05.05.2013 Views

NUWE Drama afrikaanse memorandum... - sacai

NUWE Drama afrikaanse memorandum... - sacai

NUWE Drama afrikaanse memorandum... - sacai

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dramatiese Kunste Memorandum September 2012

DRAMATIESE KUNSTE

REKORDEKSAMEN

2012

MEMORANDUM

HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 12 BLADSYE

Kopiereg Voorbehou Bladsy 1

Dramatiese Kunste Memorandum September 2012

AFDELING A: BEGRYP EN ANALISEER

VERPLIGTE VRAAG

VRAAG 1: ABSURDE TEATER

1.1 - Niks het „n bepaalde of bekende bestaan nie

- Die mens is wat hy van homself maak

- Die lewe het nie meer betekenis nie, mens leef in „n vakuum

- Bestaan word beroof van doel

- Die mens is afgesny van enige geloof en spirituele wortels

- Tradisionele waardes het gedisintegreer

- Die mens word gedryf deur seksuele drange en onderbewussyn

- Die mens voel vervreem van God

- Eksistensialisme: Die filosofie wat ontwikkel het in Frankryk in 1940 (Camus)

- Nietzsche – geen godheid (“god is dead”)

- Freud – die mens word gedryf deur seksuele drange

- Dramaturge was van die idee dat ons in „n chaotiese en betekenlose wêreld leef

(Leerders moet ook duidelike aanhalings vanuit die teks gebruik) (10)

1.2 - Versterk die sirkulêre en herhalende struktuur

- Dialoog gee nie informasie deur nie

- Woorde word omruilbaar

- Dialoog is onpersoonlik en outomaties

- Gebare neem komiese vaardighede aan

- Maak gebruik van herhaling

- Onvermoë om te kommunikeer en gebrek aan ware betekenis

- 20ste Eeu het rasionele denke en taal tot „n einde gekom

- Charles Darwin en sy evolusieteorie

- Einsten wat beklemtoon dat alles as relatief beskou moet word

- Taal, net soos logika was irrelevant vir eksistensiële probleme, omdat niks buite -

hulself uitgedruk kan word nie

(Leerders moet ook duidelike aanhalings vanuit die teks gebruik) (15)

1.3 Die karakters voel geïsoleer deur die samelewing van „n ware ervaring van die lewe.

Net so is hulle vasgevang in „n vakuum/kokon van eksistensialisme en kan hul hulself

nie daaruit bevry nie.

Die karakters het geen agtergrond nie en hulle word voorgestel as sosiale marionette.

Daar is meganiese kwaliteite betrokke en die karakters suggereer groter waarhede van

die menslike toestand – waarhede wat eers moet ervaar word.

Kopiereg Voorbehou Bladsy 2

Dramatiese Kunste Memorandum September 2012

Die karakters is wisselbaar en is „n abstraktheid van die menslike gestalte. Hierdie tipe

toneelspel verg vehoogde energie en konsentrasie.

(5)

AFDELING B: BEGRYP EN ANALISEER

Daar is vier vrae in hierdie afdeling. Beantwoord slegs TWEE vrae wat handel oor

die twee dramas wat jy bestudeer het.

VRAAG 2: BOESMAN EN LENA DEUR ATHOL FUGARD

2.1 “Dink jy ek wil vir jou hê?” / “Vir haar geneuk oor sy die empties laat val het”.

Leerder se eie interpretasie, moet aanhaling gebruik en dan Boesman en Lena

se verhouding evalueer volgens Boesman se mishandeling teenoor Lena,

verbaal en nie-verbaal. (4)

2.2 Rondkarakters. Hulle is „n verteenwoordiging van die mensdom in die geheel.

Individue is vasgevan in „n geweldsituasie. Mense word geïsoleer deur die

samelewewing van „n ware ondervinding van die lewe. Lewe word beskou as „n

vervelige doellose aktiwiteit.

Karakters is „n abstraksie van menslike houding. Kleurlingras word vasevang in

alkolisme en die invloede van die apartheidsjare. Bewuswees van „n vyandige

heelal.

Hulle demonstreer menslike karaktertrekke/houdings. Karakters suggereer

groter waarhede oor die menslike toestand – waarhede wat beleef moet word.

Oordrewe en omruilbare karakters. Hansworsagtige optrede met verhoogde

energie. Meganiese kwaliteite en outomatiese gedrag kom voor by die karakters.

Handel oor interaksie tussen die onderdrukkers en die onderdrukte soos

vergestalt in die apartheidsisteem. Hiper konsentrasie is noodsaaklik.

(10)

2.3 Gebruik onderstaande tabel as riglyn. Leerder kon of „n skets geteken het, of „n

beskrywing gegee het.

SKETS BESKRYWING

Netjies en relevant Duidelik en relevant

Weerspieël armoede en apartheids- Weerspieël armoede en apartheidsinvloede

en gevolge

invloede en gevolge

Het byskrifte Leerder se eie denke kan toegepas

Kopiereg Voorbehou Bladsy 3

Dramatiese Kunste Memorandum September 2012

word op die toneel

Kreatief Kreatiewe beskrywing

Voorkoms, verwaarloos Voorkoms, verwaarloos

2x5 = (10)

2.4 Want sy het geen ander plek om heen te gaan nie. Boesman is al wat sy ken.

Geweld en pyn is al wat sy ken. Sy bevind haarself in „n eksistensiële situasie

waar sy haarself nie kan uit bevry nie. Boesman se geweld het vir haar die norm

en „n roetine geword en sy kan nie meer daaruit ontsnap nie, dit is te laat. Sy

word beskou as „n onderdrukte en Boesman is die onderdrukker. (6)

[30]

VRAAG 3: WOZA ALBERT DEUR PERCY MTWA, MBONGENI NGEMA EN

BARNEY SIMON

3.1.1

Om „n bewussyn te skep van die onregverdighede van apartheid.

Verandering te motiveer.

Gehoor kon uitstap en as gevolg van emosionele oortuiging,

„n verskil gaan maak en reageer op wat gesien is op die verhoog.

(Leerder se eie relevante interpretasie geld)

(5)

3.2 RISE UP ALBERT/STAAN OP ALBERT (2)

3.3.1 Die skeppers wil die gehoor bewus maak van die onregverdighede van die

Apartheid SA bv. (1) Bantoe-onderwysstelsel waar leerlinge nie almal gelyke

geleenthede gekry het nie. Nie-blanke leerders kon op die ouderdom van 16

reeds die skool verlaat waar blanke-leerders verplig was om hul skoolloopbaan

te voltooi. (2) Paswette; (3) Groepsgebiedwet; (4) Diskriminasie op alle

gebiede en vele meer. Percy en Mbongeni wou gehore deur die “Meat-

Vendor” bewus maak van swak onderrig in die Apratheidsjare. (5)

3.3.2 Protesteater is teater vir verandering. Gewoonlik episodies en maak gebruik van

visuele voorbeelde en simbolisme. Karakters is stereotipies. Wil aksie ontlok

deur emosionele reaksie. Gebruik min geld aan kostuums en rekwisiete.

Beligting is eenvoudig wat dit is nie altyd beskikbaar nie. Dit het sterk politiese

boodskappe en verklarings. Gevoellens van frustrasie word oogedra in die

toneel. Sekere toneelstukke word geskryf en ander is “workshopped”. Gehoor is

veronderstel om te simpatiseer en hul opinies te her-evalueer. Fokus op

bewussyn. Word gedoen deur mense VIR mense. Die styl is vol energie, satire,

ironie en word geskryf met „n ernstige politiese agenda in plek. (6)

Kopiereg Voorbehou Bladsy 4

Dramatiese Kunste Memorandum September 2012

3.4

Karakters is stereotipies.

Steun op uiterlike en fisiese karakterisering

(bv. Die jazz-groep, leerders mag eie teksvoorbeelde gebruik)

Fokus op stem en lyf van die akteur.

Akteurs speel verskeie rolle in die

verloop van die drama.

Klem op komiese vaardighede.

Volgens Grotowski:

Akteur moet al sy fisiese en emosionele sterkte gebruik,

dit sluit mimiek en assosiasie in.

Beweging moet hand aan hand loop met betekenis.

Hy het ook gesê dat die akteur net kan staatmaak op sy brein en

liggaam.

Sy invloed het teen ryk teaterstyle gegaan.

Min beligting en kostuums.

Die hoof doel was, dat die akteur en die gehoor hulself konfronteer

in iets wat blyk om spiritueel

of selfs godsdienstig te wees. (10)

3.5 Teater is akteur gerig. Die styl steun op die akteur se talente en vaardighede.

Gebruik basiese rekwisiete en stel, word net gebruik as dit regtig nodig is.

Rekwisiete kan meer as een ding voorstel of wees (“multi-functional”)

Die akteur se fisiese- en stemgebruik moet van „n baie goeie gehalte wees (as

„n akteur van „n mens na „n dier of „n instrument verander, word sy eie klankeffekte

gebruik om dit te laat gebeur.) Die ruimte waar die toneel opgevoer

word, is minimalisties. Hierdie tonele kan dus op enige plek opgevoer word. (2)

VRAAG 4: SIENER IN DIE SUBURBS DEUR P.G DU PLESSIS

4.1 Die drama bereik „n duidelike klimaks as Jakes vir Tiemie aanrand en Tjokkie

selfmoord pleeg. (3)

4.2 Tiemie is Tjokkie se halfsuster. (2)

Kopiereg Voorbehou Bladsy 5

Dramatiese Kunste Memorandum September 2012

4.3 Giel dobbel. Hy maak staan op wat Tjokkie sien sodat hy sy wenperd kan kies.

Tjokkie is die enigste een wat Giel „n wen kan waarborg. Giel moet wen om

seker te maak hy verloor nie alles nie. (3)

4.4 - Sy karakter probeer om situasies met geweld te manipuleer vir sy eie gewin

- Op agtien was hy vir tien maande getroud

- Hy soek nou vir Tiemie en sien haar as „n “klas-ma” vir sy ongebore laaitie

- Jakes wil uit sy omstandighede kom deur vir sy ongebore seun „n ma te kry

wat klas het

- Hy het die plan toe vervul deur vir Tiemie swanger te maak

- Hy dra „n leerbaadjie en „n modebroek.

- Hy praat graag groot en hy is vol van homself

- Hy is „n onverantwoordelike karakter

- As hy besef Tiemie is moontlik swanger met „n ander man se kind verloor hy

beheer en rand haar aan

- Hy word beskou as die antagonis

- Hy hou aan tot hy sy sin kry (byvoorbeeld toe hulle vir Tjokkie forseer het om

te sien

- Jakes drink ook hopeloos teveel en dit maak hom nog meer agressief

(Leerder kan nog verdere antwoorde gee, solank dit relevant bly) (10)

4.5 Leerder se eie interpretasie. Kan idees voorstel soos beligting, klank,

kostuums, tegnologie ens.

PUNTE BESKRYWER (Bewyse)

8-10 Uitstekend Kandidaat het uitstekende begrip van ontwerp en kan dit

op die teks toepas. Kandidaat kan oor lewendige

opvoering nadink, dit vergelyk en moderniseer. Kandidaat

demonstreer hoë vlak van insig as dit kom by teater-en

produksie ontwerp.

5-7 Goed Kandidaat het goeie begrip van ontwerp en kan dit op die

teks toepas. Kandidaat kan oor lewendige opvoering

nadink, dit vergelyk en moderniseer. Kandidaat

demonstreer redelike vlak van insig as dit kom by teateren

produksie ontwerp.

2-4 Elementêr Kandidaat het gedeeltelike begrip van ontwerp maar kan

dit nie volledig op die teks toepas nie. Kandidaat kan nie

oor lewendige opvoering nadink, dit vergelyk en sinvol

moderniseer nie. Kandidaat demonstreer redelike vlak

van insig as dit kom by teater-en produksie ontwerp.

0-1 Swak Kandidaat het nie begrip van ontwerp nie. Kan dit nie op

Kopiereg Voorbehou Bladsy 6

Dramatiese Kunste Memorandum September 2012

VRAAG 5: NOTHING BUT THE TRUTH

die teks toepas nie. Leerder is nie instaat om oor

lewendige opvoering na te dink en dit sinvol te vergelyk of

te moderniseer nie. Kandidaat demonstreer geen vlak

van insig by teater-en produksie ontwerp nie.

(12)

[30]

5.1 Sipho het met die begrafnisondernemer gereël dat hy teenwoordig is wanneer

sy broer se liggaam vanaf London aankom. Hy wou ook sy broer nog een keer

sien voordat hy begrawe word. Hy word van die voorreg ontneem en is

daarom baie geskok en ontsteld om te verneem dat sy broer reeds veras is –

emosies wat verstaanbaar is.

(5)

5.2 Die aankoms van Mandisa veroorsaak dat Thando haar lewe herevalueer.

Sy word uitgedaag deur die kontras tussen haar en Mandisa. Mandisa is

onafhanklik, reguit, nie bang om haar mening te lug nie, sy verstaan nie veel van

tradisies en gebruike waaraan Thando nog vasklou nie. Byvoorbeeld:

Thando sal nie blatant vir Sipho uitdaag nie maar Mandisa sal wel. Thando was

altyd „n pligsgetroue en bedagsame dogter maar al hierdie kwaliteite word nou

deeglik getoets. Mandisa, wat in London grootgeword het, verstaan nie hoe

Thando haar pa so kan gehoorsaam sonder om ooit iets te bevraagteken nie.

Thando het innerlike konflik sedert Mandisa se aankoms want Mandisa gee „n

ander perspektief op dinge – soos „n buitestaander. Thando begin meer

selfgeldend raak en raak ook meer onafhanklik – soos gesien in lyne 14-16.

Ken sewe punte toe as twee aspekte goed bespreek is of vier aspekte net

genoem word. (7)

5.3 Hy beweeg weg van protesteater met sy steroetipiese taal en karakters na „n

meer realistiese karakterisering om die gewone man te verteenwoordig. Die taal

is eenvoudig, alledaagse gesprekstaal wat maklik verstaan kan word. Die

karkaters kan malkik herken en geidentifiseer word. Die situasies waarin hulle

hulself bevind, kan die lewens van duisende gewone Suid-Afrikaners reflekteer.

Karakters is kompleks en drie dimensioneel. Hulle is goed ontwikkel met „n

sielkundige/emosionele geskiedenis en handelinge wat logies gemotiveer kan

word. (6)

Kopiereg Voorbehou Bladsy 7

Dramatiese Kunste Memorandum September 2012

5.4

PUNTE BESKRYWER

10-12 Uitstekend Kandidaat verstaan duidelik die stelling en kan goeie teksvoorbeelde

gebruik en toepas vanuit die toneel. Leerder bespreek al drie die areas van

die stelling volledig – die toneelstuk is „n portret, handel oor die gewone

laer-klas karkaters in die gewone tyd in SA‟s geskiedenis asook die

oordrewe/konflik verhouding tussen die twee broers.

8-9 Goed Kandidaat verstaan duidelik die stelling en kan goeie teksvoorbeelde

gebruik en toepas vanuit die toneel. Leerder bespreek al drie die areas

van die stelling – die toneelstuk is „n portret, handel oor die gewone laerklas

karkaters in die gewone tyd in SA‟s geskiedenis asook die

oordrewe/konflik verhouding tussen die twee broers.

6-7 Gemiddeld Kandidaat verstaan die stelling tot „n eenvoudige vlak. Gee sommige

teksvoorbeelde. Leerder bespreek een of twee van die areas van die

stelling – die toneelstuk is „n portret, handel oor die gewone laer-klas

karkaters in die gewone tyd in SA‟s geskiedenis asook die oordrewe/konflik

verhouding tussen die twee broers. Skryfstel is in die vorm van kort sinne

in plaas van paragrawe.

4-5 Elementêr Kandidaat verstaan die stelling tot „n baie eenvoudige vlak. Gee nie

teksvoorbeelde nie. Leerder bespreek een of bietjie van die areas van die

stelling – die toneelstuk is „n portret, handel oor die gewone laer-klas

karkaters in die gewone tyd in SA‟s geskiedenis asook die oordrewe/konflik

verhouding tussen die twee broers. Skryfstel is in die vorm van kort sinne

in plaas van paragrawe.

0-3 Swak Kandidaat gee basiese uitleg van storielyn. Skryfstel is in die vorm van

kort sinne in plaas van paragrawe.

(12)

AFDELING C: TOEPASSING VAN PERSOONLIKE HULPMIDDELS EN BESINNING EN

EVAUERING

AFDELING C bestaan uit DRIE vrae: Beantwoord TWEE vrae: VRAAG 6, VRAAG 7.1

of VRAAG 7.2

VRAAG 6

6.1.1

PUNTE BESKRYWER (Bewyse)

8-10 Uitstekend Kandidaat het uitstekende begrip van bemarking en kan

dit op die bron toepas. Kandidaat kan oor lewendige

opvoering nadink, dit vergelyk en evalueer. Kandidaat

demonstreer hoë vlak van insig as dit kom by teater-en

[30]

Kopiereg Voorbehou Bladsy 8

Dramatiese Kunste Memorandum September 2012

produksie bemarking.

5-7 Goed Kandidaat het goeie begrip van bemarking en kan dit op

die bron toepas. Kandidaat kan oor lewendige opvoering

nadink, dit vergelyk en evalueer. Kandidaat demonstreer

redelike vlak van insig as dit kom by teater-en produksie

bemarking.

2-4 Elementêr Kandidaat het gedeeltelike begrip van bemarking maar

kan dit nie volledig op die bron toepas nie. Kandidaat kan

nie oor lewendige opvoering nadink, dit vergelyk en sinvol

evalueer nie. Kandidaat demonstreer redelike vlak van

insig as dit kom by teater-en produksie bemarking.

0-1 Swak Kandidaat het nie begrip van bemarking nie. Kan dit nie

op die bron toepas nie. Leerder is nie instaat om oor

lewendige opvoering na te dink en dit sinvol te vergelyk of

te evalueer nie. Kandidaat demonstreer geen vlak van

insig by teater-en produksie bemarking nie.

6.1.2 Kandidaat kry punte indien hy/sy verwys het na een van die tekste wat bespreek

is in die jaar. Kandidaat moet „n goeie begrip van toon van inligting wat op

plakkaat moet verskyn bv:

Datum, kostes, plek, akteurs, titel, interessante motiewe en prente, aanloklik. (5)

6.2.1 Leerder moet een van die praktiesewerke wat hy/sy hierdie jaar gedoen het

bespreek en motiveer waarom hy/sy dink dit suksesvol was.

PUNTE BESKRYWER (Bewyse)

6 Uitstekend Kandidaat het uitstekende begrip van praktiese

evalueering en kan dit vergelyk en evalueer deur

gespesialisserde woordeskat te gebruik. Kandidaat kan

oor lewendige opvoering nadink, dit vergelyk en evalueer.

Kandidaat demonstreer hoë vlak van insig as dit kom by

praktiese-evalueering.

4-5 Goed Kandidaat het goeie begrip van praktiese evalueering en

kan dit vergelyk en evalueer deur goeie woordeskat te

gebruik. Kandidaat kan oor lewendige opvoering nadink,

dit vergelyk en evalueer. Kandidaat demonstreer redelike

vlak van insig as dit kom by praktiese-evalueering.

2-3 Elementêr Kandidaat het swak begrip van praktiese evalueering en

kan dit nie baie goed vergelyk en evalueer deur nie.

Gebruik swak woordesakt en voorbeelde. Kandidaat dink

swak na oor lewendige opvoering. Kandidaat

(10)

Kopiereg Voorbehou Bladsy 9

Dramatiese Kunste Memorandum September 2012

demonstreer lae vlak van insig as dit kom by praktieseevalueering.

0-1 Swak Kandidaat het geen begrip van praktiese evalueering nie

en kan dit nie vergelyk en evalueer deur gespesialisserde

woordeskat te gebruik nie. Kandidaat kan nie oor

lewendige opvoering nadink, dit vergelyk en evalueer nie.

Kandidaat demonstreer geen vlak van insig as dit kom by

praktiese-evalueering nie.

6.2.2 Leerder moet bewys lewer dat hy/sy voorberei het vir praktiese eksamens.

Leerder se antwoord moet gestruktrueerd en goed bepland voorkom.

6.3 Leerder moet bewys lewer dat hy/sy navorsing gedoen het oor praktiese

eksamens se sosio-politese agtergrond. Leerder se eie interpretasie geld,

solank dit gebasseer is op konstruktiewe denkprosesse en navorsing.

VRAAG 7

7.1.1 Leerders kan volgens LABAN se tegnieke hierdie vraag beantwoord.

Indien leerders volgens die Alexander tegniek beantwoord het, mag dit volgens

die onderstaande punte reggemerk word:

Kopiereg Voorbehou Bladsy 10

(6)

(4)

(5)

[30]

Die Alexander-tegniek is ontwikkel deur Frederick Matthias, 'n Australiese akteur

wat begin belangstel het in spierspanning nadat hy sy stem op die verhoog

verloor het. Hy het ontdek dat sekere bewegings en houdings tot onnodige

spierspanning lei en dat hierdie spanning 'n verwoestende uitwerking op 'n mens

se gesondheid het.

Die leerling beheer koördinasie van sy kop, nek en torso. Die korrekte houding lei

tot nuwe energie, verligting van spanning en uitputting en vreugde in beweging.

Die basiese struktuur van die persoonlikheid word gevorm deur die gebruik van

ons liggame.

Dit lei jou tot die staat van vryheid en balans van die liggaam en brein wat die

basis van effektiewe werkverrigting in alle aktiweite en tonele is.

Dramatiese Kunste Memorandum September 2012

Voobeeld van „n oefening: Lê met jou rug op ‟n plat oppervlak (‟n mat werk die

beste), met jou knieë gebuig om die voete so na as moontlik aan jou liggaam te

bring sonder om ongemak te veroorsaak. (5)

7.1.2 Voorkom beserings

Fisies en sielkundig voorbereid

Liggaam bly gefokus

Verseker prestasie en sukses

Ontspanning

Verseker karakterisering

Bewus van mede-spelers se aksies

(Leerder kan vraag verder uitbrei en kreatief daaroor besin met konstruktiewe

regverdiging)

7.1.3 - Artikulasie

Oefeninge:

Doen tongknopers:

Wie weet waar Willem Wouter woon, Willem Wouter woon waar weste

woeste winde waai.

Weste woeste winde waai waar Willem Wouter woon.

Rooi lorrie blou lorrie

My liewe neef Louw, my neus jeuk nou, jeuk my liewe neef Louw se

neus ook nou

DEFINISIE: Die duidelike en akkurate skepping van klanke deur die mond te

gebruik (bv. Spreker se lippe, tande, tong en harde en sagte verhemelte.

- Resonansie

Oefeninge:

Neurie-oefeninge

Staan in die korrekte posisie en maak seker dat jou liggaam ontspanne is.

Maak jou oë toe en konsentreer op die innerlike werking van jou liggaam.

Kopiereg Voorbehou Bladsy 11

(5)

Dramatiese Kunste Memorandum September 2012

Haal nou diep in die maag asem en klank die letter “mmm”. Doen

dieselfde oefening met die letters “n” en “ng”.

Ontploffingsoefening

Krul jou liggaam op deur op jou hurke te sit en so min moontlik ruimte in

beslag te neem. Begin die vibrasie op “m”.

Verhoog die vibrasie en skep die gevoel dat die vibrasie jou liggaam gaan

laat ontplof.

Wanneer die vibrasie op sy mees intensste is, “ontplof” jou liggaam

in „n sprong waarin jy jou arms en bene op die letter “a” na die kant

werp.

DEFINISIE: Die versterking van klank in die resonansieholtes (mond-,neus-,

en keelholte, Sinusholte en borsholte)

(Leerder mag sy eie voorbeelde van artikulasie en resonansie gee, solank

dit relevant is.) (20)

7.2.1 Leerder kry punte as hulle al vier die konsepte bespreek het.

Eie interpretasie.

OF

- Kostuum (5)

- Gehoor (5)

- Beligting en klank (10) (20)

7.2.2 Enige relevante antwoord gebasseer op die aanhaling in 7.2 sal aanvaar

word. (10)

[30]

TOTAAL VIR AFDELING C: 60

GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg Voorbehou Bladsy 12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!