefokus en op korporatiewe front is hard gewerk om die

maatskappy te herposisioneer vir groei en winsgewendheid op sy pad vorentoe.

The directors are fully aware that 2012 was a most challenging year, not only for Roelcor, but also Francois Pienaar

for each and every employee of the company. We are extremely proud of and grateful for every person who has remained loyal

to our common goal to get through these difficult times, stayed focused and worked with utmost dedication to ensure our customers

still regard us as an integral part and critical element of their own business’ future success. We are therefore convinced that

we have the right team in place to take the company to new heights in 2013 and we wish everybody a very prosperous and joyful

New Year.

Maar, voordat ons daar kom, is daar die wonderlike vooruitsig van ‘n Kersfeestyd wat vir ons voorlê. Dit is die tyd waarin ons die

tuig so ‘n bietjie neerlê en ons families en vriende aan die beurt kom. Dit is ook die tyd vir ‘n geestelike verposing, wanneer ons

herinner word aan die grootste Geskenk wat enige mens ooit in sy of haar lewe op aarde sal ontvang.

Ek wil graag vir elke lid van die Roelcor-familie ‘n wonderlike en geseënde Kerstyd saam met hul dierbares toewens en vertrou

dat dit ook op geestelike gebied ‘n verrykende ervaring sal wees. Mag ons opnuut besef dat ons volkome van Sy genade afhanklik

is, maar ook terselfdertyd inspirasie vind in die wete dat die liefde van God groot genoeg is om ons deur enige

uitdaging in die toekoms te dra en daarom die nuwe jaar met vertroue tegemoet kan gaan.

Lekker rus en ry veilig.

“Country Reared” vark projek

Die PnP “Country Reared” vark projek is sover ons kan vas stel ‘n eerste in Suid Afrika op hierdie skaal. Die eienaars van Jarrahnup

Farm buite Botrivier is Kevin Williams en sy vrou Elmari.

Hulle produseer al ‘n geruime tyd op ’n klein skaal varke wat nie konvensioneel in hokke gehuisves word nie, maar eerder toegang

het tot buite kampies waar hulle kan rondloop, grawe en die dinge doen wat varke doen.

PnP het belang gestel om die varke in hulle slaghuise te

verkoop as deel van hulle “Country Reared“ reeks en het

met Kevin saamgewerk om die projek op die been te

bring.

Kevin en Elmari het die hele beplanning van die vark-

boerdery self gedoen en die meeste van die toerusting op

die plaas self gemaak.

Die varke kry goeie natuurlik kos waarin daar geen stimulante,

antibiotika, of proteïene van dierlike afkoms mag

wees nie. Net die beste bloedlyne is in die proses gebruik

en die kudde is totaal geslote wat dit ‘n siekte vrye vark

boerdery maak. Die projek is nou op dreef en produseer

na genoeg 340 varke per week wat by die abattoir in

Worcester geslag word. Worcester abattoir is opgradeer

om die verhoogde slagtings te kan hanteer.

Die varke word deur die Wes-, Suid- en ook nou na die

Oos-Kaap versprei.

Berig deur John Fourie, Operasionele Direkteur

G’n vleis so tuis in jou huis You just can’t eat better meat 1

2

...Projek Oase – ‘n Storie van Hoop

Die meeste van ons het vir Willa Paxton van Kraaifontein geken. Hy is 17

Junie na ‘n kort siekbed oorlede. Elsabé Bester, bemarkingsbestuurder van

Roelcor Wes Kaap, het steeds noue kontak met sy weduwee, Koba, gehad

en dus geweet dat dit emosioneel en finansieël baie swaar by haar huis

gaan. Sy het Koba genomineer vir die Projek Oase van Radio Tygerberg. Sy

was baie bly toe sy hoor dat Koba 17 Oktober besoek sou word deur Radio

Tygerberg se span – Luane, Richard en George, die kameraman.

‘n Span kollegas van Willa - Elsabé, Stephaan Matthee (algemene bestuurder),

en Gertrude Williams (tele-verkoopsdame) het saam met die radiospan

vir Koba gaan verras om 07h40. Koba het slegs vir Elsabé verwag….

en sy was oorweldig… deur die besoek en die blye tyding! Sy het gesê dat

“as sy eendag weer geld het, sy soveel kos gaan koop dat dit by die vensters

uitrol …”

Elsabé het Koba toe Maandagoggend 22 Oktober na Radio Tygerberg se

kantore geneem waar Mark Jennings van Pick ‘n Pay die koopbewyse van

R2000.00 elk aan 3 persone oorhandig het – Koba was een van die mense.

Die Vader hoor ons gebede, en voorsien op sy eie tyd. Hy is steeds ‘n God

van wonderwerke.

Ons wil ook dankie sê vir Elsabé wat die inisiatief geneem het om Koba Paxton

te nomineer vir die projek. ‘n Klein gedagte van welwillendheid het ‘n

groot verskil in Koba se huis, hart en lewe gemaak.

Worcester Groothandel en Attie

Stadler van Laingsburg doen baie besigheid.

Toe Attie dus vir Pieter Terblanche

vra om ‘n vragmotor te leen

aan die NG Kerk Laingsburg vir die

vervoer van vleis was dit ‘n uitgemaakte

saak. Ons koop baie vleis van die

area en wil graag die gemeenskap

ondersteun. Arthur Moses was die

vragmotorbestuurder—baie dankie dat

jy ook laat gewerk het, Arthur!

Roers Fabriek het in Oktober 2012 ‘n kompetisie gehad waar die werkers die naam

Roers moet ontleed het en sê waarvoor elke letter staan. Dit was deel van spanwerk.

Die wenner was Magrieta Frederiks (toesighouer-ontbening)

R-Reliable

O-On

E-Excellent

R-Remarkable

S-Service

Sy het ook ‘n prys van R250.00 (kouevleis) gekry

2de plek was Sarah April (voorman—lae risiko)

R-Regtig O-Ongelooflik E-en R-Regtig S-Smaaklik

3de plek was Florentina Juries (Televerkope)

R-Roers O-Ongoing E-Efficient R-Reliable S-Service

Swartland Volstruise – Verwelkom

Cindy Immelman het 5 November by Swartland

Volstruise aangesluit as ontvangs/admin klerk. Sy

is 22 jaar oud. Sy het in 2009 by Hoërskool Swartland

in Malmesbury gematrikuleer. Sy

het voorheen by Bester & Vennote

asook by Kloovenburg Wynplaas

gewerk.

Baie welkom by die span, Cindy

Koba Paxton & Elsabé Bester

Stephaan Matthee, Gertrude Williams, Luane,

Elsabé Bester en George

Magrieta Frederiks en Ruan van Papendorp

Sarah April, Magrieta Frederiks en Florentina Juries

Attie Koen is sedert Mei 2012

weer in diens by George nadat hy

in 2011 afgelê is toe ons die nagskof

afgestel het. Hy werk nou in

die abattoir en is bevorder na

voedselveiligheidsbeampte.

Cynthia Mpumela

George Abattoir

Janice Claassen

Diens Somerset-Wes

DESEMBER 2012 — 5 jaar

Thusang Thakuli

Kraaifontein Administrasie

NUWE UITDAGINGS

VOEDSEL VEILIGHEID

In September het beide Raeesah Abrahams

van Kraaifontein en Adriana Saayman van

George wat verantwoordelik was vir voedselveiligheid

by die onderskeie takke, bedank.

Dit het weer geleenthede geskep vir mense

wat brand vir nuwe uitdagings. Theunis en

Attie het albei die geleentheid aangegryp en

het in Oktober en November onderskeidelik

die PRP en HACCP 3dag- kursus van Swift

gedoen. Theunis Kotze is tans besig om sy

spanlede saam te stel en gaan dan higiëne

opleiding aan al die werkers gee. Hy verwag

sy eerste FSA oudit in Januarie en sê die senuwees

knaag maar bietjie.

Attie Koen is hard besig om stelsels in plek te

sit in George abattoir en groothandel. Hy het

ook reeds 'n oudit van Ecolab gehad en dit het

baie goed verloop. Tydens skryf van die berig

was hy besig met ‘n Pick’nPay oudit. Ons glo

dit sal goed gaan, Attie.

DIENSERKENNING

en 10 jaar

Wouter Muller

George Groothandel

Victor Magwa

Roers Fabriek

Theunis Kotze het reeds in April

2003 by Roelcor in George

aangesluit. Sy lewe het interessante

draaie geloop. Algemene

werker, toesighouer, versendingsklerk,

vragmotorbestuurder in

George en daarna oorgeplaas na

Kraaifontein, waar hy later ‘n klerk

en nou voedselveiligheidsbeampte

is.

JANUARIE 2013

Eveleen April

Kraaifontein Produksie

G’n vleis so tuis in jou huis You just can’t eat better meat 3

5 jaar

James Snyers

George Huide & Velle

10 jaar

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!