Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids
Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids
Baie diere soos visse, paddas, ens. wat staatgemaak het op die water as hul habitat, sou gesterf het. As gevolg daarvan sou die voëls, wat hierdie diere geëet het, die habitat verlaat het. Plante soos riete en waterlelies wat staatgemaak het op baie klam grond sou gesterf het. ONDERWYSERSNOTA Baie van hierdie ekosisteme het ook diere wat aangepas is om droë seisoene te oorleef (visse en amfibieë word sluimerend, olifante grawe vir water). Ten spyte daarvan is lang periodes van droogte nog steeds nadelig vir hierdie diere. 3 Die grond het begin om te verweer. In hierdie foto het die grond begin verweer. Hoekom dink jy het dit gebeur? Dit kan 'n moeilike vraag wees om te beantwoord. Dit kan wees dat daar op die land geboer is en dus is die natuurlike voorkomende plante verwyder. Daar is nou geen wortels om die grond vas te hou nie. Reën spoel die grond weg en veroorsaak erosie. 'n Denneboomplantasie. 88 Lewe en Lewenswyse
In hierdie mensgemaakte woud is daar nie veel lewe onder die blaredak van die bome nie. Waarom is dit so? Dit is omdat die bome die sonlig blokkeer wat plante en diere nodig het, dus woon hulle nie daar nie. Die dennebome gebruik ook baie van die water in die grond, wat beteken daar bly nie baie water vir ander plante oor nie. Die oorspronklike habitat is vernietig deur uitheemse bome wat daar geplant is. Soos jy geleer het deur hierdie aktiwiteit, is lewende dinge afhanklik van die nie-lewende dinge in 'n ekosisteem. Daar bestaan ook 'n baie fyn balans, en as daar iets versteur word, sal die ekosisteem begin versleg. Die belangrikheid van water in 'n ekosisteem Sonder water kan lewe soos ons dit ken nie bestaan nie. Diere is afhanklik van water in hul ekosisteme. • Water verskaf 'n habitat vir baie verskillende organismes en laat plante en diere toe om te oorleef en te teel. Hoofstuk 5. Ekosisteme en voedselwebbe 89
- Page 45 and 46: 2. Noem 3redes waarom lipiede belan
- Page 47 and 48: Hoofstuk 2. Voedingstowwe in kos 39
- Page 49 and 50: sal porsies uit elke vlak van die v
- Page 51 and 52: Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag r
- Page 53 and 54: 5. Kan jy voorspel wat met Rajesh s
- Page 55 and 56: Opsie 1: Hawermout met frambose Ops
- Page 57 and 58: 3.2 Siektes veroorsaak deur 'n onge
- Page 59 and 60: In sulke gevalle sal mense enigiets
- Page 61 and 62: AKTIWITEIT: Watter siektes of simpt
- Page 63 and 64: HERSIENING 1. Wat verstaan jy onder
- Page 65 and 66: ons sê ons pekel die vleis. In Sui
- Page 67 and 68: 1. Iets waarin julle water kan skep
- Page 69 and 70: VRAE 1. Daar is verskeie redes waar
- Page 71 and 72: AKTIWITEIT: Beskrywing van geproses
- Page 73 and 74: óórgeprosesseer word. VRAE Skryf
- Page 75 and 76: 4.2 Hoe word voedsel geprosesseer?
- Page 77 and 78: Polonie is hoogs geprosesseerde voe
- Page 79 and 80: • gebruik van sout en speserye om
- Page 81 and 82: AKTIWITEIT: Vergelyking tussen trad
- Page 83 and 84: AKTIWITEIT: Voedselprosesseringspro
- Page 85 and 86: Verwysing en bronnelys Algemene ind
- Page 87 and 88: • Verskillende metodes word gebru
- Page 89 and 90: 9. Vergelyk die voedselverwerkingsm
- Page 91 and 92: 5.1 Verskillende ekosisteme 'n Ekos
- Page 93 and 94: Sneeubedekte berge: minimale lewe -
- Page 95: 'n Gesonde ekosisteem is een waarin
- Page 99 and 100: VRAE Wat noem jy menslike herbivore
- Page 101 and 102: VRAE 1. Bestudeer die voedselweb en
- Page 103 and 104: MATERIAAL • 8 stokke • tou (omt
- Page 105 and 106: 9. Wat is die aantal organismes per
- Page 107 and 108: HERSIENING 1. Gee 'n definisie vir
- Page 109: Hoofstuk 5. Ekosisteme en voedselwe
- Page 112 and 113: 1 Vaste stowwe, vloeistowwe en gass
- Page 114 and 115: BESOEK Die deeltjies van materie (v
- Page 116 and 117: Die deeltjies in 'n gas. AKTIWITEIT
- Page 118 and 119: BESOEK Vaste stof-, voleistof, en g
- Page 120 and 121: AKTIWITEIT: Die 3toestande van mate
- Page 122 and 123: 1. Kyk na hoe die deeltjies in elke
- Page 124 and 125: verskillende toestande, naamlik vas
- Page 126 and 127: 3. Hoe is die deeltjies in 'n vaste
- Page 128 and 129: 2 Mengsels 120 SLEUTELVRAE • Wat
- Page 130 and 131: Die maak van mengsels Eerste gaan o
- Page 132 and 133: INSTRUKSIES (deel 3) ONDERWYSERSNOT
- Page 134 and 135: 6. Dink jy dit sal moontlik wees om
- Page 136 and 137: ONDERWYSERSNOTA Die regte rede is d
- Page 138 and 139: Dit is moontlik om materiale in bai
- Page 140 and 141: 3 Oplossings is spesiale mengsels 1
- Page 142 and 143: Wanneer is 'n mengsel 'n oplossing?
- Page 144 and 145: asyn X VRAE kopersulfaat X 1. Watte
Baie diere soos visse, paddas, ens. wat staatgemaak het op die

water as hul habitat, sou gesterf het. As gevolg daarvan sou die

voëls, wat hierdie diere geëet het, die habitat verlaat het. Plante soos

riete en waterlelies wat staatgemaak het op baie klam grond sou

gesterf het.

ONDERWYSERSNOTA

Baie van hierdie ekosisteme het ook diere wat aangepas is om droë

seisoene te oorleef (visse en amfibieë word sluimerend, olifante

grawe vir water). Ten spyte daarvan is lang periodes van droogte

nog steeds nadelig vir hierdie diere.

3

Die grond het begin om te verweer.

In hierdie foto het die grond begin verweer. Hoekom dink jy het dit

gebeur?

Dit kan 'n moeilike vraag wees om te beantwoord. Dit kan wees dat

daar op die land geboer is en dus is die natuurlike voorkomende

plante verwyder. Daar is nou geen wortels om die grond vas te hou

nie. Reën spoel die grond weg en veroorsaak erosie.

'n Denneboomplantasie.

88 Lewe en Lewenswyse