Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

• Water is 'n universele oplosmiddel en toelaat belangrike chemiese reaksies toe om plaas te vind. Dit is 'n belangrike bestanddeel vir fotosintese waarin plante glukose (suiker) skep van sonlig, water en koolstofdioksied. • Water speel 'n belangrike rol in plantreproduksie, want sommige sade moet deur water versprei word. (Probeer om te onthou watter sade deur water versprei word?) 5.3 Voedselwebbe Ons het nou gesien waarvan 'n ekosisteem gevorm is en dat daar 'n verhouding tussen die lewende en nie-lewende dinge bestaan. In 'n ekosisteem word plante en diere ook aan mekaar verbind as gevolg van hul voedingverhoudings. Die plante in 'n ekosisteem is word produsente genoem en die diere is die verbruikers. VRAE Kan jy onthou wat 'n produsent en 'n verbruiker in 'n ekosisteem doen (vanaf Graad 5 se werk, maar ook van die fotosintesewerk waarmee jy hierdie kwartaal begin)? Skryf 'n antwoord hieronder. 'n Produsent lewer voedsel deur middel van fotosintese van sonlig, water en koolstofdioksied, hoewel 'n produsent nie sy eie voedsel kan produseer nie. Dus moet die produsent ander verbruikers eet. Daar is verskillende soorte verbruikers. • Herbivore eet net plante en plantprodukte. • Karnivore eet net vleis en vleisprodukte (eiers). • Omnivore eet plant- en dierlike produkte. • Insektivore eet net ... kan jy dit raai? • Aasdiere eet gevrekte dieremateriaal. • Ontbinders is mikro-organismes soos bakterieë en swamme, asook sampioene, wat diere- en plantmateriaal afbreek in klein deeltjies en dit hersirkuleer in die grond vir die plant om te gebruik. 90 Lewe en Lewenswyse

VRAE Wat noem jy menslike herbivore? Vegetariers Onthou jy in Graad 5 toe ons van voedselkettings geleer het? Hier is 'n voorbeeld van 'n voedselketting: VRAE 'n Eenvoudige voedselketting. Ontwerp met 'n vriend, jou eie voedselketting wat uit 4 organismes bestaan. Onthou 'n voedselketting begin altyd met plante (produsente) en eindig met aasdiere of ontbinders. In 'n hele ekosisteem is die voedingsverhoudings tussen plante en diere baie meer kompleks as in 'n eenvoudige voedselketting. Hoofstuk 5. Ekosisteme en voedselwebbe 91

VRAE

Wat noem jy menslike herbivore?

Vegetariers

Onthou jy in Graad 5 toe ons van voedselkettings geleer het? Hier is

'n voorbeeld van 'n voedselketting:

VRAE

'n Eenvoudige voedselketting.

Ontwerp met 'n vriend, jou eie voedselketting wat uit

4 organismes bestaan. Onthou 'n voedselketting begin

altyd met plante (produsente) en eindig met aasdiere of

ontbinders.

In 'n hele ekosisteem is die voedingsverhoudings tussen plante en

diere baie meer kompleks as in 'n eenvoudige voedselketting.

Hoofstuk 5. Ekosisteme en voedselwebbe

91

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!