Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

BESOEK Die inlê van groente (video). goo.gl/6rLA9 BESOEK Hoe om pruimkonfyt te maak (video). goo.gl/6vNyq Hierdie gemmer is gepekel en gepreserveer om dit langer te laat hou. • Voedselprosessering is laastens baie belangrik vir mense met allergieë en diabetes, want hulle is dan in staat om 'n groter verskeidenheid gesonde kos te kan eet. Allergieë vir koei- of bokmelk is 'n baie algemene allergie onder klein kindertjies. Hulle is dan in staat om "melk" te drink, slegs omdat moderne voedselprosessering 'n manier gevind het om melk van rys, hawer of soja te maak. Rys- of sojamelk is geprosesseerde voedsel en 'n alternatief vir koeimelk vir mense met allergieë . 62 Lewe en Lewenswyse

AKTIWITEIT: Beskrywing van geprosesseerde voedsel. AANWYSINGS 1. Kyk na die volgende foto's van verskillende kosse. 2. Elkeen is op 'n sekere manier geprosesseer of moet geprosesseer word voor ons dit kan eet. 3. Beskryf kortliks waarom en hoe elke kossoort geprosesseer is of nog geprosesseer gaan word. Voedsel Rou vleis Jogurt Ingelegde agurkies Redes waarom dit geprosesseer word Hoofstuk 4. Voedselverwerking 63

AKTIWITEIT: Beskrywing van geprosesseerde voedsel.

AANWYSINGS

1. Kyk na die volgende foto's van verskillende kosse.

2. Elkeen is op 'n sekere manier geprosesseer of moet

geprosesseer word voor ons dit kan eet.

3. Beskryf kortliks waarom en hoe elke kossoort geprosesseer is

of nog geprosesseer gaan word.

Voedsel

Rou vleis

Jogurt

Ingelegde agurkies

Redes waarom dit

geprosesseer word

Hoofstuk 4. Voedselverwerking

63

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!