05.05.2013 Views

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/2012

NSS – Graad 10 Model – Memorandum

AFDELING C

VRAAG 4

Opname van water en laterale beweging na die xileem

- Waterpotensiaal van die grond is hoër

- As die van die selsap van die wortelhaar

- Water beweeg uit die grond deur die proses van osmose

- Deur 'n deurlaatbare selwand,

- differensieel deurlaatbare selmembraan en sitoplasma

- deur die tonoplast in die vakuool van die wortelhaar

- Die waterpotensiaal van die wortelhaar verhoog is hoër

- As die van die aanliggende selle

- Water diffundeer saam met die waterpotensiaalgradiënt

- Deur intersellulêre lugruimtes en selwande of selmembranevan die aanliggende

selle of

- Deur die plasmodesmata van sel na sel

- Deur die korteks

- Deur die Kaspariese bande van die endodermisna die xileem enige 11

Strukturele aanpassings van xileem

Xileemvesels

- is verlengvir vinnige beweging van water

- is nielewend vir vinnige beweging van water

- groot lumens vir ongehinderde vloei van water

- dwarswande afwesig/geperforeer met gaatjies vir opwaartse vervoer

- Die wande van die xileemvesels is verdik/besit lignien

- Om kohesie en adhesie spanning te weerstaan wat die water laat opstyg/

voorkom ineenstorting enige 3 x 2

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

Kopiereg voorbehou

(11)

(6)

Inhoud (17)

Punte Beskrywings

3 Goed gestruktureerd – demonstreer insig en begrip ten opsigte van die vraag

2 Geringe gapings in die logika en vloei van die antwoord

1 Wend poging aan, maar met beduidende gapings in die logika en die vloei van die

antwoord

0 Geen poging aangewend/niks geskryf behalwe die vraagnommer

Sintese (3)

TOTAAL AFDELING C: 20

GROOTTOTAAL: 150

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!